Handleiding vir Skietvaardigheidsontwikkeling vir Jagters

Handleiding vir Skietvaardigheidsontwikkeling vir Jagters - ryklik geillustreer met kleur fotos, totale inhoud van 58 bladsye, beskikbaar in CD formaat

Sekere van die kernaspekte gedek in die handleiding:

  1. Veilige vuurwapenhantering
  2. Skietbaantoerusting
  3. Evaluering van skut se toerusting
  4. Basiese skietvaardighede:
    1. Bepaling van oogdominansie
    2. Vashou van geweer en greep
    3. Asemhaling
    4. Liggaamsposisies en natuurlike rigting
    5. Snellerdruk en –beheer
    6. Deurvolg
    7. Hulpmiddels
  5. Jagskiettegnieke
    1. Inskiet van gewere
    2. Trajekte
    3. Benutting van skietposisies in jagverband
    4. Skootplasing vir jag
    5. Kopskote teenoor hart/longskote
    6. Keuse van kaliber/koeël vir jag
  6. Gevorderde skiettegnieke
    1. Langer afstande (200 tot 300m)
    2. Vereistes gestel aan toerusting en ammunisie
    3. Inskiet van gewere op 200 en 300m
    4. Effek van koeëltrajek op skootplasing oor  langer afstande
    5. Effek van wind en lugspieëling (mirage) op diekoeëlbaan
    6. Benutting van skietposisies op langer afstande (jagverwant)
    7. Konsentrasievermoë wanneer dit saakmaak
    8. Die skut/jagter en selfvertroue 

Beskikbaar by SA Jagterswinkel (Tel: 012 808 9339) teen R100-00. Posbestellings welkom.

  • Last modified on Wednesday, 17 June 2015 11:57
  • font size
Andre van der Merwe

André van der Merwe is die Bestuurder: Tak-  en Skietsake van die SAJWV

André is ‘n entoesiastiese jagter en sportskut wat gereeld deelneem aan die SAJWV se sportskietaktiwiteite op tak-, streek- en nasionale vlak.

Vir navrae oor Tak-en Skietsake en artikels waarvan hy die outeur is op die SAJWV webwerf, kan aan hom geskryf word by andrevdm@sahunt.co.za 

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za