• Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Die SA Jagters, nasionale Intertak Spanskietkompetisie het plaasgevind op Saterdag, 12 Augustus 2017 op die nuwe Meerkatgat skietbaan van die Vrystaat Sandveld Read More
  • Nasionale President skietkompetisie 2017

    Nasionale President skietkompetisie 2017

    Die Nasionale President skietkompetisie wat op Saterdag, 23 September 2017 op die Elandsrand skietbaan te Kroonstad plaasgevind het. Read More
  • SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters het op Vrydag 9 Junie 2017 vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n Gholfdag gehou. Hierdie dag is gehou Read More
  • SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters het weer eens vanjaar by HuntEx Gauteng gehou te Gallagher Estate teen die einde van April ‘n spesiale poging aangewend Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4

Conservation & Hunting News (5)

26 May 2017

NB: Please note that some of the website links included in the text below might require subscription to allow full access. Where appropriate, SA Hunters added comment or additional information.
LW: Let asseblief daarop dat sommige van die webwerfskakels wat hieronder ingesluit is, slegs aan intekenaars volledige toegang verskaf. Indien nodig, lewer SA Jagters kortliks kommentaar of verskaf addisionele inligting.

BEWARING/CONSERVATION

International reports

Scientists concerned over vanishing animals
A report that appeared in the scientific section of the Telegraph (UK) claimed that some of the world’s most exotic animals could be extinct within months. The report is based on comments and alerts from conservationists that certain species are disappearing.

Read more here.

Comment: This is exactly the reason why we as hunters must be extremely responsible, not only with what we do, but also what we say. While we know we do well, the rest of the world should also think and say so. - Fred Camphor

Leeus geskuif tot voordeel van gemeenskap
Drie leeus – ’n mannetjie en twee wyfies – is onlangs suksesvol van ‘n private wildreservaat na die Somkhanda gemeenskapswildreservaat in KwaZulu-Natal oorgeplaas om die reservaat se leeugetalle te bestuur. Die projek wat deur die dokumentêre program Blood Lions  geïnspireer is, geniet die ondersteuning van verskeie bewaringsgroepe.

Lees meer hier.

Kommentaar: SA Jagters is in gesprek met hierdie gemeenskap om betrokke te raak by hulle verantwoordelik bestuurde jagprogram. Ons lede kan uitsien daarna om in Suid-Afrika die geleentheid te kry om te gaan jag in ‘n gebied waarin die Groot Vyf ook teenwoordig is. Dit maak die jag altyd meer interessant. - Fred Camphor

HUNTING

Burger resigns as PHASA president
On Tuesday 23 May, The Professional Hunters’ Association of South Africa (PHASA) announced that Mr Stan Burger’s resignation as President of the Association. President-Elect, Mr Dries Van Coller, will take the lead as from today.

Articles in News24 and in Netwerk24 referred to his resignation following a difference of opinion regarding the hunting of captive-bred lions. Burger is known for his opposition to this practice.

Read more reports on the matter on News24 here and on Netwerk24 here.

Comment: It seems as if the lion hunters are calling the shots in PHASA. Is this the case? Time will tell.

Stan Burger nailed his colours to the mast on this matter, without any doubt. The silent majority of professional hunters who are members of PHASA will have to decide which way the wind blows.
While I comment on this issue, SA Hunters will not get involved and will neither prescribe to another independent association how they should manage their own business. - Fred Camphor

Olifant val op jagter
Theunis Botha, ’n jagoperateur en professionele jagter van Tzaneen, (51) is op 19 Mei dood nadat 'n olifantkoei bo-op hom geval het. Hy was deel van 'n jaggeselskap toe die koei hulle bestorm het. Een van die jagters het die koei uit selfverdediging geskiet en sy het bo-op Botha geval. Botha was 'n lid van die Professionele Jagtersvereniging van SA (PHASA)

Lees meer hier.

