• SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters het op Vrydag 9 Junie 2017 vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n Gholfdag gehou. Hierdie dag is gehou Read More
  • SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters het weer eens vanjaar by HuntEx Gauteng gehou te Gallagher Estate teen die einde van April ‘n spesiale poging aangewend Read More
  • First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    Pretoria:  The birth of three cheetah cubs at Rietvlei Nature Reserve (RNR) south of Pretoria early in November 2016 has caused great Read More
  • 1
  • 2
  • 3

Nuusflits / News Flash - Mei/May 2017

NB: Please note that some of the website links included in the text below might require subscription to allow full access. Where appropriate, SA Hunters added comment or additional information.
LW: Let asseblief daarop dat sommige van die webwerfskakels wat hieronder ingesluit is, slegs aan intekenaars volledige toegang verskaf. Indien nodig, lewer SA Jagters kortliks kommentaar of verskaf addisionele inligting.

BEWARING/CONSERVATION

International reports

Scientists concerned over vanishing animals
A report that appeared in the scientific section of the Telegraph (UK) claimed that some of the world’s most exotic animals could be extinct within months. The report is based on comments and alerts from conservationists that certain species are disappearing.

Read more here.

Comment: This is exactly the reason why we as hunters must be extremely responsible, not only with what we do, but also what we say. While we know we do well, the rest of the world should also think and say so. - Fred Camphor

Leeus geskuif tot voordeel van gemeenskap
Drie leeus – ’n mannetjie en twee wyfies – is onlangs suksesvol van ‘n private wildreservaat na die Somkhanda gemeenskapswildreservaat in KwaZulu-Natal oorgeplaas om die reservaat se leeugetalle te bestuur. Die projek wat deur die dokumentêre program Blood Lions  geïnspireer is, geniet die ondersteuning van verskeie bewaringsgroepe.

Lees meer hier.

Kommentaar: SA Jagters is in gesprek met hierdie gemeenskap om betrokke te raak by hulle verantwoordelik bestuurde jagprogram. Ons lede kan uitsien daarna om in Suid-Afrika die geleentheid te kry om te gaan jag in ‘n gebied waarin die Groot Vyf ook teenwoordig is. Dit maak die jag altyd meer interessant. - Fred Camphor

HUNTING

Burger resigns as PHASA president
On Tuesday 23 May, The Professional Hunters’ Association of South Africa (PHASA) announced that Mr Stan Burger’s resignation as President of the Association. President-Elect, Mr Dries Van Coller, will take the lead as from today.

Articles in News24 and in Netwerk24 referred to his resignation following a difference of opinion regarding the hunting of captive-bred lions. Burger is known for his opposition to this practice.

Read more reports on the matter on News24 here and on Netwerk24 here.

Comment: It seems as if the lion hunters are calling the shots in PHASA. Is this the case? Time will tell.

Stan Burger nailed his colours to the mast on this matter, without any doubt. The silent majority of professional hunters who are members of PHASA will have to decide which way the wind blows.
While I comment on this issue, SA Hunters will not get involved and will neither prescribe to another independent association how they should manage their own business. - Fred Camphor

Olifant val op jagter
Theunis Botha, ’n jagoperateur en professionele jagter van Tzaneen, (51) is op 19 Mei dood nadat 'n olifantkoei bo-op hom geval het. Hy was deel van 'n jaggeselskap toe die koei hulle bestorm het. Een van die jagters het die koei uit selfverdediging geskiet en sy het bo-op Botha geval. Botha was 'n lid van die Professionele Jagtersvereniging van SA (PHASA)

Lees meer hier.

Kommentaar: Dit is altyd jammer om te hoor van ‘n jagter wat sy lewer verloor het tydens ‘n jagtog. Ons innige simpatie met Theunis se gesin en familie. - Fred Camphor

ENVIRONMENTAL MATTERS/OMGEWINGSKWESSIES

Minister gee rede vir groen lig vir mynregte
Die departement van omgewingsake het sy toestemming vir mynregte by Mabola, wat beskryf word as ’n sensitiewe, waterryke gebied buite Wakkerstroom, verdedig en gesê dit is net ’n gewone bewaarde gebied en daarom mag Atha Africa steenkool daar myn. Die departement se besluit berus glo op wetenskaplike bevindings.

