• SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters het op Vrydag 9 Junie 2017 vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n Gholfdag gehou. Hierdie dag is gehou Read More
  • SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters het weer eens vanjaar by HuntEx Gauteng gehou te Gallagher Estate teen die einde van April ‘n spesiale poging aangewend Read More
  • First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    First cheetah cubs born at Rietvlei Nature Reserve

    Pretoria:  The birth of three cheetah cubs at Rietvlei Nature Reserve (RNR) south of Pretoria early in November 2016 has caused great Read More
  • 1
  • 2
  • 3

Nuusflits / News Flash - Feb 2017

NB: Please note that some of the website links included in the text below might require subscription to allow full access. Where appropriate, SA Hunters added comment or additional information.
LW: Let asseblief daarop dat sommige van die webwerfskakels wat hieronder ingesluit is, slegs aan intekenaars volledige toegang verskaf. Indien nodig, lewer SA Jagters kortliks kommentaar of verskaf addisionele inligting.

BEWARING/CONSERVATION

Internasionale navorsing

Swartrenoster se toekoms in die weegskaal, wys studie
’n Nuwe strategie van bewaring is nodig om die swartrenoster van uitwissing te red, sê ‘n internasionale span navorsers, waaronder wetenskaplikes van die Nasionale Dieretuim in Pretoria. Alle aanduidings is dat dar ‘n verbysterende verlies van 69% van die spesie se genetiese variasie is. Die toekoms van swartrenosters lyk somber tensy die bewaring van geneties onderskeibare bevolkings ’n prioriteit gemaak word. Die studie is onlangs in die vakjoernaal Scientific Reports gepubliseer. Lees volledige berig in Beeld hier of die volledige studieverslag op Nature.com hier

Plaaslike bewaringsaksies

Kameras help keer dat voëls in kragdrade vasvlieg
Die Trust vir Bedreigde Spesies (EWT) in samewerking met Eskom het twee spesiaal ontwerpte kameras aan ’n kragdraad in De Aar opgerig om vas te stel hoekom en wanneer voëls in die kragdrade vasvlieg. Die sogenaamde voëlopsporingstelsel, die Bird Detection System (BDS), is ’n Suid-Afrikaanse konsep waar ’n hoëresolusiekamera die vermoë het om beweging en voëls te bespeur. Lees volledige berig hier.

ENVIRONMENT

Legislation/Wetgewing

SA court case on climate change starts on 2 March
SA’s first climate change litigation starts in the Pretoria High Court on Thursday, 2 March 2017 when Earthlife Africa Johannesburg (ELA), represented by the Centre for Environmental Rights (CER), will challenge the decision of the Minister of Environmental Affairs to uphold the environmental authorisation for the proposed Thabametsi coal-fired power plant.

The CER says that, to their knowledge, it is the first time that the South African judiciary will be required to consider the importance of and need for an assessment of the climate change impacts of a coal-fired power station, as a necessary consideration in deciding whether or not to grant an environmental authorisation. Read the full report here

Dit is hoog tyd dat iemand een van hierdie soort sake as toetssaak neem. Die onnadenkende en onverantwoordelike optrede van beide die Staatsdepartemente met die toestaan van mynlisensies sowel as sommige van die mynmaatskappye se niks minder nie as roekelose optred het reeds heeltemaal te veel skade aangerig Fred Camphor

WILDLEWE EKONOMIE

Talle faktore beinvloed pryse van wild
Neigings in die wildbedryf oor die afgelope vyf jaar het ‘n impak gehad op die gemiddelde prys van  wild, sê Prof Peet van der Merwe van Noordwes Universiteit. Hy lys openbare internasionale protes teen trofeejag, ná die jag van Cecil die leeu in 2015, gevolg deur die ergste droogte in dekades en kritiek deur omgewingsbewustes  en jagters oor die intensiewe teel van wild vir kleurvariasies en horinglengte as faktore wat wildpryse onder druk geplaas het. Gewilde spesies soos goue wildebeest en swart rooibokke se pryse het onderskeidelik met 61% en 78% gedaal, terwyl die prys van gewone wild, soos koedoes, ook 64% laer was. Lees die volledige berig hieroor op Netwerk24 hier

Toe SA Jagters twee jaar terug gewaarsku het dat dit gaan gebeur is ons erg verkwalik en eintlik maar net sleggesê. Nou sien ons die harde werklikheid en soos ons voorspel het, is daar sekerlik mense wat lelik gaan seerkry en geld verloor in hierdie proses. Fred Camphor

Agricultural outlook: Game
In a more comprehensive article on the wildlife economy, Dr Flippie Cloete of North West University shares views and trends on the private wildife industry in South Africa, in ABSA’s Agricultural Outlook for 2017. He analyses market trends since early 2015, and the effect that the drought and ‘the softening of the colour variant’ market might have on the sector in 2017. Cloete also includes trends in the game meat sector, which he regards as ‘largely undeveloped’. Graphs and illustrations add value to this article.
 
Read the full article here

Rate this item
(0 votes)
  • Last modified on Monday, 27 February 2017 13:16
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za