• President se Kersboodskap 2018

    President se Kersboodskap 2018

    So kom ons aan die einde van nog ʼn jaar; ʼn taamlike “deurmekaar jaar”. `n Jaar waarin die konstitusionele hof `n ietwat Read More
  • President's Christmas Message 2018

    President's Christmas Message 2018

    We are at the end of yet another year; it was quite a chaotic year. It was a year in which the Read More
  • ZEISS/SAJWV Intertak Ghongskietkompetisie  2018

    ZEISS/SAJWV Intertak Ghongskietkompetisie 2018

    Die ZEISS/SAJWV Intertak Ghongskietkompetisie  is op 20 Oktober 2018 suksesvol aangebied deur die Duiker tak ongeveer 20km oos van Heidelberg. Read More
  • SAJWV Gallery Sporting Rifle skietkompetisie 2018

    SAJWV Gallery Sporting Rifle skietkompetisie 2018

    Die eerste SA Jagters Gallery Sporting Rifle skietkompetisie is op 13 Oktober 2018 aangebied deur die Riemland tak op die Riemland skietbaan Read More
  • LYNX/SAJWV Presidentskietkompetisie 2018

    LYNX/SAJWV Presidentskietkompetisie 2018

    Die Lynx Optics/SAJWV Presidentskietkompetisie is op 15 September 2018 baie suksesvol aangebied deur die Valschrivier tak op die Elandsrand skietbaan ongeveer 12 Read More
  • SA Jagters Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2018

    SA Jagters Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2018

    Die SA Jagters, nasionale Intertak Spanskietkompetisie het plaasgevind op Saterdag, 18 Augustus 2018 op die Meerkatgat skietbaan van die Vrystaat Sandveld tak Read More
  • Vuurwapenlisensies – waar staan sake?

    Vuurwapenlisensies – waar staan sake?

    Elsa Esterhuizen gesels met Fred Camphor van die SA Jagters en Wildbewaringsvereniging met oor die kwessie rondom vuurwapenlisensies, en waar sake nou Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7

SAHGCA Newsletters (68)

SAJWV Nuusbriewe

30 July 2013

Lidmaatskapkaartjies

SAJWV ontvang al hoe meer navrae van lede oor vertragings in die versending van hulle SAJWV-lidmaatskapkaartjies. Die proses vir die uitreiking van hierdie kaartjies is soos volg:

  • Nuwe en bestaande lede betaal ledegeld en verskaf persoonlike besonderhede wat SAJWV op sy inligtingstelsel invoer;
  • Sodra betaling bevestig is, stuur SAJWV ongeveer twee keer per maand ‘n lys met lede se name en besonderhede aan My BONUS;
  • Wanneer betalings met debietorders gedoen word, mag vertragings van tot tien dae voorkom indien enige probleme by die bank ondervind word (onvoldoende gelde, verkeerde bankbesonderhede, ens);
  • My BONUS gaan die besonderhede (ID-nommers, adresse ens) op die lys na; Read more...
30 June 2013

Shooting activities
In the 12 months to September 2012 some 32 300 individual shottists participated in SAHGCA shooting competitions (at branch, regional and national level). We expect that the overall participation for the 12 months to September 2013, when these figures become available, will be substantially higher again. (The level of participation in regional competitions has increased by some 35% compared to last year). On any given Saturday, there are, on average, 12 SAHGCA shooting competitions taking place around the country. The standard of shooting also continues to rocket, with well more than 100 people gaining platinum awards during regional President’s shoot qualifiers.  In fact, it is likely that a few unlucky individuals will have shot platinum at the regional level during the year but still have failed to qualify for the President’s shoot!

Read more...
Page 7 of 7

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za