• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park Newsletters
      National Congress
      Social Media
      SA Hunters Shop
      Our Magazines
      HuntEx
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      International Engagements
      Conservation FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Accredited Hunting Destinations (new 2024 season coming soon)
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Awards
      News and Resources
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
      2024 Shooting Competitions
      Hunting-based Shooting
      Junior Shooting
      Shotgun Shooting
      Sport Shooting
      Multi-discipline Sport Shooting
      SA Precision Rifle Federation
      Fun Shoot
      News, Articles and Resources
      Shooting Ranges
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Maintaining your Status
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      National Calendar
      Reloading
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting Committee
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Firearms Home Page
      What We Offer
      Firearm Legislation
      Firearm Licence Applications
      Firearm Licence Renewals
      Competency
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Motivations and Endorsements
      Firearm Helpline & Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      News and Resources
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      SA Hunters Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      Firearms FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop

SA Jagters Nasionale Junior Kampioenskappe 2023

SA Jagters se Sandrivier-58-tak het op 6 en 7 Oktober die Vereniging se jaarlikse Nasionale Junior Skietkampioenskappe by die Excalibur-skietbaan op Welkom in die Vrystaat aangebied. Dit was twee baie warm dae maar ten spyte daarvan het die jong deelnemers goeie tellings geskiet en dit baie geniet. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het. Dankie […]

SA Jagters Browning Nasionale Haelgeweerkampioenskap 2023

Die SA Jagters Browning Nasionale Haelgeweerkampioenskap is op Saterdag 16 September 2023 by die Hippo Creek Shooting Centre gehou. Die kompetisie is vanjaar deur die nasionale kantoor aangebied. Dorothy en Charlene was reeds vroeg op hul pos om die registrasie te behartig. Elke deelnemer het ’n kopie van Die AGRED gids tot jagvoëlbestuur in Suid […]

Praktiese skietvaardighede vir akkurate skootplasing in die jagveld

Die oomblik wat die jagter aanlê vir daardie belangrike eerste skoot op ʼn dier, rus daar ʼn groot verantwoordelikheid op sy skouers om ’n vinnige dood vir sy prooi te verseker met die eerste skoot. Baie diere word gekwes weens swak skootplasing. Praktiese skietvaardighede of die gebrek daaraan is dikwels die oorsaak van ’n gewonde […]

Practical shooting skills for accurate shot placement when hunting

Taking aim at an animal for that important first shot when hunting, places a huge responsibility on the hunter to ensure a quick death with the first shot. Every hunting season, many animals are wounded because of poor shot placement! A lack of practical shooting skills among hunters is often the reason for wounded animals, […]

Skietkompetisies en die sogenaamde “equipment race” (jaggebaseerde skietoefeninge)

Is duur toerusting jou enigste waarborg vir sukses tydens skietkompetisies? SA Jagters se skietaktiwiteite bied aan lede die geleentheid om op tak-, streek-, nasionale en uiteindelik ook op internasionale vlak te kan deelneem. Op takvlak is deelname vir almal bedoel (veral as gesinsaktiwiteit) hetsy informeel of op kompeterende vlak. Pret bly ‘n belangrike komponent van […]

Shooting competitions and the equipment race (hunting based exercises)

s expensive equipment your only guarantee of success during competitions? SA Hunters’ shooting activities give members the opportunity to participate at branch, regional, national and eventually at international level. The shooting activities at branch level enable everyone to participate – especially as part of a family activity – whether it is at an informal or […]

Beskerm jou gehoor wanneer jy skiet!

Blootgestel aan die harde geluide van vuurwapen skote (wanneer jy jag of op ‘n skietbaan skiet) op ‘n deurlopende basis sal dit permanente skade aan jou gehoor veroorsaak indien jy nie voldoende voorsorg tref om jou gehoor te beskerm nie. Wanneer ‘n persoon herhaaldelik blootgestel word aan klank vlakke van meer as 85 desibels (desibels […]

Verwering van Jaggeweerlope

Kwelling van skieters Lede van Kaapjag en van die SA Jaggeweer Skietvereniging (SAJSV) spreek geruime tyd al die kommer uit dat die formaat van die veldskiete, te wete vyf skote kort na mekaar en dertig skote per kompetisie, verwering van die lope van jaggewere kan versnel.  Versoeke is al ontvang om die formaat te verander, […]

error: Content is protected !!