Kommentaar: Dit is altyd jammer om te hoor van ‘n jagter wat sy lewer verloor het tydens ‘n jagtog. Ons innige simpatie met Theunis se gesin en familie. - Fred Camphor

ENVIRONMENTAL MATTERS/OMGEWINGSKWESSIES

Minister gee rede vir groen lig vir mynregte
Die departement van omgewingsake het sy toestemming vir mynregte by Mabola, wat beskryf word as ’n sensitiewe, waterryke gebied buite Wakkerstroom, verdedig en gesê dit is net ’n gewone bewaarde gebied en daarom mag Atha Africa steenkool daar myn. Die departement se besluit berus glo op wetenskaplike bevindings.

Twee weke gelede het Thomas Hadebe, DA-woordvoerder oor omgewingsake, Molewa se adjunk, Barbara Thomson, en haar amptenare in die portefeuljekomitee oor omgewingsake hieroor uitgetrap.

Lees meer hier

Reisigers oor malaria gewaarsku
Hoewel die Krugerwildtuin (KNP) as 'n laerisikogebied vir malaria geklassifiseer is, word besoekers gewaarsku om steeds voorsorgmaatreëls teen malaria te tref voor hulle daarheen ry.

Volgens William Mabasa, Sanparke se waarnemende kommunikasiehoof, het vanjaar se hewige reënval gelei tot baie waterpoele wat 'n broeiplek bied vir muskiete. Gevalle van malaria is veral in die noordelike dele van die park aangemeld.

Lees meer hier

Kommentaar: Ons hoor al meer van reisigers wat malaria opdoen nadat hulle die oostelike en noordelike laeveld besoek het. Ons wil lede maan om versigtig te wees. Malaria en veral serebrale malaria is ‘n dodelike siekte. - Fred Camphor

ENVIRONMENT AND THE LAW/DIE OMGEWING EN DIE REG

Centre for Environmental Rights updated 2016 report on compliance
The Centre for Environmental Rights has updated its 2016 report, Full Disclosure: the Truth about Corporate Environmental Compliance in South Africa.  This report provides information to shareholders to identify the most significant environmental risks posed by the companies they are invested in.

The Full Disclosure website now includes a list of key questions about environmental compliance for each of the 30 JSE-listed companies assessed in the report. These questions target serious issues relating to the risks posed to the environment and communities affected by each company’s operations, and will be amended and updated from time to time.

Wilddiewe wou lewendige ietermagog verkoop
Drie mans wat ’n ietermagog by die Lifestyle-winkelsentrum in Tzaneen wou verkoop, is gevang. Ddie ietermagog is Maandag lewend in ’n motor in die parkeergebied by die winkelsentrum gekry.

Die polisie se honde-eenheid is na die sentrum ontbied en het op die hoogs bedreigde dier afgekom. Die ietermagog is nou in veilige bewaring by die departement van omgewingsake in Limpopo.

Lees meer hier

Kommentaar: Die Ietermagog is een van die mees bedreigde spesies in die natuur. Hierdie misdaad  moet swaar gestraf word.

Behoorlike opvoedkundige programme oor die beskerming van skaars spesies is noodsaaklik by alle skole om mense se bewustheid oor bewaring en verantwoordelike benutting van die natuur te verander

Renosterhorings by lughawe gevind
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het op 22 Mei vir die tweede keer in een week op renosterhoring by die O.R. Tambo-lughawe beslag gelê. Die waarde van die horing word op sowat R1,7 miljoen geskat.

Dit volg kort op die hakke van nog ’n vrag renosterhorings van sowat 7 kg wat op 18 Mei deur doeanebeamptes by dié lughawe onderskep is. Dié besending wat volgens die SAID na Hongkong op pad was, het nege renosterhorings van sowat 13,2 kg ingesluit. Dit was in stukke opgesny.

Die renosterhorings is vir verdere ondersoek aan die polisie en die Valke oorhandig.

