SA Hunters Newsletters

SA Jagters Nuusbriewe

2020 was no regular for year for anyone in RSA. This coming weekend, SA Hunters would have held its annual congress, but Covid 19 prevented it. It is certainly a year that none of use wishes to repeat.

  1. Structure of newsletter

We start with the new and important information first, followed by the regular news.

Therefore, members can get up to date with fresh news first and read other information later.

Vir alle burgers van RSA was 2020 geen gewone jaar nie. SA Jagters sou eerskomende naweek ons jaarlikse kongres gehou het maar Covid-19 het ook hierdie geleentheid in die wiele gery. Voorwaar `n jaar wat die meeste van ons nie wil oor hê nie, met ingrypende veranderinge in ons lewens.

  1. Indeling van die Nuusbrief

Soos u waarskynlik nou reeds gewoond geraak het, plaas ons belangrike inligting en boodskappe eerste in die nuusbrief en herhalende inligting verder aan.

Lede wat min tyd het om te lees, kan dus op die eerste deel van die nuusbrief fokus vir nuwe inligting en die res vir later los.

Die jaar begin afloop en die lente is in die lug. Ons het vroegoggend hier in Pretoria die eerste buitjie reën van die nuwe groeiseisoen gehad en skielik is die wêreld skoon afgespoel en die paaie glad.

  1. Indeling van die Nuusbrief

Soos ek voorheen onderneem het, plaas ons belangrike inligting en boodskappe eerste in die nuusbrief en herhalende inligting verder aan.

Lede wat min tyd het om te lees, kan dus op die eerste deel van die nuusbrief fokus vir nuwe inligting en die res vir later los.

Spring is in the air. Pretoria had its first rain for the season and everything is fresh and the roads are slippery.