Hunting Information

Jagproklomasies and inligting vir 2013

Trofeë vir Opname in SAJWV Trofeëregister

Sien asb. die onderstaande inligting aangaande the reëls vir die meet van trofeë vir opname in die SAJWV Trofeëregister

Boogjagpermitte KwaZulu-Natal / Bow hunting permits KwaZulu-Natal

Neem asb. kennis van onderstaande inligting aangaande  jaarlikse of tydelike boogjagpermitte in KwaZulu-Natal.

Please note the information below with regards to annual or temporary bow hunting permits for KwaZulu-Natal.

Law relating to Hunting of game, possession and transport of game products

Hunters do it legally, safely and responsibly and ensure that they do not get on the wrong side of the Law!
 
Applicable legislation:
-    Game Theft Act no 105 of 1991
-    Provincial hunting proclamations
Hunters should ensure that they are in possession of the following documentation before they embark on a hunt and they should be able to produce these documents on request when needed.
1.    For the hunting of game, possession and transport of game products on or from an exempted farm for:
1.1    ordinary game, only a written “permission to hunt/transport venison” letter from
 the landowner is required;
            1.2  protected game, a written “permission to hunt/transport venison” letter from the  
                   landowner and a permit from the applicable provincial nature conservation
                   department is required; 

Read more...

Wetgewing aangaande jag van wild, besit  en vervoer van wildsprodukte

Jagters doen dit wettig, veilig en verantwoordelik en verseker dat hulle nie aan die verkeerde kant van die Wet beland nie!

Toepaslike wetgewing:
-    Wilddiefstalwet no 105 van 1991
-    Provinsiale jagproklamasies
Jagters moet verseker dat hulle die volgende dokumentasie bekom alvorens die jag ‘n aanvang neem en moet die dokumentasie te alle tye op aanvraag kan toon:
1.  Vir jag van wild, besit en vervoer van wildsprodukte op of van ‘n vrygestelde plaas vir:
          1.1 gewone wild, word slegs ‘n skriftelike toestemmingsbrief van die grondeienaar
                vereis;
          1.2 beskermde wild vereis ‘n skriftelike toestemmingsbrief van die grondeienaar en ‘n
                permit van die toepaslike provinsiale natuurbewaringsdepartement;

Read more...