Issuing of Permits by SA Hunters for the transport pig

SA Hunters concluded intensive discussions with the Directorate Animal Health of the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries to be recognised as an industry organisation whose members may issue permits for the transport of processed wild pig carcasses and meat. This permission was granted in terms of Regulation 20 of the Animal Diseases Act, No […]
Uitreiking van Varkpermitte deur SA Jagters

SA Jagters het na `n lang onderhandelinge met die Departement Landbou, Bosbou en Visserye se Direktoraat Dieregesondheid daarin geslaag om erkenning te kry as `n bedryfsorganisasie wat sy lede kan magtig om permitte uit te reik vir die vervoer van verwerkte wildevark-karkasse en -vleis. Hierdie vergunning is toegestaan ingevolge Regulasie 20 van die Wet op […]
Video interview with Boetie Kirchner wild pig meat permits
Step by step how to pig meat transport permit

Information Documents

Transport Permits for Wild Pig and Other Game Meat
Navorsing op Afrikaanse Varkpes – deur Anthony F Craig

NAVORSING OP AFRIKAANSE VARKPES Indien vlakvarke en/of bosvarke op u eiendom gejag word, word u samewerking verlang in ‘n navorsing projek deur die Fakulteit Veeartsenykunde by die Universiteit van Pretoria. WAT IS AFRIKAANSE VARKPES? Afrikaanse varkpes (AVP) is ‘n dodelike siekte van varke, wat deur ‘n virus wat tussen tampan bosluise en vlakvarke sirkuleer, veroorsaak […]