• SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters het op Vrydag 9 Junie 2017 vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n Gholfdag gehou. Hierdie dag is gehou Read More
  • SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters het weer eens vanjaar by HuntEx Gauteng gehou te Gallagher Estate teen die einde van April ‘n spesiale poging aangewend Read More
  • First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    Pretoria:  The birth of three cheetah cubs at Rietvlei Nature Reserve (RNR) south of Pretoria early in November 2016 has caused great Read More
  • 1
  • 2
  • 3

SAHGCA Newsletters (38)

SAJWV Nuusbriewe

03 March 2016

Dear Colleague

The SAPS caused havoc with the directive issued by Genl. Phahlane on 8 February 2016, instructing all DFOs not to accept any late applications for renewal of a firearm licence that already lapsed.

The instruction to DFOs is to inform any individual owning a firearm of which the licence already lapsed that he/she is in unlawful possession of such firearm and that the firearm is to be surrendered to the nearest police station. The individual is also to be informed that if he/she voluntarily surrenders the firearm he/she will not be prosecuted.

Read more...
04 February 2016

Geagte Kollega,

So sonder dat mens veel dink daaroor is die eerste maand van die jaar 2016 ook reeds iets van die verlede. Dit voel soms asof die tyd net al vinniger verbygaan. Die droogte en hitte is plek-plek gebreek met reën waarvan daar partymaal meer, en op ander plekke minder geval het. Die droogte is egter nog nie naastenby iets van die verlede nie en ons gaan verseker maar ‘n moeilike jaar hê, beide in die boerdery en daarom ook in die jagverwante aktiwiteite.

Read more...
01 December 2015

Dear Colleague

With two special editions of the newsletter during the past month you may very well wonder why the need for the normal newsletter at month-end. With everything that happened during the month with regard to the relicensing of firearms, the unusual statements made by politicians and the irresponsible and selective reporting of comments made by politicians, I believe we need to sit back and carefully summarise the situation. I will dedicate a significant portion of this newsletter to address some of the concerns on relicensing and possible changes to the Firearms Control Act No 60 of 2000. We also have a number of very interesting developments that I want to bring to your attention.

Read more...
05 December 2016

Die jaar 2016 sal vir lank in Suid-Afrikaners se geheue vasgevang bly. Dit was ‘n jaar van skrikwekkende droogte, politieke onrus, akademiese onstabiliteit, verkiesing, ekonomiese afswaai en ernstige toename in voedselpryse. Ons mense is half vuisvoos van al die dinge wat ons die afgelope jaar moes verduur. Asof dit nie genoeg was nie het ons 2016 afgeskop met die storm om Cecil die leeu wat soos olie op die vuur vir die anti-jagbrigade was. Sentimente teen jag is wêreldwyd gekataliseer en dit het ook in ‘n mate op die IUCN se wêreldberaad en die CITES COP17 gefigureer. Tog was daar ligpunte en dit is waarvoor ons as lede van die SAJWV dankbaar moet wees. Ongeag die knypende ekonomiese toestande was die Huntex uitstallings in Gauteng, die Wes-Kaap en die Oos-Kaap weer eens groot suksesverhale met derduisende jagters wat met hul beursies en oë kom koop het. Dit was asof die wêreld daarbuite ophou bestaan het vir daardie paar ure wat jagters tussen uitstallers rondbeweeg het en met verlangende oë na al die speelgoed gestaar het.

Read more...
14 October 2015

Dear Colleague

Shortly after the first Spring rains we find ourselves in the midst of a heat wave. South Africa remains an interesting country where extreme weather conditions are experienced in different parts of the country simultaneously. Weather patterns can be fickle and remain difficult to understand.

Read more...
11 September 2015

Beste Kollega,

Die eerste somerreën oor groot dele van die land het die Lente behoorlik ingewy. Ek vertrou dat die reën verligting gebring het oor veral gebiede waar dit baie droog is. Dit reën nie gras en voer nie maar dit laat die hoop opvlam vir 'n beter seisoen.

Read more...
20 July 2015

Geagte kollega,

Dit is duidelik winter en jagseisoen. Die meeste kompeterende skietaktiwiteite vir die jaar is ook stiller. Ook by die kantoor begin sekere aktiwiteite stil raak hoewel versoeke vir hulp met lisensies vir nuutgekoopte wapens dringender is as voorheen. Dit is duidelik dat wapeneienaars hulle nuwe roere wil gebruik.

Die meeste van ons gaan self ook ‘n paar dae afknyp om wildsvleis te gaan haal. Daar sal egter ten alle tye personeel op kantoor wees om dienste en ondersteuning te verskaf.

Read more...
Page 2 of 4

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za