Streek- en nasionale skietprogram 2017

In die tabel hieronder die SA Jagters streek- en nasionale skietprogram vir 2017.

Met die streekskietkompetisies wat al hoe gewilder raak begin die kapasiteit van skietbane plek-plek beperk raak. Die beginsel is dat die skuts in ‘n streek moet voorkeur kry vir deelname in hul streek – dit is dan ook deel van die SA Jagters reëls vir streekskietkompetisies.
Indien u beplan om aan ‘n ander streek se kompetisie deel te neem, moet u vooraf seker maak en inskryf. Moet nie na ‘n kompetisie ry en aanvaar dat u kan inskryf nie, u mag dalk teleurgestel word. Hierdie is nog nie ‘n algemene probleem nie, maar dit bestaan wel en daarom moet u asb seker maak deur die gasheertak se voorsitter te skakel en te verseker dat u kan deelneem. Moet ook nie aanvaar dat u in die verlede deelgeneem het aan ‘n spesifieke kompetisie by ‘n spesifieke tak en dat daar outomaties weer plek sal wees nie, skakel en reël asb!

Die resultate van skietkompetisies word kan deurlopend onder ‘Scores, Achievement & Awards -> Rankings’ op die lede administrasie stelsel besigtig word.

Regional and National shooting programme

Filename Size Date
A Microsoft Excel file Streekskietprogram 2017 per streek hersien 16 Jan 2017 17.38 KB 2017-01-18
An Adobe Acrobat file Streekskietprogram 2017 per streek hersien 16 Jan 2017 21.96 KB 2017-01-18

  • Last modified on Wednesday, 18 January 2017 06:24
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za