SA Jagters Nasionale Junior Kampioenskappe 2023

SA Jagters se Sandrivier-58-tak het op 6 en 7 Oktober die Vereniging se jaarlikse Nasionale Junior Skietkampioenskappe by die Excalibur-skietbaan op Welkom in die Vrystaat aangebied. Dit was twee baie warm dae maar ten spyte daarvan het die jong deelnemers goeie tellings geskiet en dit baie geniet. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het. Dankie […]
SA Jagters Browning Nasionale Haelgeweerkampioenskap 2023

Die SA Jagters Browning Nasionale Haelgeweerkampioenskap is op Saterdag 16 September 2023 by die Hippo Creek Shooting Centre gehou. Die kompetisie is vanjaar deur die nasionale kantoor aangebied. Dorothy en Charlene was reeds vroeg op hul pos om die registrasie te behartig. Elke deelnemer het ’n kopie van Die AGRED gids tot jagvoëlbestuur in Suid […]
Streekskietkompetisies 2023

SA Jagters: Streekskietkompetisies 2023 Aangeheg is die program en ander inligting vir al die verskillende skietdissiplines wat by streekskietkompetisies aangebied word vir 2023: 1.1) Vir die Streekskietprogram, Skietoefening- en skietkompetisiereëls sien die lys hieronder 1) Die volgende i.v.m. die Streekskietkompetisies: 1.2) Belangrik: vir navrae i.v.m. die verskillende skietkompetisies wat op streekvlak aangebied word, skakel asb met […]
Safari & Outdoor/SAJWV Presidentskietkompetisie 2021

Safari & Outdoor/SAJWV Nasionale Intertak Span- en Presidentskietkompetisies 2021 A.g.v. die beperkings en onsekerheid rondom die COVID-19 regulasies is daar tydens die beplanning van die twee skietkompetisies besluit om dit later as gewoonlik in die jaar aan te bied en wel op 24 en 25 September 2021 op die Meerkatgat skietbaan. Hierdie twee kompetisies verskil […]
Regional shooting competitions 2022

SA Hunters: Regional shooting competitions 2022 Attached the programme and other information regarding the different shooting disciplines being part of the regional shooting competitions for 2022 – Deo volente (God willing; if nothing prevents it): 1) The following regarding the Regional shooting competitions for 2022 – Deo volente (God willing; if nothing prevents it): 1.1) […]
LYNX/SAJWV Presidentskietkompetisie 2019

Die Lynx Optics/SAJWV Presidentskietkompetisie is op 14 September 2019 baie suksesvol aangebied deur die Bloemfontein tak op die Meerkatgat skietbaan ongeveer 20 km noord van Soutpan op pad na Bultfontein. Vrydag was daar geleentheid vir skuts om op die Meerkatgat skietbaan in te skiet op 100 tot 300 m afstande in goed georganiseerde aflossings onder […]
Safari & Outdoor/SAJWV Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2019

Intertak Spanskietkompetisie, 17 Augustus 2019 Op Saterdag, 17 Augustus 2019 het Vrystaat Sandveld tak die nasionale SA Jagters Intertak Spanskietkompetisie op die Meerkatgat skietbaan aangebied. Daar was baie min wind en die enigste uitdaging was die mirage wat later in die dag gepla het. Baie geluk en baie dankie aan die Vrystaat Sandveld tak vir […]
Nasionale Intertak Spanskietkompetisie: 17 Augustus 2019

Hiermee die uitnodiging aan die Top 30 spanne op aangehegte streek ranglys na die nasionale Intertak Spanskietkompetisie op die Meerkatgat skietbaan van die Vrystaat Sandveld tak op Saterdag, 17 Augustus 2019. Baie geluk aan elkeen van die spanne wat gekwalifiseer het ten spyte van kwaai kompetisie die afgelope 6 maande. ‘n Aanduiding van hoe die […]
Streekskietresultate/SA Hunters: Regional shooting results

Baie dankie aan elkeen wat gedurende 2019 deelgeneem het aan die streekskietkompetisies, ek vertrou u het dit geniet! Die 2019 Streekskietresultate vir die volgende skietkompetisies is onderaan beskikbaar : Vir enige foute en weglatings op die ranglyste skakel asb met die betrokke gasheertak, klaar die navraag daar uit waarna terugvoer na andrevdm@sahunt.co.za gedoen word deur […]
Shooting range activities

InleidingDie skep van geleenthede vir lede om hul skietvaardighede te ontwikkel en te verbeter, is waarskynlik dié belangrikste praktiese aktiwiteit wat die SA Jagters aan sy lede bied om hulle toe te rus om hul vuurwapens met die nodige kundigheid en vertroue, veilig te kan gebruik op die skietbaan en wanneer hulle jag. Die doel […]