Twee weke gelede het Thomas Hadebe, DA-woordvoerder oor omgewingsake, Molewa se adjunk, Barbara Thomson, en haar amptenare in die portefeuljekomitee oor omgewingsake hieroor uitgetrap.

Lees meer hier

Reisigers oor malaria gewaarsku
Hoewel die Krugerwildtuin (KNP) as 'n laerisikogebied vir malaria geklassifiseer is, word besoekers gewaarsku om steeds voorsorgmaatreëls teen malaria te tref voor hulle daarheen ry.

Volgens William Mabasa, Sanparke se waarnemende kommunikasiehoof, het vanjaar se hewige reënval gelei tot baie waterpoele wat 'n broeiplek bied vir muskiete. Gevalle van malaria is veral in die noordelike dele van die park aangemeld.

Lees meer hier

Kommentaar: Ons hoor al meer van reisigers wat malaria opdoen nadat hulle die oostelike en noordelike laeveld besoek het. Ons wil lede maan om versigtig te wees. Malaria en veral serebrale malaria is ‘n dodelike siekte. - Fred Camphor

ENVIRONMENT AND THE LAW/DIE OMGEWING EN DIE REG

Centre for Environmental Rights updated 2016 report on compliance
The Centre for Environmental Rights has updated its 2016 report, Full Disclosure: the Truth about Corporate Environmental Compliance in South Africa.  This report provides information to shareholders to identify the most significant environmental risks posed by the companies they are invested in.

The Full Disclosure website now includes a list of key questions about environmental compliance for each of the 30 JSE-listed companies assessed in the report. These questions target serious issues relating to the risks posed to the environment and communities affected by each company’s operations, and will be amended and updated from time to time.

Wilddiewe wou lewendige ietermagog verkoop
Drie mans wat ’n ietermagog by die Lifestyle-winkelsentrum in Tzaneen wou verkoop, is gevang. Ddie ietermagog is Maandag lewend in ’n motor in die parkeergebied by die winkelsentrum gekry.

Die polisie se honde-eenheid is na die sentrum ontbied en het op die hoogs bedreigde dier afgekom. Die ietermagog is nou in veilige bewaring by die departement van omgewingsake in Limpopo.

Lees meer hier

Kommentaar: Die Ietermagog is een van die mees bedreigde spesies in die natuur. Hierdie misdaad  moet swaar gestraf word.

Behoorlike opvoedkundige programme oor die beskerming van skaars spesies is noodsaaklik by alle skole om mense se bewustheid oor bewaring en verantwoordelike benutting van die natuur te verander

Renosterhorings by lughawe gevind
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het op 22 Mei vir die tweede keer in een week op renosterhoring by die O.R. Tambo-lughawe beslag gelê. Die waarde van die horing word op sowat R1,7 miljoen geskat.

Dit volg kort op die hakke van nog ’n vrag renosterhorings van sowat 7 kg wat op 18 Mei deur doeanebeamptes by dié lughawe onderskep is. Dié besending wat volgens die SAID na Hongkong op pad was, het nege renosterhorings van sowat 13,2 kg ingesluit. Dit was in stukke opgesny.

Die renosterhorings is vir verdere ondersoek aan die polisie en die Valke oorhandig.

Lees meer hier

VUURWAPENS

SAPD moet in Julie sê wat van polisie se vuurwapens geword het
Die minister van polisie moet binne 60 dae vanaf 24 Mei, ’n antwoord gee op AfriForum se twee aansoeke om inligting te bekom oor amptelike vuurwapens van die staat wat gesteel, verlore geraak of teruggekry is.

Dit volg nadat AfriForum het hom tot die hooggeregshof in Pretoria gewend om die minister te dwing om dié inligting beskikbaar te stel kragtens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. Die partye het egter ’n skikkingsooreenkoms bereik wat deur regter Hennie de Vos ’n hofbevel gemaak is.

Lees meer hier

 

Rate this item
(0 votes)
  • Last modified on Friday, 26 May 2017 09:59
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za