Die HUB van SA Jagters Fred Camphor het op 19 Januarie 2021 as gas op te tree in die ateljee van die program die GROOT Ontbyt.
Hy antwoord vrae en praat oor die vuurwapenamnestie en ook oor die ou groen lisensies. Luister en kyk gerus hierna.