• Home
    • About SA Hunters Home Page
      Who We Are
      Board and Excecutive Members
      Meet the Team
      Conservation Committee
      Hunting Committee
      Shooting Committee
      Inyathi Park Newsletters
      National Congress
      Social Media
      SA Hunters Shop
      Our Magazines
      HuntEx
      Commercial Offers to Member
      Our Youth
      FAQs
    • Membership Home Page
      Why become a member
      Membership Fees
      Membership Administration
      Mentorship - Make a Difference
      Commercial Offers to Members
      Liability Insurance
      Membership FAQs
    • Branches Home Page
      Find Branches on Google Maps
      Branch Information per Province
      Branch Matters and Accomplishments
      Branches FAQs
    • Firearms Home Page
      Firearm Licence Helpline
      Firearm Legislation
      Application Process for Firearm Licences
      Dedicated Status (Sport Shooting & Hunting)
      Firearm Licence FAQs
    • Hunting Affairs Home Page
      Our Hunting Policy and Code
      Hunting Heritage
      Hunting Statistics
      Hunting Committee
      Hunting Licences and Proclamations
      Transport Permits Pigand Other Game Meat
      Accredited Hunting Destinations
      Hunters Education
      Professional Hunting
      Measuring Wildlife
      Game Meat
      Fishing
      Awards
      News and Resources
      Hunting FAQs
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Home Page
      2024 Shooting Competitions
      Hunting-based Shooting
      Junior Shooting
      Shotgun Shooting
      Sport Shooting
      Multi-discipline Sport Shooting
      SA Precision Rifle Federation
      Fun Shoot
      News, Articles and Resources
      Shooting Ranges
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Maintaining your Status
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      National Calendar
      Reloading
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting FAQs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Shooting Committee
      SA Hunters Shop
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Conservation Home Page
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation Initiatives
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Conservation News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Support Conservation
      SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Legislation and Policy Framework
      Responsible Use of Resources
      Position on Lead Ammunition
      Conservation FAQs
    • Photography Home Page
      Photography Competition Information
      Photography Competition Gallery
      Photography Club on Facebook
      Photography Club Gallery
      Photography FAQs
  • SA Hunters Shop
Search

Streekskietkompetisies 2023

SA Jagters: Streekskietkompetisies 2023 Aangeheg is die program en ander inligting vir al die verskillende skietdissiplines wat by streekskietkompetisies aangebied word vir 2023: 1.1) Vir die Streekskietprogram, Skietoefening- en skietkompetisiereëls sien die lys hieronder 1) Die volgende i.v.m. die Streekskietkompetisies:  1.2) Belangrik: vir navrae i.v.m. die verskillende skietkompetisies wat op streekvlak aangebied word, skakel asb met […]

Projek Grootoog

Projek Grootoog Daar is verskillende uilspesies in Suid-Afrika, waarvan die bekendste seker Tyto alba, of die nonnetjiesuil is soos hul bekend staan is in die volksmond, asook die gevlekte ooruil, Bubo africanus. Hierdie uile het oor tyd aangepas om naby mense te oorleef en maak dikwels nes in mensgemaakte strukture soos die dakke van huise […]

SA Jagters President se Kersboodskap: Desember 2022

PRESIDENT SE KERSBOODSKAP 2022 Die jaar 2022 en sy uitdagings het ons dikwels laat voel soos reisigers in ʼn woestyn of ʼn dor landstreek. Kersfees wil ons herinner dat God ons raaksien op hierdie reis. God kom deur Jesus na ons woestynland. Elke jaar met Kersfees is dit weer soos reëntyd in die woestyn en […]

Fotografienuus 23 November 2022

Fotografienuusbrief  23 November 2022 Nuut in dié nuusbrief:*Fotografietoekennings vir Augustus en November*Wenfoto en fotograaf van die jaar 2022*Kategorie wenners en wenfoto’s 2022*2023 Fotokompetisie*Wenners van die foto-uitdaging #horings*Nuwe foto-uitdaging #reptiele*Mini foto-uitdaging #prentjiemooi SA Jagters Amateur Fotografiekompetisie Fotografie toekennings vir Augustus en November 2022 Augustus het 65 inskrywings opgelewer waarvan 33 foto’s toekennings verwerf het. Baie geluk […]

Wenfoto en Fotograaf van die Jaar 2022

Pierre van der Berg – SA Jagters se Fotograaf van die Jaar 2022 Pierre van der Berg van die Pretoria-Oos-tak is die wenner in SA Jagters se wenfoto van die jaar en is ook aangewys as SA Jagters se fotograaf van die jaar. Pierre het gedurende 2022 ʼn totaal van 48 goue toekennings verwerf. Baie […]

SA Jagters ‘n Kultuur van Mentorskap

“Op die ou end sal ons net bewaar waarvoor ons lief is;Ons sal net liefhê wat ons verstaan:en ons sal net verstaan ​​wat ons geleer is”Baba Dioum, Afrika Wat is Mentorskap? Wat is ons nalatenskap vir ons nageslag? Watter verskil kan ek maak? SA Jagters se suksesverhaal Voorbeelde van mentorskap

Inyathi Park Nuus Oktober 2022

1 November 2022 Geagte kollega Ons het op 1 November 2022, die trekking gedoen in die buffeljagkompetisie wat SA Jagter en Rhino Bullets die afgelope tyd bemark het. Lawrence Meintjies is die gelukkige wenner. Vir diegene wat nie kan glo hoe vinnig nuus op sosiale media versprei nie, die trekking is kort na  10:00 op […]

Uitreiking van Varkpermitte deur SA Jagters

SA Jagters het na `n lang onderhandelinge met die Departement Landbou, Bosbou en Visserye se Direktoraat Dieregesondheid daarin geslaag om erkenning te kry as `n bedryfsorganisasie wat sy lede kan magtig om permitte uit te reik vir die vervoer van verwerkte wildevark-karkasse en -vleis. Hierdie vergunning is toegestaan ingevolge Regulasie 20 van die Wet op […]

Jaglisensies en -permitte in Suid-Afrika

Opsomming van Jagregulasies Jaglisensies en Permitte Die jag van veerwild (voëls) en haarwild (diere) word in elkeen van die nege provinsies in RSA gereguleer deur ʼn stel jagregulasies wat jaarliks hersien en voor die begin van die jagseisoen in die amptelike provinsiale koerant amptelik afgekondig behoort te word. Die oorkoepelende bedoeling met die jagregulasies is […]

Storietyd

“Nee Pa, dit is nie hoe jy die vorige keer die storie vertel het nie!” Ek het dié vermaning oor die jare meer as een keer van my twee dogters, Karlie en Anita, gehoor en elke keer kon ek aan die vonkel in my vrou, Henna, se oë sien hoe sy die ritueel van storievertel […]

error: Content is protected !!