• Geweerloting / Rifle Raffle

    Geweerloting / Rifle Raffle

    Marico Bosveld-tak en Orpen Wapens van Oom Ossie Penzhorn het vir ons ’n pasmaakgeweer beskikbaar gestel om uit te loot sodat ons Read More
  • Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Die SA Jagters, nasionale Intertak Spanskietkompetisie het plaasgevind op Saterdag, 12 Augustus 2017 op die nuwe Meerkatgat skietbaan van die Vrystaat Sandveld Read More
  • Nasionale President skietkompetisie 2017

    Nasionale President skietkompetisie 2017

    Die Nasionale President skietkompetisie wat op Saterdag, 23 September 2017 op die Elandsrand skietbaan te Kroonstad plaasgevind het. Read More
  • 1
  • 2
  • 3

Special Offers (1)

02 February 2017

Die volgende ondernemings bied spesiale aanbiedinge aan ‘n groot aantal van ons lede of aan die nasionale kantoor en ondersteun die aktiwiteite van ons lede sowel as die Vereniging op nasionale vlak.

Toyota SA

Lede van die SAJWV sal 0,5% korting se punte op hulle MyBonus-lidmaatskap kry by die aankoop van alle Toyota-produkte in die volle reeks van voertuie wat Toyota aanbied en sonder enige beperking op die getal voertuie wat gekoop word.  Let asseblief daarop dat MyBonus administrasiekoste verhaal van die korting toegestaan soos hulle met Toyota ooreengekom het.

Maak asseblief seker dat u met enige transaksie waar u enige Toyota-produk koop wel ’n afskrif van die faktuur binne die maand waarin die transaksie plaasvind aanstuur na MyBonus om te kwalifiseer vir hierdie voordeel.

Westvaal Nelspruit

Westvaal Nelspruit: Die Westvaal Groep in Nelspruit ondersteun SA Jagters met spesiale korting aan lede en hul direkte familie (ouers, broers en susters, kinders). Westvaal Nelspruit lewer voertuie regoor RSA af.

Westvaal Nelspruit maak die volgende spesiale aanbod aan lede van SA Jagters beskikbaar vir Augustus 2018:

  1. KB 250 Hi Rider Dubbel Kajuit  4x2  beskikbaar vanaf R339,900
  2. KB 250 Base Enkel Kajuit beskikbaar vanaf R223,900
  3. KB 300 D-TEQ Dubbel Kajuit vanaf R469,900
  4. KB 250 Fleetside vanaf R244,900
  5. KB 250 D-TEQ Extended Cab vanaf R319,900
  6. KB 250 X-RIDER D/C vanaf R399,900
  7. KB 250 X – RIDER 4x4 D/C vanaf R419,000
  8. Isuzu SUV – MU-X vanaf R539,000 “Spesiale Aanbod”

Passasiers & SUV voertuie – OPEL

  1. Opel Mokka 1.4 Turbo vanaf R324,900
  2. Opel Corsa 1.0 Turbo vanaf R219,900
  3. Opel Astra 1.0 Turbo vanaf R275,900
  4. Nuwe Opel Crossland X – vanaf R279,000
  5. Nuwe model – Opel Grandland X beskikbaar vanaf R399,900 “Spesiale Aanbod”

Op bogenoemde voertuie is Termes & voorwaardes van toepassing. Praat gerus met Westvaal Nelspruit vir spesiale aanbiedinge.

Vir meer besonderhede skakel Jannie Nell by 082 854 8318 of Dwayne Santos by 072 341 4114 of skakel hul landlyn op 013 7575005

Action Ford

Ford Ranger 2.2 XL Dubbel Kajuit 4x2 Handrat

  • R 5 600.00 per maand
  • Geen deposito
  • 72 maande
  • 30% Residie waarde
  • 5.8% rente koers

Die voertuie kan deur enige bank of kontant gekoop word. Skakel asseblief vir Linda Botha van Action Ford by 086 022 8466 indien u van hierdie aanbod wil gebruik maak.

https://www.facebook.com/ActionFordGroup/

Graaf Auto Sentrum

Graaf Auto Sentrum in van der Hoffweg Pretoria Tuine bied 'n 10% korting op alle dienste aan alle opbetaalde lede van SA Jagters.

De Graaf Auto Sentrum spesialiseer in die vervaardiging van standaard en hoë werkverrigting uitlaatstelsels asook in doelgemaakte jag en beesrame asook enige ander staalwerke.
Kontak Leon Greef by 083 308 3083 of degraafauto@gmail.com

Hinterland Groep

Hinterland Groep bied die volgende korting op aankope in hulle wapenwinkels aan SAJWV-lede:

  • 3% korting op alle wapens
  • 3% korting op alles ammunisie
  • 5% korting op enige wapenkluis verwante produkte.

