SAHGCA Newsletters (46)

SAJWV Nuusbriewe

05 December 2017

Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2017 en dit is my voorreg om die jaar af te sluit met ‘n klompie belangrike boodskappe aan ons lede in SA Jagters. In hierdie nuusbrief is daar ook algemene inligting vir u kennisname.
Read more...

29 November 2017

As ons vorentoe stap en oor ons skouers na die jaar 2017 loer is daar ‘n slagveld wat min Suid-Afrikaners ooit sal vergeet. Dit gaan ons egter niks baat om oor die afgelope jaar te tob nie want tyd kan nooit weer ingehaal word nie. Ons moet vorentoe kyk na die toekoms en as ons die Kersfeesboodskap van welwillenheid, liefde en vrede nastreef gaan 2017 met al sy donker wolke gou vergete agtergelaat word.

Read more...

08 November 2017

Dear Colleague,

1. SA Hunters Annual Congress

The SA Hunters annual Congress was held over the past weekend. The event started with a meeting of all Branch Chairmen on Friday morning followed by the Congress dinner on Friday evening, which included the annual awards ceremony. Our guest speaker was Dr Braam Joubert from Clocolan, who captivated the guests with his hunting stories and what he referred to as his love affair with the bush. It was a very entertaining talk.

The Annual General Meeting was held on Saturday morning. At the meeting of Congress, important changes were approved i.e:

Amendments were made to the Constitution of SA Hunters, and the revised Constitution is available to members under ‘SAHGCA Documents’ on the Online Member Administration system as well as here on our main webpage.

Read more...
03 October 2017

Die seisoen het gedraai en dit lyk of lente ons oorgeslaan het. Ons het hier aan die noordekant van die land sommer direk in somer ingestap met temperature wat gereeld reeds oor 30º C styg. Ons vertrou dat soos die somer kom, ons goeie reën sal kry. Die Wes-Kaap en dele van die Oos-Kaap sowel as Noord-Kaap gaan steeds gebuk onder erge droogte en ons dink werklik aan die inwoners van daardie streke wat van dag tot dag byna nie kan volhou nie.

Read more...
05 September 2017

The 2017 hunting season is officially something of the past. However, we know that some of you will grab a last opportunity or two to hunt. Enjoy! Clean your rifles and gear, use the meat and start planning your hunt for next year. Now is the time to explore the best load for hunting, different types of bullets instead of those that did not perform well. Most important of all, start practising to improve your shooting.

Read more...
04 September 2017

Die jagseisoen is nou vol aan die gang en die skietaktiwiteite van SA Jagters loop op na die twee groot finale kompetisies in Augustus en September, waarna die jaar einde se kant toe begin staan. Ons het sekerlik ‘n paar interessante verwikkelinge gesien.

Read more...
10 July 2017

We eventually received the Court decision following our High Court application against the Minister of Police at 10h00 today.

Read more...
Page 1 of 5

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za