Winner of SA Hunters’ lucky draw

  • Tuesday, 06 March 2018 12:26
  • Published in Other
  • Read 10741 times

Mr. Clive Aitchison of Maanhaarrand near Rustenburg is the lucky owner of a hunting rifle, accessories and a hunting opportunity that he won in a competition by SA Hunters to raise funds for its court case against the Minister of Police.

Clive, who is not a member of SA Hunters, won a hunting rifle (Howa.308 Win or 6,5 Creedmoor); a Delta rifle bag; an Allan rifle strap; and a Leopold VX-3i 6,5 – 20 X 40 telescope that were sponsored by Sons of Guns, a firearms dealer in Parys.

He also won two packages Titan points; development of suitable loads for the rifle of his choice; and an impala hunting opportunity sponsored by Helber Safaris. The estimated combined value of this prize is R 30 000 which Clive won for his R50 contribution to the Legal Aid Fund of SA Hunters.

SA Hunters has been involved in court action against the Minister of Police since 2016, regarding the relicensing of firearms and other matters related to the Firearms Control Act. The legal fees in this case are high and the competition was launched as a fund-raising effort to cover some of the legal costs.

SA Hunters thanks its members, members of other organisations, and the public that bought tickets in support of its legal fund. A similar competition might be offered again later this year.

Photo caption:
From left to right: Bernard Classen of Helber, sponsor of the points and hunting opportunity; Clive Aitchison, winner of the competition; and Jan Lubbe, of Sons of Guns that sponsored the rifle, scope and other accessories.

WENNER VAN GEWEER IN SA JAGTERS SE GELUKSTREKKING
Mnr. Clive Aitchison van Maanhaarrand buite Rustenburg is die gelukkige wenner van 'n jaggeweer, bybehore en 'n jaggeleentheid in 'n kompetisie wat SA Jagters geloods om geld in te samel ter stuiwing van die Vereniging se regskoste in die hofsaak teen die Minister van Polisie.

Clive, wat nie 'n lid van SA Jagters nie, se prys sluit in: 'n jaggeweer (Howa.308 Win of 6,5 Creedmoor), 'n Delta-geweersak, 'n Allan-geweerband en 'n Leopold VX-3i 6,5 – 20 X 40 teleskoop wat deur Sons of Guns, 'n wapenwinkel in Parys, geskenk is.

Hy het ook twee pakkies Titan-ammunisiepunte, ontwikkeling van gepaste ladings vir die geweer van sy keuse; en 'n rooibok-jaggeleentheid gewen wat deur Helber Safaris geskenk is. Die geraamde waarde van hierdie prys is R30 000 wat Clive vir slegs 'n R50 bydrae tot die Regshulpfonds van SA Jagters verruil het.

SA Jagters is reeds sedert 2016 gemoeid by 'n hofsaak teen die Minister van Polisie oor aspekte rondom die herlisiensiering van vuurwapens en ander aspekte van die Wet op die Beheer van Vuurwapens. Uiteraard kos hierdie hofsaak baie geld, en SA Jagters het kompetisie geloods om geld in te samel om 'n gedeelte van die regskoste te dra.

SA Jagters bedank sy eie lede, lede van ander verenigings en die publiek wat kaartjies ten bate van die regsfonds gekoop het. 'n Soortgelyke kompetisie sal moontlik later in die jaar weer aangebied word.

Fotobyskrif:
Van links na regs: Bernard Classen van Helber, borg van die punte en jaggeleentheid; Clive Aitchison, wenner; en Jan Lubbe, eienaar van Sons of Guns wat die geweer, teleskoop en meegaande items geborg het.

Rate this item
(0 votes)

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za