Fotowenke Sonop/sonsakfotos

Fotowenke – Hoe om die beste Sonsopkoms- en Sonsakfotos te neem vir BEGINNERS: 1) Eerstens maak die lens skoon, want jy skiet in die son in, anders het u ‘n groot kans vir geel/groen-stof/lig kolle op u foto. 2) Gebruik die wysdte lens wat u het om die hele toneel vas te vang. ‘n Fokusafstand […]
Fotowenke Hoë Kontras Fotos

Fotowenke – Hoë kontras beelde te neem Hierdie stappe sal sal sorg vir ‘n hoë kontras foto met baie gevoel en drama. Phototips – How to capture High contrast images These steps will produce a high contrast image with lots of emotion and drama.
Fotowenke Tuinvoëls

Fotowenke – Hoe om tuinvoëls die beste af te neem: 1) Soek ‘n geskikte plek waar die voëls veilig sal voel en voer hulle daar. 2) Die wintermaande is die beste tyd om voëls met kos te lok, vind uit watter kos verskillende voëls sal verkies. 3) Kies verskillende plekke wat nie steurende agtergronde het […]