SA Jagters Nasionale Junior Kampioenskappe 2023

SA Jagters se Sandrivier-58-tak het op 6 en 7 Oktober die Vereniging se jaarlikse Nasionale Junior Skietkampioenskappe by die Excalibur-skietbaan op Welkom in die Vrystaat aangebied. Dit was twee baie warm dae maar ten spyte daarvan het die jong deelnemers goeie tellings geskiet en dit baie geniet. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het. Dankie […]
SA Jagters Browning Nasionale Haelgeweerkampioenskap 2023

Die SA Jagters Browning Nasionale Haelgeweerkampioenskap is op Saterdag 16 September 2023 by die Hippo Creek Shooting Centre gehou. Die kompetisie is vanjaar deur die nasionale kantoor aangebied. Dorothy en Charlene was reeds vroeg op hul pos om die registrasie te behartig. Elke deelnemer het ’n kopie van Die AGRED gids tot jagvoëlbestuur in Suid […]
SA Jagters Nasionale Intertak- en Presidentskietkompetisies 2023

Die nasionale Safari & Outdoor/SA Jagters Intertak Spanskiet het op Vrydag, 18 Augustus 2023 op die Meerkatgat-skietbaan plaasgevind. Die kompetisie het baie goed afgeloop met uitstekende tellings wat behaal is. Die Duikerramme het met hul telling van 2680.54/2880 met die louere weggestap. Beide die Duikerramme en die Baviaanspoort-buffels het gekwalifiseer vir die nasionale Wildehonde-toekenning nadat […]
Streekskietkompetisies 2023

SA Jagters: Streekskietkompetisies 2023 Aangeheg is die program en ander inligting vir al die verskillende skietdissiplines wat by streekskietkompetisies aangebied word vir 2023: 1.1) Vir die Streekskietprogram, Skietoefening- en skietkompetisiereëls sien die lys hieronder 1) Die volgende i.v.m. die Streekskietkompetisies: 1.2) Belangrik: vir navrae i.v.m. die verskillende skietkompetisies wat op streekvlak aangebied word, skakel asb met […]
SAFARI OUTDOOR/SAJWV NASIONALE INTERTAK-SPANSKIETKOMPETISIES 2022

Deur André van der Merwe – Bestuurder Tak- en Skietsake Die deelnemers het op Vrydag 19 Augustus 2022 op die Meerkatgat-skietbaan vir die jaarlikse Nasionale Intertak-spanskietkompetisie saamgetrek. Hierdie kompetisie het in die verlede uit 30 spanne van vyf skuts elk bestaan, dus ’n totaal van 150 skuts. Teen die einde van 2021 is daar egter […]
Junior Skietoefeninge 2023

Tak, Streek en Nasionale Junior Skietoefeninge Filename Size 9b-Junior Sportskiet 194.72 KB Tak Junior Skietoefeninge Filename Size (JA02) Juniors (Onder 9 Jaar) Veerluggeweer Bankrus 225.21 KB (JB02) Juniors (Onder 13 Jaar) Bankrus 247.22 KB (JC02) Junior (Onder 18 Jaar) Bankrus 233.73 KB (JD02) Junior (Onder 16 Jaar) Bankrus 233.78 KB
Sportgebaseerde Skietoefeninge

Streek en Nasionale Sportskiet-oefeninge Filename Size 20220405 Sportskiet Kompetisies wat op Streek- en Nasionale vlak aangebied kan word 1.8 MB 20220406 20m Handwapen (Streek en Nasionale Vlak) 366.55 KB 20220406 25m – 50m Presisie (Streek en Nasionale Vlak) 366.37 KB 20220406 50m Semi-Outomaties (Streek en Nasionale Vlak) 311.84 KB 20220406 240 Semi-Outomaties (Streek en Nasionale […]
Multidissiplinêre Sportskiet

SA Jagters Multidissiplinêre Sport (SAJMDS) is ’n skiet aktiwiteit wat daarop gemik is om elke skut die geleentheid te bied om kompeterend te skiet met die klem op praktiese alledaagse toerusting. Die einddoel is om die veilige hantering van wapens te bevorder en toerusting in lyn met huidige Suid Afrikaanse Wetgewing te gebruik. Verskillende divisies […]
Safari & Outdoor/SAJWV Presidentskietkompetisie 2021

Safari & Outdoor/SAJWV Nasionale Intertak Span- en Presidentskietkompetisies 2021 A.g.v. die beperkings en onsekerheid rondom die COVID-19 regulasies is daar tydens die beplanning van die twee skietkompetisies besluit om dit later as gewoonlik in die jaar aan te bied en wel op 24 en 25 September 2021 op die Meerkatgat skietbaan. Hierdie twee kompetisies verskil […]
Regional shooting competitions 2022

SA Hunters: Regional shooting competitions 2022 Attached the programme and other information regarding the different shooting disciplines being part of the regional shooting competitions for 2022 – Deo volente (God willing; if nothing prevents it): 1) The following regarding the Regional shooting competitions for 2022 – Deo volente (God willing; if nothing prevents it): 1.1) […]