Produkte wat reeds op 'n promosie is, kwalifiseer nie vir korting nie.

Wildman Hunting and Outdoor

WILDMAN winkels is waar die hele familie kan kom koffie drink & lekker kuier terwyl hulle rustig kyk na die nuutste jaggewere / haelgewere / handwapens / herlaai toestelle / verskeidenheid van ammunisie / Kamofleer Klere / wapen kluise / paintball guns / windbukse / gadgets / ens....ens.....
   

Hokaai Slaghuis

Hokaai Slaghuis bied 5% korting aan SAJWV-lede op alle aankope en wildsvleisverwerking by al hulle takke. Rig navrae aan Kenny Stanton by 079 900 5416.

Wildshoekie Vleismark

Die Wildshoekie Vleismark in Centurion bied 5% korting aan lede. Besoek http://www.wildshoekievleismark.co.za of Skakel Robbie by 082 297 8380 vir meer inligting.

LAVA Vakuumverpakking

Lava vakuumverpakking bied 5 % AFSLAG op enige aankoop van Vakuumverpakkingsmasjiene MET GRATIS koerier aflewering landswyd vir masjien en bykomstighede aflewering asook 10 % AFSLAG op enige aankoop van vakuum sakkies of enige ander Landig/Lava produkte

Vir meer inligting skakel 072 160 5556 of stuur ‘n e-pos aan info@lava-sa.co.za.

Heartech Gehoorbeskerming

Skakel Sean Stones by 071 473 6199 vir meer inligting oor hierdie aanbod.

Sean deel graag sy kundigheid oor gehoorskade en gehoorbeskerming en gaan poog om belangstellende SA Jagters-takke regoor die land te besoek om inligtingsessies te gee en om sy produk bekend te stel.

Sean sal in die komende weke met Takvoorsitters skakel. Hy gebruik die kontakinligting wat in die SA Jagter gepubliseer word om kontak te maak om meer inligting aangaande sy aanbieding met Takvoorsitters en  lede te deel. Takke wat belangstel in die aanbod kan hom ook direk kontak.

Heartech is ook 'n borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie.

NiteCoreSA  Flashlights

NiteCore is a popular international flashlight brand of which NiteCoreSA is the local distributor.

They supply High Intensity, Li-ion rechargeable flashlights made from aircraft grade aluminium, ideal for farm defence, outdoor, tactical and hunting purposes. NiteCore products are small, extremely bright and includes a 2 year replacement warranty and a further free 3 year repair warranty on most items.

Make use of a 10% discount exclusively to all members of the SA Hunters Association.

Contact NiteCoreSA on 082 825 8442 or 083 410 6005 / Sales@NiteCoreSA.co.za or visit our online store at www.nitecoresa.co.za

Use Coupon code " SAH " to redeem your discount when purchasing any item on our website.

Selftrack

Selftrack bied aan lede ‘n voorkeurtarief van 10% korting op die standaardpryse van voertuig- en persoonlike opspoortoestelle. Selftrack gee aan gebruikers die vermoë om self hul voertuie of personeel na te spoor. Die nuutste rekenaartegnologie laat lede toe om outomatiese SMS alarms te ontvang van paniek, spoed, beweging, gevaarsones en ander belangrike insidente. Kontak Dirk Bekker by 0861 909 101, 076 944 2739 of e-pos na dirk@selftrack.co.za

Mainsu Kragopwekkers

Mainsu bied aan alle SAJWV-lede ’n voorkeurkorting van 5% op die gewone pryse van alle Gentech en Kipor kragopwekkers. Doen navraag by Fanie Swart by 082 901 7599 of fanie@mainsu.co.za indien u van hierdie geleentheid wil gebruik maak.

Herlaaikursusse deur Cassie Nienaber

‘n Lid van SA Jagters, Cassie Nienaber bied gespesialiseerde herlaaikursusse aan.

Kursusse vir 2018 is as volg:

  • Saterdag 24 Februarie: Herlaai kursus by Durban Deep skietbaan saam met die Wesrand SA Jagters tak. (Koste was R350/kursusganger in 2017)
  • Saterdag 24 Maart: 'n Ladings/QL kursus by Durban Deep skietbaan aan saam met die Wesrand SA Jagters tak. (Koste was R350/kursusganger in 2017)

Cassie bied ook landwyd kursusse aan in herlaai en Quickload-ladingontwikkeling in samewerking met takke.

Hy is ook beskikbaar vir een-tot-een opleiding.

Cassie bied 5% korting op sy standaardtarief aan lede van SA Jagters wat sy kursusse bywoon. Skakel hom by 0824125344 of stuur ‘n e-pos na cassie@mamba-reloading.co.za vir meer inligting.

Read more...

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za