Lees meer hier

VUURWAPENS

SAPD moet in Julie sê wat van polisie se vuurwapens geword het
Die minister van polisie moet binne 60 dae vanaf 24 Mei, ’n antwoord gee op AfriForum se twee aansoeke om inligting te bekom oor amptelike vuurwapens van die staat wat gesteel, verlore geraak of teruggekry is.

Dit volg nadat AfriForum het hom tot die hooggeregshof in Pretoria gewend om die minister te dwing om dié inligting beskikbaar te stel kragtens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. Die partye het egter ’n skikkingsooreenkoms bereik wat deur regter Hennie de Vos ’n hofbevel gemaak is.

Lees meer hier

 

Read more...
05 April 2017

NB: Please note that some of the website links included in the text below might require subscription to allow full access. Where appropriate, SA Hunters added comment or additional information.
LW: Let asseblief daarop dat sommige van die webwerfskakels wat hieronder ingesluit is, slegs aan intekenaars volledige toegang verskaf. Indien nodig, lewer SA Jagters kortliks kommentaar of verskaf addisionele inligting.

BEWARING/CONSERVATION

International reports

Rhino poaching
Most South Africans are well aware of the rhino poaching crisis that threatens the survival of both the black and white rhinoceros. Proposals to allow for the national trade in rhino horn have been published by the Department of Environmental Affairs. Civil society and other interested parties were invited to submit comment on the proposed amendments to allow trade by 8 March 2017. The pro-trade and anti-trade lobbies share their respective arguments in the print and electronic media. Meanwhile, the poaching continues to satisfy demand for rhino horn from China and other eastern countries.

Recently, Jeremy Young and Kevin Hirten screened their film on this lethal trade, The Poachers Pipeline, at the Wilson Center as part of the DC Environmental Film Festival.
For an insight into the illegal trade of rhino horn, read and watch the film here

Comment by CEO, SA Hunters: SA Hunters supports the proposed strictly regulated trade in Rhino Horn as presented by DEA. We are of the opinion that it is simply impossible to protect every single rhino in RSA. With no trade at all allowed only the criminals make money from trading illegally in rhino horn. With legitimised trade the demand may be reduced and some money will be generated that could be applied to protect the species.

BEWARING IN SUID-AFRIKA

Renosterstropery in KNP

SA court case on climate change starts on 2 March
Verskillende tipes tegnologie is reeds ingespan om renosterstropery in veral die Kruger Nasionale Park te bekamp. Soms werk dit, en soms werk dit nie. Kundiges verduidelik dat die terrein waar hierdie tegnologie aangewend word wel die sukses daarvan belemmer.

Tydens 'n mediakonferensie wat op 24 Maart 2017 in die KNP gehou is, is verskeie opinies hieroor geopper. Vir meer hieroor, besoek die volgende skakels:
Tegnologie ál meer in Kruger teen stropers ingespan
Tegnologie help weinig teen stropers
‘Kruger se renosters sal nie in ons leeftyd uitsterf’
LET WEL, volledige berigte by bogemoende skakels is net toeganklik vir intekenaars van Netwerk24

Kommentaar van HUB, SA Jagters: SA Jagters ondersteun alle pogings om renosterstropey te beperk. Tegnologie alleen gaan nie hierdie oorlog wen nie maar die gebruik van tegnologiese hulpmiddels kan ‘n aansienlike bydrae lewer om die stropery te beperk

ENVIRONMENT

Biodiversity

Role of UN platform to stop biodiversity loss

Biodiversity, the variety of plant, animal and microbial life on Earth, is still declining. For many years there have been calls for some sort of scientific body or initiative to be set up to encourage the international community to shoulder its responsibilities over biodiversity. In the scientific literature in particular, several authors argued that a more efficient and permanent organisation to convey scientific works to governments could help meet international commitments to stop biodiversity loss.

