SA Jagters: Streekskietkompetisies 2020


Aangeheg is die program en ander inligting vir al die verskillende skietdissiplines wat op streekkompetisies aangebied word vir 2020 - vir enige detail navrae skakel asb met die volgende persone by 012 808 9300:

  1. André van der Merwe: Presidentskiet-, Intertak Spanskiet en UITDAAG Spanskiet
  2. Boetie Kirchner: Haelgeweerskiet
  3. Nic Roets: Sportskiet*, MDS skiet, Junior skiet, Sporting Rifle 5685 shoot and Limited Bolt Action shoot

*Nota: Sportskiet sluit in: handwapens, semi-outomatiese gewere, hefboomaksiegewere, luggewere en 22 randslaggewere

 

Filename Size
An Adobe Acrobat file 1-Streekskietprogram 2020 - 27 Nov 2019 45.74 KB
An Adobe Acrobat file 2a-Universele reels - Jan 2019 1.58 MB
An Adobe Acrobat file 3a-Reels vir streek en nasionale skietkompetisies - Nov 2019 83.03 KB
An Adobe Acrobat file 4a-President en Intertak spanskietkompetisie Des - 2015 220.27 KB
An Adobe Acrobat file 5a-Intertak UITDAAG Spanskietkompetisie - Des 2015 164.52 KB
An Adobe Acrobat file 6a-Haelgeweer - Reels vir streek en nasionale skietkompetisies 409.92 KB
An Adobe Acrobat file 7a-Haelgeweer - Universele reels Feb 2016 73.42 KB
An Adobe Acrobat file 8a-Junior skietkompetisies - Riglyne vir die aanbied - 25 Nov 2019 2.88 MB
An Adobe Acrobat file 9a-Sportskietkompetisies wat op streekvlak aangebied kan word 25 Nov 2019 4.06 MB
An Adobe Acrobat file 10a-Reënbeleid SAJWV skietdae - Jan 2014 18.31 KB