Baviaanspoort - Taknuus

Baviaanspoort - Taknuus

City/Town: Pretoria Moot en Noord van die Magaliesberg
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Website: Website
Chairman: Carl Hager
Phone: 083 733 8169

 

O/voorsitter: Roelof v Rooyen       082 550 1376 
Tesourier: Nita Sutherland         082 872 2540
Sekretaresse: Nita Sutherland         082 872 2540
Sr. Opleiding: Phillip Smit  082 416 4731
Jr. Opleiding: Danie Nieuwoudt      083 268 7294
Skietkoörd: Petrus Swart             083 230 6346
Skiet-assistent: Thys Fourie            082 897 4263
Skakelbeampte: Susan Thirion            083 376 8446
Bewaring: Stephen Sutherland   082 982 2114
Trofeëmeetbeampte: Danie Nieuwoudt 083 268 7294


Algemeen: Die jaareind-funksie sal op die 9de November 2013 plaasvind, by Bentleys Country Lodge. Die koste beloop R150 per volwasse persoon, R85 per kind tussen ouderdomme 6 tot 12 jaar, en  gratis onder die ouderdom van 5 jaar. Besprekings kan by Nita Sutherland of Susan Thirion gedoen word. Volle besonderhede sal ook op die webwerf verskyn vanaf Mei 2013. Bespreek vroegtydig asseblief.

Bewaring: Projekte vir 2013:

Bewaring deur Herwinning
Baviaanspoort Jaggids-projek
Kontak Stephen Sutherland vir enige navrae

Ledeaand: Ledeaand vind op Woensdag die 8ste Mei 2013 om 19h00 by die nasionale kantoor,  Inyathipark, Plot 3, Mountain Drive nommer 7, Derdepoort plaas. Bring eie stoele, eetgerei en drinkgoed. Pap, sous en vuur word voorsien.

Junior Opleiding: Kontak Danie Nieuwoudt vir enige navrae.

Senior Opleiding en Toegewyde Sportskiet: Kontak Phillip Smit met enige navrae oor toegewyde jagterskursus en toegewyde sportskiet eksamendatums.

Skiet-aangeleenthede: Takskiet elke derde Saterdag van die maand op Generaal Piet Joubert skietbaan. Registrasie vanaf 07h00 en skiet vanaf 08h00. Besoekers is welkom. Bring eie verversings, geen alkohol word toegelaat nie. Kontak Petrus Swart met enige navrae.

Trofeëmeet: Kontak Danie Nieuwoudt vir enige navrae.

Program:

06/05/13:    Bestuursvergadering (18h00)

08/05/13:    Lede-aand. (19h00)

18/05/13:    Algemene skietdag op Genl. Piet Joubert skietbaan

Gedagte vir die maand: Sê vir die wat moed verloor het “Wees sterk, moenie bang wees nie, julle God is hier”. Jes. 35 vers 4.


Date added: 2010-09-30 01:32:10    Hits: 1389
Powered by Sigsiu.NET