In 2005 a process was started that led to the establishment of the Intergovernmental Platform on Biodiversity and Ecosystem Services, IPBES. The IPBES was finally established in 2012 as a United Nations body. It recently published its first reports and has several others under way. Read the full version here

Read more...
27 February 2017

NB: Please note that some of the website links included in the text below might require subscription to allow full access. Where appropriate, SA Hunters added comment or additional information.
LW: Let asseblief daarop dat sommige van die webwerfskakels wat hieronder ingesluit is, slegs aan intekenaars volledige toegang verskaf. Indien nodig, lewer SA Jagters kortliks kommentaar of verskaf addisionele inligting.

BEWARING/CONSERVATION

Internasionale navorsing

Swartrenoster se toekoms in die weegskaal, wys studie
’n Nuwe strategie van bewaring is nodig om die swartrenoster van uitwissing te red, sê ‘n internasionale span navorsers, waaronder wetenskaplikes van die Nasionale Dieretuim in Pretoria. Alle aanduidings is dat dar ‘n verbysterende verlies van 69% van die spesie se genetiese variasie is. Die toekoms van swartrenosters lyk somber tensy die bewaring van geneties onderskeibare bevolkings ’n prioriteit gemaak word. Die studie is onlangs in die vakjoernaal Scientific Reports gepubliseer. Lees volledige berig in Beeld hier of die volledige studieverslag op Nature.com hier

Plaaslike bewaringsaksies

Kameras help keer dat voëls in kragdrade vasvlieg
Die Trust vir Bedreigde Spesies (EWT) in samewerking met Eskom het twee spesiaal ontwerpte kameras aan ’n kragdraad in De Aar opgerig om vas te stel hoekom en wanneer voëls in die kragdrade vasvlieg. Die sogenaamde voëlopsporingstelsel, die Bird Detection System (BDS), is ’n Suid-Afrikaanse konsep waar ’n hoëresolusiekamera die vermoë het om beweging en voëls te bespeur. Lees volledige berig hier.

ENVIRONMENT

Legislation/Wetgewing

SA court case on climate change starts on 2 March
SA’s first climate change litigation starts in the Pretoria High Court on Thursday, 2 March 2017 when Earthlife Africa Johannesburg (ELA), represented by the Centre for Environmental Rights (CER), will challenge the decision of the Minister of Environmental Affairs to uphold the environmental authorisation for the proposed Thabametsi coal-fired power plant.

The CER says that, to their knowledge, it is the first time that the South African judiciary will be required to consider the importance of and need for an assessment of the climate change impacts of a coal-fired power station, as a necessary consideration in deciding whether or not to grant an environmental authorisation. Read the full report here

Dit is hoog tyd dat iemand een van hierdie soort sake as toetssaak neem. Die onnadenkende en onverantwoordelike optrede van beide die Staatsdepartemente met die toestaan van mynlisensies sowel as sommige van die mynmaatskappye se niks minder nie as roekelose optred het reeds heeltemaal te veel skade aangerig Fred Camphor

WILDLEWE EKONOMIE

Talle faktore beinvloed pryse van wild
Neigings in die wildbedryf oor die afgelope vyf jaar het ‘n impak gehad op die gemiddelde prys van  wild, sê Prof Peet van der Merwe van Noordwes Universiteit. Hy lys openbare internasionale protes teen trofeejag, ná die jag van Cecil die leeu in 2015, gevolg deur die ergste droogte in dekades en kritiek deur omgewingsbewustes  en jagters oor die intensiewe teel van wild vir kleurvariasies en horinglengte as faktore wat wildpryse onder druk geplaas het. Gewilde spesies soos goue wildebeest en swart rooibokke se pryse het onderskeidelik met 61% en 78% gedaal, terwyl die prys van gewone wild, soos koedoes, ook 64% laer was. Lees die volledige berig hieroor op Netwerk24 hier

Toe SA Jagters twee jaar terug gewaarsku het dat dit gaan gebeur is ons erg verkwalik en eintlik maar net sleggesê. Nou sien ons die harde werklikheid en soos ons voorspel het, is daar sekerlik mense wat lelik gaan seerkry en geld verloor in hierdie proses. Fred Camphor

Agricultural outlook: Game
In a more comprehensive article on the wildlife economy, Dr Flippie Cloete of North West University shares views and trends on the private wildife industry in South Africa, in ABSA’s Agricultural Outlook for 2017. He analyses market trends since early 2015, and the effect that the drought and ‘the softening of the colour variant’ market might have on the sector in 2017. Cloete also includes trends in the game meat sector, which he regards as ‘largely undeveloped’. Graphs and illustrations add value to this article.
 
