Waterberg-tak: Kode Pienk Skietdag vir Vroue

Die Waterberg-tak op Ellisras bied elke jaar die Kode Pienk skietdag vir vroue aan wanneer die mans van die Waterberg-tak – onder leiding van Herman de Lange (takvoorsitter) – vroue uit die gemeenskap op die Knapskoot-skietbaan van dr Willie Barnard bederf. Lesings oor wapenhantering en praktiese skietopleiding word aangebied op ʼn vlak wat beginners tot […]
Lammergeier-tak: Ghongskiet
Lammergeier-tak bied hierdie besondere ghongskiet reeds vir die afgelope 15 jaar aan die lede in hulle groter omgewing. Pierre Bosch (voorsitter van die Lammergeier-tak) en sy span reël hierdie skietgeleentheid sodat dit vir mans, vroue en kinders in spanverband deelneem en mekaar bystaan met advies oor skietposisies, afstande en bv. windrigting en -sterkte. Dieselfde kompetisie […]
baanoffisiere-tekort-op-takvlak-en-by-skietkompetisies

Ten spyte daarvan dat die meeste takke beskik oor genoeg opgeleide en ervare Baanoffisiere, ontwikkel baie takke op een of ander stadium die probleem van te min beskikbare Baanoffisiere en –beamptes (persone bereid om die werk te doen). Die volgende belangrike beginsels moet in ag geneem word om die probleem aan te spreek indien dit […]
Suksesverhaal van ’n tak

Gedurende ’n takbesoek in Januarie 2007 deur die skrywer aan die Mopani tak op Phalaborwa het die nuwe voorsitter, Pierre Terblanche sy kommer oor die toekoms van die tak uitgespreek. Takaktiwiteite is baie swak bygewoon ten spyte van bestuur se beste pogings om lede betrokke te kry en die bestuurslede het begin moed verloor. Die […]
Senior jagters – skeep ons hulle af?

In die vroeë jagkulture soos die Eskimo’s, San (Boesmans), Amerikaanse Indiane en ons eie Boere het die senior jagter ‘n baie prominente rol gespeel en is hulle met die grootste respek en eerbied behandel. Want, al was so ‘n jagter nie meer só aktief nie, was hy ‘n ryk bron van kennis en ervaring. Dit […]
Skietbane – belangrike voordeel vir lede!

Die ou verwysing na die “boer en sy roer” het raakvlakke met die hedendaagse jagter en sy geweer. Die wyse waarop ons voorouers hul bestaan gemaak het, het veroorsaak dat hulle gewere ’n “bykomstigheid of gereedskapstuk” was wat nooit ver van hul hand was nie. As gevolg van hul vaardigheid met hul gewere, het die […]
Juniorbetrokkenheid by die takke van die SAJWV

Ons jeug is die toekoms, koester hulle, in die nabye toekoms moet hulle by ons oorneem, op meer as een terrein in ’n wêreld met ongelooflike uitdagings! Vir ons as jagters en natuurliefhebbers is dit veral belangrik dat vandag se jongmense toegerus word om in die toekoms by ons oor te neem op die gebiede […]
Aktiwiteite by SAJWV takke

Die vindingryke oplossings wat takke landwyd vind om te verseker dat hul diens lewer aan hulle lede is verstommend. Vrystaat Sandveld by Soutpan is een van die plattelandse takke wat primêr ’n boeregemeenskap bedien. By hierdie tak is ’n skietdag meer as net ’n paar manne wat saam kom op ‘n skietbaan. Hele families word […]
Kandidate vir takbestuur

Een van die belangrike jaarlikse geleenthede by die takke van SA Jagters is die Algemene Jaarvergaderings (AJV). ‘n Belangrike item op die agenda is die verkiesing van nuwe lede op die takbestuur waar nodig en die sukses van die proses word onder andere bepaal deur die hoeveelheid taklede wat daaraan deelneem. Die SAJWV is ’n […]
Jaarlikse evaluering van takke

Die takke van die Vereniging is dié uiters belangrike platvorm vir praktiese dienslewering aan lede op plaaslike vlak. Vir die rede is die stigting van nuwe takke en die ontwikkeling van bestaande takke landwyd van strategiese belang vir die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. Daar kan met reg deur lede gevra word, wat word gedoen om […]