Game Meat Recipe Contributor – Hugo Meyer

Hugo is die eienaar en skipper van Lucky Strike Fishing Charters wat met sy boot, Bom Dia, elke jaar vir sowat ses maande hengelaars in Mosambiek se waters uitneem om die groottes te gaan vang. Dit is ʼn suiwer vang en vrylaat onderneming wat Hugo al vir tien jaar beoefen. ʼn Man kan egter net […]
SA Jagters Nasionale Sportskietkampioenskap 2023

Die nasionale sportskietkampioenskap is op 27 en 28 Oktober 2023 by die Excalibur-skietbaan op Welkom gehou. Sandrivier-58 tak was die gasheer en het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt. Ons het groot waardering vir die baanoffisiere wat met hul harde werk en professionele optrede oor twee dae in die hitte die geleentheid vir die skuts […]
SA Jagters Nasionale MDS-kampioenskap 2023

Die nasionale MDS-kampioenskap het op 20 en 21 Oktober 2023 by die Pretoria Military Practical Shooting Club (PMPSC) plaasgevind. Baie dankie aan die Centurion-en Pretoria-Oos-takke en wat hierdie byeenkoms aangebied het. Die reëlings het glad verloop. Dankie ook aan die baanoffisiere wat oor twee baie warm dae verseker het dat skuts net hulle beste kon […]
SA Jagters Nasionale Limited Bolt Action-kampioenskap 2023

Die nasionale Limited Bolt Action-kampioenskap het op 14 Oktober 2023 by die Riemland-skietbaan op Bethlehem plaasgevind. Dit was ‘n heerlike warm dag met matige wind. Die deelnemers het baie goeie tellings behaal. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en diegene wat streek- en nasionale kleure verwerf het. Sien die uitslae vir meer inligting. Baie […]
AWCF 2023 – Samewerking in Suider-Afrika om Verantwoordelike Jag te Bevorder

SA Hunters and other organisations and professional hunting associations in Africa participated in the annual African Wildlife Consultative Forum (AWCF) recently held in Windhoek, Namibia. The purpose of the meeting was to discuss the conservation of wildlife, sustainable benefits, and to improve the lives of people in Africa. AWCF focuses on African solutions to Africa-specific […]
Photochallenge Nov/Dec/Jan #contrast

November/Desember/Januarie: Kontras, kleur en tekstuur in die natuur #kontras Ons volgende tema het weer ʼn breë interpretasie. Dit sluit onder andere die volgende in: berge, koppies en klippe; diere se hare; voëls se vere; reptiele se skubbe en patrone; bome se bas; en plante se dorings. Omdat die uitdaging oor drie maande strek, sal hierdie verskeidenheid verseker […]
SA Jagters Nasionale Junior Kampioenskappe 2023

SA Jagters se Sandrivier-58-tak het op 6 en 7 Oktober die Vereniging se jaarlikse Nasionale Junior Skietkampioenskappe by die Excalibur-skietbaan op Welkom in die Vrystaat aangebied. Dit was twee baie warm dae maar ten spyte daarvan het die jong deelnemers goeie tellings geskiet en dit baie geniet. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het. Dankie […]
George Hoppert – Lid nr. 13

Frederick George Hoppert het in 1929 op 25-jarige ouderdom begin jag. Sy eerste groot jagtog was in 1932 toe hy en ‘n taksidermis vriend, William G Shilvock, in Portugees-Oos Afrika (Mosambiek) gaan jag het om trofeë te versamel vir George se sitkamer. Tussen 1934 en 1948 het hy ook in verskeie ander gebiede gejag en […]
Wildsvleisresepte – Johann Ungerer

Kom sit maar aan! Ek het in die Kalahari groot geword, en hoewel ons baie bokvleis in die huis gehad het (geskenk), het my pa nooit gejag nie. Ek het self eers begin jag toe ek 35 jaar oud was, maar toe het die gogga behoorlik gebyt. Ek is al 30 jaar lid van SAJWV […]
Oom Peet van Zyl 1943 – 2023

Oom Peet van Zyl, ʼn oud-president van SA Jagters, is op 9 September 2023 oorlede ná hy ernstig beseer is in ʼn motorongeluk. Ons bring graag hulde aan ʼn man wat vir 48 jaar lid was van die Vereniging en ʼn besondere rol gespeel het in SA Jagters. Petrus Paulus van Zyl is op 10 […]