Read the full article here

Read more...
01 February 2017

NB: Please note that some of the website links included in the text below might require subscription to allow full access. Where appropriate, SA Hunters added comment or additional information.
LW: Let asseblief daarop dat sommige van die webwerfskakels wat hieronder ingesluit is, slegs aan intekenaars volledige toegang verskaf. Indien nodig, lewer SA Jagters kortliks kommentaar of verskaf addisionele inligting.

BEWARING/CONSERVATION

South Africa

First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

Pretoria:  The birth of three cheetah cubs at Rietvlei Nature Reserve (RNR) south of Pretoria early in November 2016 has caused great excitement among regular visitors and staff at this 4000 ha reserve in the heart of Tshwane.

Their mother, Kiara, has been hiding them away from public eyes, but mother and cubs all seemed healthy and thriving. Only a few RNR staff members were fortunate to spot mother and her cubs on rare occasions. Their gender is not known at this stage.

Cheetahs were introduced at RNR for the first time in 2014 when a male cheetah, Sanbona was purchased with a donation from the Pretoria East Branch of the SA Hunters and Game Conservation Association (SA Hunters). The branch donated R44 000 to RNR to purchase Sanbona and to equip him with a telemetric collar to enable staff to monitor his movement.

Read full media release here

Uitstekende werk gedoen deur Pretoria Oos Tak. As Takke ons ingelig hou van soortgelyke projekte kan ons probeer om soortgelyke blootstelling in die pers vir hulle te kry. Fred Camphor


Dis peuter met natuur

Deur Janet Heard 29 Januarie 2017 00:02

Parlementslede beskuldig die Noordwes-regering daarvan dat hulle “met die natuur peuter” deur al die buffel-koeie uit twee nasionale parke te verwyder en net die bulle oor te hou.

Die koeie is boonop geskenk aan ’n onderneming wat luidens sy webwerf meer as 2 000 ha gebruik om “een van die voorste skaarswild-telers in Suid-Afrika” te wees. Hulle verkoop dié wild.
Noordwes se departement van landelike, omgewings- en landbou-ontwikkeling het sowat 150 buffels, 50 renosters en 50 swartwitpense ter waarde van sowat R100 miljoen geskenk.

Lees volledige berig hier

Is southern Africa running out of fish?

Geoff Hill raises concerns about the southern Africa's fish populations. He refers to academic studies on the decline of marine life.

"The problem is so serious that fish we saw on restaurant menus just a few years ago are now threatened with extinction.
But while schools may have posters on the wall for gorillas and wild dogs, white steenbras or red stumpnose don’t get a mention, yet they’re just as endangered.

And it’s not all at sea. Freshwater species like cave catfish and Berg River redfin are on the critical list."  Read the full article here

Boere reg om verder te baklei oor uraan-ontginning

In hul stryd teen uraanontginning in die Karoo, rol boere en bewaringsorganisasies weer die moue op vir die hofsaak hieroor wat in Februarie in die hooggeregshof in Kaapstad sal dien.
Die voorgestelde ontginningstreek lê tussen Rietbron en Beaufort-Wes in die westelike deel van die Karoo wat deur skaap- en sybokhaarboerdery gekenmerk word.

Een van die grootste besware teen uraanontginning in dié gebied is dat radioaktiewe materiaal vrygestel sal word en daardeur mens én dier se lewe sal bedreig, waarsku Douglas Stern, president van Agri Oos-Kaap en self ’n Karooboer.

