Bewaringsnuus

conservation bewaring

SA Jagters se Benadering tot Bewaring

Vir bewaringspogings om werklik volhoubaar te wees, moet dit omgewings-/ekologies volhoubaar, ekonomies doeltreffend en sosiaal verantwoordelik wees. Kyk gerus na hierdie kort dokumentêre video oor die benadering van SA Jagters tot bewaring.

Stuur vir ons kommentaar, vrae of voorstelle vir die maandelikse nuusbrief

Foto©Dirk Swanepoel - Kliek om te vergroot
error: Content is protected !!