SAJWV Sport Tabelle

Posliga:
Kwalifiserende skuts wat aan die posliga deelgeneem het sal aan die einde van die posliga-jaar aan die Nasionale Sportskietkampioenskap kan deelneem waar hulle skouer teen skouer kan meeding om die jaar se kampioene te bepaal. Die posliga ranglys bepaal watter skuts na die nasionale kampioenskap genooi sal word. Die doel van die posliga skietoefening is om lede se sportskietvaardighede te verbeter. Lede is nie beperk tot een inskrywing per siklus nie.

Die gewone skietoefenings se reëls is ook van toepassing op die posliga, naamlik dat slegs die eerste poging vir die dag die kwalifiserende punt verteenwoordig. Deelname aan die posliga word erken as 'n toegewyde aktiwiteit. Lede kan by enige tak van die SAJWV aan die liga deelneem.

Die posliga strek vanaf 1 Januarie tot 31 Oktober elke jaar. Die finale byeenkoms vind in November/Desember plaas. Die kapasiteit van die fasiliteit waar hierdie byeenkoms plaasvind  sal bepaal hoeveel individuele skuts en spanne na die finaal genooi kan word.

Nota:
Die posliga ranglyste is op die SAJWV Lede Administrasie webwerf beskikbaar waar die ranglys soos punte ingestuur word intyds opdateer.

Enige lid kan die Nasionale ranglyste onder die ‘Rankings’ opsie op die bladsy ‘Scores, Achievements and Awards’ besigtig.

Algemene Sport Tabelle

Filename Size Date
An Adobe Acrobat file SG01 20m Handwapen Posliga 539.51 KB 2017-01-11
An Adobe Acrobat file SG02 Randslag Ope 496.12 KB 2017-01-11
An Adobe Acrobat file SG03 25m Drukluggeweer Bankrus Posliga 575.56 KB 2017-01-11
An Adobe Acrobat file SG04 50m Randslag Bankrus Posliga 526.5 KB 2017-01-18
An Adobe Acrobat file SG05 50m Semi-Outomatiese Posliga 430.67 KB 2017-01-11
An Adobe Acrobat file SG06 100m Semi-Outomatiese Posliga 408.11 KB 2017-01-11
An Adobe Acrobat file SG07 480 Semi-Outomatiese Posliga 292.92 KB 2017-01-11
An Adobe Acrobat file SG08 Time and Precision 1 Bolt Action 382.43 KB 2017-01-11

  • Last modified on Wednesday, 11 January 2017 05:53
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za