Lees volledige berig hier

HUNTING/JAG

Wildbedryf moet sy jagskoene vol staan

Wildpryse is op die afdraande pad, ongeag waarna ’n mens kyk, sê mnr. Ernst Janovsky, hoof van Absa-Agribesigheid se sentrum vir uitnemendheid. Dit was veral die pryse van kleurvariante wat verlede jaar skerp gedaal het, maar hy sê hierdie daling moet gesien word teen die toename in getalle. Die omset is dus nog daar.

Janovsky sê die pryse van party wildsoorte sal vanjaar waarskynlik verder daal, maar daar sal ook meer wild van daardie soorte verkoop word as in vorige jare. Hy verduidelik dat diere se veilingspryse besig is om ál nader aan hul werklike ekonomiese waarde te beweeg.
“As jy na buffels se pryse die afgelope jaar kyk, sal jy sien dat hul pryse die beste hou omdat hulle reeds naby aan hul ekonomiese waarde in die veilingslokaal verhandel.”

Lees volledige berig hier

SA Jagters het drie jaar gelede reeds gewaarsku dat hierdie pryse gaan val en nie kan hou nie. Ons is gekruisig oor ons standpunt, nou realiseer dit. SA Jagters wil verantwoordelik omgaan met die natuur en ook met besigheid en maan daarom ons lede om uiters versigtig te wees wanneer besluite geneem wordoor belegging in enige riskante produk. Fred Camphor


Green hunting: Drugs instead of bullets

The trend of using tranquilliser guns to dart-and-release trophy wildlife has drawn attention to the verifiable worth of Africa’s controversial hunting industry.

Big-spending hunters come from Europe (particularly France and Spain), and the US, according to the International Union for Conservation of Nature (IUCN). Their time spent at a game ranch can be lucrative for owners.

And with the negative publicity so often cast on canned hunting, "green" hunting may seem like a responsible alternative.

Darting of trophy species ordinarily occurs under the strict supervision of wildlife vets, who designate for darting only those animals in need of veterinary care, or who are to be relocated.

Green hunting is marketed as a thrill for hunters without the kill that usually comes with it. Read full article here

Alhoewel daar wel geleenthede is waar “green hunting” sinvol kan wees wanneer diere in elk geval immobiliser moet word vir welke wettige rede ookal maan SA Jagters teen die gebruik om enige diere te immobiliseer bloot vir die pret van die persoon wat die doofpyl skiet. Dit kan geensins ondersteun word nie. – Fred Camphor

LEGISLATION/WETGEWING

DEA extends ban on leopard hunting in South Africa for 2017

News24 reported that "Conservationists breathed a sigh of relief on Monday, 16 January when the Department of Environmental Affairs (DEA) confirmed that a zero quota for the hunting of leopard (Panthera pardus) has been extended to 2017."

The article includes a comment by DEA that there is a "possibility of introducing a precautionary hunting quota in 2018". The DEA said their decision to extend the zero quotas for leopard hunting in South Africa was "based on the review of available scientific information from SA's Scientific Authority on the status and recovery of leopard populations in South Africa".  

The publication welcomes the 'zero quota'.

Read the full News24 article here

PHASA criticises DEA decision on leopard quota

The Professional Hunters’ Association of SA (Phasa) criticised the department of environmental affairs’ (DEA) zero quota for leopard hunting for the second year in a row. PHASA warned that sustainable leopard populations could be nonexistent by the time new leopard hunting legislation came into being. PHASA CEO Tharia Unwin said there was currently no reliable scientific evidence to substantiate the zero quota for the second consecutive year.

Meanwhile, DEA confirmed that the Norms and Standards for Leopard Hunting would be published for public comment soon.

Read the full article here

Lion farmers may get export quota
ECONOMY / 28 January 2017, 3:51pm

Johannesburg - South Africa’s Department of Environmental Affairs plans to establish an annual quota for the export of skeletons from farm-bred lions and won’t authorize shipments until one has been put in place.

