Fooie geldig vanaf Julie 2018 – Junie 2019 (Behalwe waar anders aangedui, is lidmaatskap gelde jaarliks hernubaar)

 

 Gewonelid geen tydskrif (ouderdom van 26 tot 64) R 660
 Gewonelid 1 tydskrif (ouderdom van 26 tot 64)* R 895
 Gewonelid 2 tydskrifte (ouderdom van 26 tot 64)** R1 095
 Gewonelid geen tydskrif (ouderdom van 18 tot 25) R 400
 Gewonelid 1 tydskrif (ouderdom van 18 tot 25)* R 475
 Gewonelid 2 tydskrifte (ouderdom van 18 tot 25)** R 690
 Senior lid geen tydskrif (ouderdom van 65 en ouer) R 340
 Senior lid 1 tydskrif (ouderdom van 65 en ouer)* R 355
 Senior lid 2 tydskrifte (ouderdom van 65 en ouer)** R580

 Eggenoot lid (eggenoot van aktiewe lid)

R 205
 Junior lid (eenmalige bedrag tot met lid se 18de verjaarsdag) R 205
 Buitelandse Lid (jaarfooi)*
R 895
 Lewenslangelid* R 18 000
*Keuse van SA Jagter tydskrif of Man Magnum tydskrif ingesluit
 
**SA Jagter tydskrif en Man Magnum tydskrif ingesluit