Photo Competition FinalistsFoto Competition Finaliste

Druk Silinder Veiligheid

Daar is toenemend meer persone en junior lede wat druklug gewere aanskaf om aan ons posliga en junior skiet tabelle deel te neem.

As deel van ons volgehoue strewe om veiligheid ons kern prioriteit te maak wil ons met graag ‘n paar sake onder die gebruikers se aandag bring. Maak asseblief seker dat u vertroud is met die regulasies met betrekking tot die inspeksie van u druk silinder, maak asb. seker dat u druk silinder se inspeksie gereeld gedoen word.

Vermy asseblief. dat u druk silinder gedra word na ‘n skietpunt. ‘n Hoë druk silinder wat val kan ‘n potensiële missiel word. Maak asseblief seker dat wanneer u ‘n druk silinder na die skietbaan neem dat dit in ‘n doel geskikte waentjie vervoer word. So ‘n waentjie bied ook die geleentheid om dit veilig regop geanker te laat staan.

Indien u onseker is of meer oor die veiligheid, vervoer of veilige hantering van druk lug silinders wil weet is u welkom om met ons opleidings departement te skakel. nic@sahunt.co.za

 

 

Rate this item
(1 Vote)
  • Last modified on Tuesday, 06 March 2018 17:00
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za