Black Powder Rifles (2)

29 April 2015

Oor die afgelope paar jare het die belangstelling in voorlaaier gewere en jag met voorlaaiergewere  baie toegeneem. Die populariteit neem nog steeds  toe en die sport groei vinnig.

Baie van die groei is toe te skryf aan die beskikbaarheid van die wapens gebou met moderne materiale en tegnologie met  vergange dae se ontwerpe en idees. Hierdie swartkruit gewere is betroubaar , baie akkuraat en maklik om te onderhou en skoon te maak. Dit is dan ook groot pret om met die gewere te kan skiet.

Read more...
29 April 2015

The interest in muzzle-loaders and hunting with muzzle-loaders has increased in recent years. This trend can be attributed toe the availability of modern weapons using modern materials and technology with old designs and ideas.  These black powder rifles are reliable, accurate and easy to maintain and clean. Furthermore, they are great fun to shoot with. Read more...

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za