Waterberg-tak: Kode Pienk Skietdag vir Vroue

Die Waterberg-tak op Ellisras bied elke jaar die Kode Pienk skietdag vir vroue aan wanneer die mans van die Waterberg-tak – onder leiding van Herman de Lange (takvoorsitter) – vroue uit die gemeenskap op die Knapskoot-skietbaan van dr Willie Barnard bederf. Lesings oor wapenhantering en praktiese skietopleiding word aangebied op ʼn vlak wat beginners tot […]
Vrystaat Sandveld tak: Lug- en randslaggeweer pretskiet
Die Vrystaat Sandveld-tak by Soutpan tussen Bultfontein en Bloemfontein in die Vrystaat bied ʼn baie gewilde pretskietgeleentheid met lug- en randslaggewere aan vir alle ouderdomsgroepe. Een van die eienskappe van die pretskiet is dat dit nie op papierteikens geskiet word nie. Die fokus is op ʼn wye verskeidenheid reaktiewe teikens. Ongeveer 130 skuts het die […]
Lammergeier-tak: Ghongskiet
Lammergeier-tak bied hierdie besondere ghongskiet reeds vir die afgelope 15 jaar aan die lede in hulle groter omgewing. Pierre Bosch (voorsitter van die Lammergeier-tak) en sy span reël hierdie skietgeleentheid sodat dit vir mans, vroue en kinders in spanverband deelneem en mekaar bystaan met advies oor skietposisies, afstande en bv. windrigting en -sterkte. Dieselfde kompetisie […]
Tuinroete Branch – Team Shooting Challenge with a difference

By: Gerhan Archer (Branch chairperson) and André van der Merwe (Manager: Branch and Shooting Affairs) Members often express the opinion, justifiably, that the President Shooting Competition (click here for the rules) on the Bushveld and Plains shooting exercises are too difficult and too expensive considering the equipment required (rifle/scope) to participate with. In 2011, SA […]
Tuinroete-tak – ‘n UITDAAG Spanskietkompetisie met ‘n verskil!

Deur: Gerhan Archer (Takvoorsitter) en André van der Merwe (Bestuurder: Tak- en Skietsake) Lede spreek dikwels met goeie reg die mening uit dat die Presidentskietkompetisie (kliek hier vir die reëls) op die Bosveld- en Vlakteskietoefening te moeilik is en dat die toerusting (geweer/teleskoop) wat nodig is om te kan deelneem, te duur is. SA Jagters […]
Tuinroete Branch – first online member meeting for 2020!

The restrictions that Covid-19 placed on SA Hunters’ activities at branch, regional and national level, encouraged the Association to find alternative methods to maintain contact with its members. The Garden Route Branch was very proactive and introduced successful monthly online management committee meetings since April. Subsequently, the branch used the same method for its member […]
Tuinroete tak – eerste elektroniese ledevergadering vir 2020!

Met die beperkings wat COVID-19 gedurende 2020 op SA Jagters se aktiwiteite op tak-, streek- en nasionale vlak geplaas het, kyk ons na ander maniere om kontak met lede te bewerkstellig. Tuinroete-tak was baie kreatief in die verband en het vanaf Aprilmaand elke maand ‘n baie suksesvolle aanlyn bestuursvergadering gehou. Hulle het besluit om dieselfde […]
Kamdeboo jagters help plaaslike boere en inwoners in tyd van nood

Boere bewaar ons hulpbronne Tydens die Kamdebootak se algemene jaarvergadering in September 2019, is daar besluit om plaaslike boere te ondersteun in hul stryd teen die voortslepende droogte. Boere is die eerste linie bewaarders van ons natuurlike hulpbronne en maak ‘n wesenlike bydra tot die beskerning van natuurlewe areas met geassosieerde wildpopulasies. As mense wat […]
Namakwa – Bewaring in die Namakwaland en Richtersveld

Die SAJWV neem leiding in die bewaring van sukkulente en ander unieke plante in die droë noordweste. In Suid-Afrika het die woord stroop of poaching, sinoniem geword met die slagting van renosters en die onwettige handel in renosterhoring. Weens ingryping deur bewaringsbewustes en die regering het die stropery mooi afgeneem (van 1 215 in 2014 […]
Riemland Tak se Fokus op Juniors

Riemland-tak in Bethlehem in die Oos-Vrystaat spits sy skietaktiwiteite toe op die hele gesin. Dié tak bied nie net ʼn maandelikse takskiet aan nie, maar ook gesinsdae wanneer pa, ma en die kinders hulle passie vir die skietkuns kan uitleef. Toe Riemland-tak aanvanklik gestig is, was die fokus eerstens om mans as lede te werf. […]