we are limited not by our abilities, but by our vision
Die SAJWV Jagterswinkel het ‘n nuwe groen baadjie aangetrek. Alhoewel die winkel al jare bestaan was dit nog altyd ‘n klein winkel wat meestal teikens en klere verkoop het. Die gedagte om uit te brei was al vir ‘n geruime tyd op die tafel, maar het werklikheid geword die Vereniging se aansoek vir ‘n Handelslisensie goedgekeur is. Humansdorp Kooperasie en ander groot verskaffers het aan boord geklim en dit moontlik gemaak om ‘n wye reeks produkte aan te bied. SA Jagters Winkel verskaf nou ‘n wye reeks produkte: Skoonmaakgereedskap, herlaai toerusting, punte en dope, wapens en Ammunisie. Besoek ons gerus te Inyathi Park in Derdepoort Pretoria.
Gallery – Building a brand new shop