SA Hunters Newsletters

SA Jagters Nuusbriewe

It is already February 2019 with January something of the past. Large parts of the country are affected by the drought. We are thinking of all those people in the western part of the country that have to deal with very difficult circumstances. We are grateful for the good rains that fell over certain areas over the weekend.

Hier is ons reeds aan die begin van Februarie 2019. Januarie is op sy rug en iets van die verlede. Groot dele van RSA gaan steeds gebuk onder ernstige droogte. Ons harte gaan uit na die inwoners aan die westelike deel van die land waar dit baie moeilik gaan. Gelukkig was daar in verlede week en oor die naweek klompie plekke waar daar redelike goeie reën geval het. Ons is dankbaar daarvoor.