Foto-uitdaging September/Oktober 2023 #benut

Die tema vir die September/Oktober 2023 foto-uitdaging is: Benut die natuur #benut Die tema sal weer ‘n wye interpretasie hê. Die tema sluit onder andere die volgende in: stap, kamp, visvang, jag (maar nie gejagde diere nie), op die plaas, ‘n selfie enige plek in die natuur, ens. Alles waar mense die natuur verantwoordelik benut. […]
Photo Challenge #horns #horings August/September 2022

The winner of the #horns photo challenge is Christa Heymans from Suikerbos branch. The Photography Club’s theme for the August/September photo challenge was #horns. Members shared more than 150 photographs for this challenge of anything that have horns, via the Facebook group and e-mail. The admins chose the top 50 photographs and members voted for […]
Foto-uitdaging Oktober tot Desember ’22 #Reptiele

Foto-uitdaging – Oktober tot Desember: #Reptiele Oktober tot Desember se foto-uitdaging is REPTIELE! ‘n Bietjie moeiliker foto-uitdaging, maar die lede het gestem en reptiele was by verreweg die keuse wat verkies is. Hier sal lede hulle lang lense moet uitpak, maar probeer tog met julle slimfone ook! Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig: 1) Foto’s […]
Foto-uitdaging Oktober ’21 #Katte

SA Jagters-lede en Fotografieklub-lede word uitgenooi om julle beste katfoto’s (van huiskat, wildekat tot grootkat) te deel op Facebook in die Fotografieklub se groep hier of per epos sahuntphoto@gmail.com. Daar is geen beperking op die aantal inskrywings wat ‘n lid kan in stuur nie. Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:1) dit moet `n foto van `n […]
Facebook Photography Club Cover photos 2021

Die Fotografieklub se lede se fotos kom ook in aanmerking om op die groep se Facebook bladomslag te verskyn. Elke 2 weke kies die admin `n nuwe bladomslag. Die admin soek fotos wat eenvouding maar treffend is, horisontaal is, met genoegsame spasie vir bewoording. The Photography Club’s members’ photos are also eligible to appear on […]
Foto-uitdaging Julie ’21 #Big3 Top 20

Die Fotografieklub se Julie-maand foto-uitdaging tema was #Big3. Lede het meer as 150 foto’s van olifante, buffels en renosters vir die uitdaging gedeel. Die admin het die top 20 fotos gekies en lede het gestem vir hulle gunsteling foto. Die wenner van die beste #Big3 foto was Sarel van der Westhuizen met sy olifant in […]
Foto-uitdaging Augustus/September ’22 #horings

Foto-uitdaging – Augustus/September: #horings Augustus en September se foto-uitdaging is horings! Van die kleinste tot die grootste diere in Afrika met horings. Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig: 1) Foto’s van enige dier met horings wat in Afrika voorkom 2) Een foto per plasing 3) Geen beperking op die hoeveelheid plasings per lid nie 4) […]
Foto-uitdaging Junie/Julie ’22 #koud Top 30

Die Fotografieklub se tema vir die Junie/Julie foto-uitdaging was #koud. Lede het meer as 90 foto’s gedeel vir dié uitdaging van enige iets van koue uitbeeld, via die Facebook-groep en per e-pos. Die admin het die top 30 foto’s gekies en lede het via Facebook op die Fotografieklub se blad hier vir hulle gunsteling foto’s gestem. […]
Foto-uitdaging April/Mei ’22 #mytuisdorp Top25

Die Fotografieklub se tema vir die April/Mei foto-uitdaging was #mytuisdorp. Lede het meer as 75 foto’s gedeel vir dié uitdaging van hulle huidige of vroër tuisdorp, via die Facebook-groep en per e-pos. Die admin het die top 25 foto’s gekies en lede kon via Facebook op die Fotografieklub se blad vir hulle gunsteling foto’s stem. Die […]
Foto-uitdaging Junie/Julie ’22 #koud

Die Junie/Julie foto-uitdaging se tema is #koud. Ons almal kry koud, maar dit beteken nie ons hou op om fotos te neem nie! Die koue bied ‘’n geleentheid om iets anders om vas te vang. Dalk die spierwit jagveld of skietbaan, yskristalle aan plantegroei of ‘n draad, wys ons wat jy doen om warm te […]