An export permit will only be granted when a scientific authority has advised that it won’t be detrimental to the survival of the species, Albi Modise, a spokesman for the department, said on Tuesday in response to questions, adding that the proposal is for 800 skeletons to be exported. He said the export quota for captive lions may help prevent the poaching of wild lions as demand surges following initiatives from countries including India and Russia to better protect tigers.

Read full article here

WILDLIFE CRIME/OMGEWINGSMISDAAD

Interpol bal ystervuis vir wildsindikate

In Januarie, het Interpol, die internasionale polisie-owerheid,’n nuwe projek aangekondig wat hom in staat sal stel om die netwerke van sindikate wat by georganiseerde omgewingsmisdade betrokke is, te identifiseer, binne te dring en te ontwrig.

Luidens 'n verklaring het Interpol gesê hy gaan hom aanvanklik toespits op netwerke wat tussen Afrika en Asië bedrywig is. Sindikate wat tussen Afrika en Asië werk, is besig om Afrika se wild, veral olifante en renosters, uit te roei, sê Interpol.

Interpol sê met dié inisiatief staan dit lande by wat negatief deur stropery geraak word en veral dié lande waar olifante, renosters en groot Asiatiese katte voorkom.

Interpol sal hom voortaan ook toespits op ander misdade wat regstreeks aan omgewingsmisdade gekoppel is. Dit sluit in geldwassery, korrupsie en die onwettige handel in vuurwapens.

In ’n verslag wat die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram (Unep) in Junie verlede jaar die lig laat sien het, word die waarde van omgewingsmisdade op $258 miljard geskat.

Lees volledige berig hier

OPINIONS/COMMENT

Andrew Muir: Fighting rhino poachers only the start – all wildlife needs help
Part of the Davos charm is the eclectic group that gather for a week in January in Europe’s highest town. Among them this year was Andrew Muir, CEO of the Wilderness Foundation, an organisation founded by the legendary conservationist Ian Player. Andrew worked with his mentor for over a quarter of a century, continuing the work of the great man. Including the war against rhino poaching, battles are being won but the war against extinction remains very much in the balance. – Alec Hogg
This special podcast of the Alec Hogg’s interview with Anre Muir provides an interesting perspective.

Read this very interesting interview and supportive statistics regarding the rhino situation here

[Daily Maverick Opinons]
Response by NMMU academics on accusations by Don Pinnock of dubious research methodology regarding jackal populations.
Prof BLANCHE PRETORIUS from the Nelson Mandela Metropolitan University wrote to DM to “set the record straight”. He said no jackals whatsoever were killed or culled by or at the request of the scientists from Nelson Mandela Metropolitan University (NMMU) who authored an article on jackals published in the Journal of Applied Ecology, Volume 53, Issue 2, as was alleged in the regrettable and baseless Op-Ed by Don Pinnock in the Daily Maverick (18 January, 2017),573 dead jackals in search of a reason. Read the full letter here
To understand the context of the letter by NMMU academics, access Don Pinnock’s full article published in Daily Maverick on 16 January 2017, is available here .

Every now and then, Don Pinnock, regular contributor to DM, gets caught with his foot in his mouth when he uses statistics selectively to express his views on wildlife and conservation matters. SA Hunters regards this type of reporting in the media as irresponsible and misleading. The claim made by Pinnock in this article that jackals were culled purely for the study done by NMMU seems to be false.
“We advise our members to be circumspect with information that seems one-sided. SA Hunters have wildlife experts among its members, its executive team and its Board that can provide context to irresponsible claims and careless reporting. – Fred Camphor.

 

Read more...
08 December 2016

NB: Please note that some of the website links included in the text below might require subscription to allow full access.
LW: Let asseblief daarop dat sommige van die webwerfskakels wat hieronder ingesluit is, slegs aan intekenaars volledige toegang verskaf.

BEWARING
Suid-Afrika

Publiek gevra om skaars seeperdjies te beskerm

Sanparke het ’n beroep op die publiek gedoen om te help om die bedreigde Knysna-seeperdjie te beskerm. Dié seeperdjie (Hippocampus capensis) is die enigste ter wêreld wat net in riviermondings voorkom. Hul beperkte verspreiding maak van hulle die mees bedreigde seeperdjie ter wêreld. Lees meer
 
SA gewaarsku oor omgewingsvergrype

Die omgewingsorganisasie, groundWork se jongste verslag, “The Destruction of the Highveld, sê die inwoners van Mpumalanga beleef van die grootste omgewingsvergrype in die geskiedenis van die land weens die baie steenkoolmyne en die verbranding van steenkool, sedert die eerste demokratiese regering in Suid-Afrika aan bewind gekom het.

Dié lywige verslag is op 22 November 2016 bekend gestel. Die doel van die navorsing was om vas te stel wat die stand van omgewingsgeregtigheid in Suid-Afrika is. Hulle het die stand van die omgewing en mense se lewensgehalte in Mpumalanga as ’n gevallestudie gebruik. Lees meer

HUNTING
International news

Botswana resists pressure to lift hunting ban

Botswana's minister confirmed the country's commitment to hunting ban, despite pressure from pro-hunting lobby groups within SADC member states and some European nations to abandon the hunting ban it instituted in 2014. Read more

Report by UK Professor states trophy hunting conserves lions

Trophy hunting could help conserve lions, according to the Oxford University scientist who had studied Cecil the lion for years before the animal was hunted by an American dentist. According to a report by Prof David MacDonald for UK ministers, strictly regulated hunting of lions could provide a financial incentive to protect areas of wild lion habitat from being destroyed, which is the biggest threat to the big cats. But MacDonald said the UK should ban the import of any lion trophies from hunts that failed to prove their sustainability.  Read more

WILDLIFE CRIME

Hawks seize rhino horns worth R6.6m at OR Tambo

A Chinese national was taken into custody at OR Tambo International Airport on 23 November when rhino horn with an estimated value of R6.6-million was discovered during a routine check. The Hawks seized 18 rhino horns weighing about 43 kg that were concealed in the suspect's bags. He travelled from Namibia to board a South African Airways flight to Hong Kong. He is to be charged for dealing in rhino horn under the Endangered Spices Act. Read more

Mozambique passed bill for heavy prison sentences for wildlife crimes

The Mozambican parliament unanimously passed the first reading of a government bill that will impose heavy prison sentences on traffickers in endangered species of wildlife. The bill takes the form of amendments to a 2014 law on the conservation of biodiversity. That law criminalized hunting with the use of prohibited weapons and mechanical traps and the killing of protected species. Read more

Berede patrollies help dalk stropery in Krugerwildtuin bekamp

Sanparke wil berede patrollies in die Krugerwildtuin aanwend om stropery te bekamp. Dié program, onder leiding van Karien Keet van Sanparke in Phalaborwa, sal eers die doeltreffendheid en lewensvatbaarheid van hierdie inisiatief toets. Die wildtuin het voorheen perde gebruik, maar die diere is dekades gelede deur motors vervang. Die projek is met behulp van die Ereveldwagters van stapel gestuur. Lees meer

BIODIVERSITY ECONOMY

Wildlife boosts economy

Namibia's Minister of Environment and Tourism, Pohamba Shifeta, said that proceeds from the legal trade in wildlife and wildlife products in Namibia, including rhino horn and ivory, are re-invested into conservation measures through dedicated environmental funds including the Game Products Trust Fund and the Environmental Investment Fund. This income has funded a programme to relocate over 10,000 head of wildlife from state protected areas to communal conservancies and offset costs to rural communities for losses resulting from conflict between humans and wildlife.

Shifeta spoke at the 13th Conference of Parties to the United Nations Convention on Biological Diversity in Cancun, Mexico on 5 December 2016. He said recent natural wildlife capital accounts indicate that the wildlife trade and activities based on wildlife, contributed almost 4% to GDP with a reasonable chance of massive expansion. Read more

Read more...

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za