• Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2017

    Die SA Jagters, nasionale Intertak Spanskietkompetisie het plaasgevind op Saterdag, 12 Augustus 2017 op die nuwe Meerkatgat skietbaan van die Vrystaat Sandveld Read More
  • Nasionale President skietkompetisie 2017

    Nasionale President skietkompetisie 2017

    Die Nasionale President skietkompetisie wat op Saterdag, 23 September 2017 op die Elandsrand skietbaan te Kroonstad plaasgevind het. Read More
  • SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters Golfdag Junie 2017

    SA Jagters het op Vrydag 9 Junie 2017 vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n Gholfdag gehou. Hierdie dag is gehou Read More
  • SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters Ledewerwing by HuntEx 2017

    SA Jagters het weer eens vanjaar by HuntEx Gauteng gehou te Gallagher Estate teen die einde van April ‘n spesiale poging aangewend Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4

Inyathi Park News April 2016

The 2016 hunting season has arrived. I heard the first shots being fired on neighbouring farms over the past weekend. Those of you who are fortunate to go hunting in the coming months, please remember to adhere to firearm safety rules and always act responsibly. It is a privilege to be allowed a couple of days in the veld. Only leave footprints, respect nature, the property of others and your fellow hunter.

Recent game auction reports have shown a downward trend in game prices. Although the widespread drought and a reduction in demand might have had an impact on the prices, it could be that the reality of game farming has dawned upon the industry. New entrants into the game farming sector might have realised that it was not the easy money that some purported it to be. Only time will tell.

1. Court Application
In the special newsletter of 12 April 2016, I informed you that the Minister of Safety and Security decided to oppose our application to the North Gauteng High Court. The Police have until 5 May 2016 to respond with their affidavit. Thereafter SA Hunters may apply for a court date, which we expect to be somewhere in August.

 

Meanwhile, we are informed that the application brought by firearm dealers to obtain clarity on the validity of the old green licences if one had applied for a renewal licence in the relicensing period between 2006 and 2009, would be heard during May 2016. We will keep members informed of any decision in this regard.

2. Aansoeke vir Herlisensiëring
Ons waarsku lede al vir geruime tyd dat dit belangrik is om betyds hul vuurwapenlisensies te hernu. Die erns van hierdie saak is bewys deur die chaos wat Genl. Phahlane se kennisgewing in Februarie geskep het, nl. Dat aangewese vuurwapenbeamptes nie laat aansoeke vir hernuwing van lisensies sal aanvaar nie. Dit het uiteindelik gelei tot die SAJWV se hofaansoek teen die Minister van Veiligheid en Sekuriteit.

Die terugvoer wat ons van lede regoor die land ontvang, dui daarop dat laat aansoeke vir herlisensiëring van vuurwapenlisensies steeds op verskillende maniere hanteer word. Van ons lede wat wel laat aansoeke vir hernuwing van lisensies wou indien, word toenemend gedreig met moontlike inhegtenisneming deur die polisie.

There is still huge uncertainty about the correct process for late application for the renewal of a firearm licence. DFOs interpret the directives differently and provide different instructions or advice to firearm owners. In terms of the guidelines provided by the SAPS, DFOs must accept any application for the renewal of a firearm licence that is submitted later than the 90 days prior to the date on which the licence lapses and the actual date of lapsing, as a normal renewal application, provided there is good reason for the late application.

Members that are told that their licence renewal applications will be treated in terms of Section 28 of the Act, and who are required to surrender their firearm, or who are threatened with prosecution if they refuse to surrender such firearm are requested to report all such incidents to info@sahunt.co.za. Please send your full name and surname, ID number, membership number, mobile phone number, the name of the police station and the name of the DFO that you worked with. Please also scan a copy of any letter you might have been given in this regard and forward it with your e-mail to the address above.

Practical Guideline on the Renewal of Licences
We have been requested by a number of members to provide a practical guideline on the process and documents required to relicense firearms. Practical guidelines for licensing and re-licensing are available under the Firearm Licensing section on the SA Hunters website.

3. Contributions to Fund the Court Application
We requested members to make a contribution to carry the cost of the court application we bring against the Minister of Safety and Security. To date, we have received R166 700 in contributions to the Legal Aid Fund of SA Hunters. Of this amount a portion was donated by individuals that should each receive a personalized e-mail message to thank them for their contribution. Unfortunately some individuals did not provide their names or membership numbers or they are not members of SA Hunters. Therefore, we cannot thank them personally for their contributions. Please accept this “thank you very much” as our recognition of your generosity and support.

Various other hunting associations as well as a number of Branches of SA Hunters also made contributions to the Legal Aid Fund. Thank you very much to each and every one of the Branches and associations for assisting us in the process. It is highly appreciated.

The account of the SA Hunters Legal Aid Fund is held at ABSA and the account number is 9134305406. It is important to note that this account number differs from the account number used for depositing membership fees and other amounts to SA Hunters. The Legal Aid Fund deliberately uses a different bank account. Please provide us with your name and membership number as reference when you deposit your donation. Please encourage other firearm owners to make a contribution. Every firearm owner in the RSA will benefit from the application we bring on behalf of our members.

4. Kommersiële sake
Die volgende ondernemings verskaf spesiale aanbiedinge aan ‘n groot aantal van ons lede of aan die nasionale kantoor en ondersteun die aktiwiteite van die Vereniging op nasionale vlak.

Hokaai Slaghuis Alle takke van Hokaai Slaghuis bied 5% korting aan SAJWV-lede op alle aankope en wildsvleisverwerking. Skakel Kenny Stanton by 079 900 5416 vir meer inligting.

Die Wildshoekie Vleismark in Centurion bied 5% korting aan lede. Skakel Robbie by 0822798380 vir meer inligting.

Hinterland Groep bied 10% korting aan SAJWV-lede op alle aankope in hulle wapenwinkels (Hinterland-kluise). Ondersteun hulle gerus.

Toyota SA: Lede van die SAJWV kry 0,5% korting se punte op hulle MyBonus lidmaatskap by die aankoop van alle Toyota produkte in die volle reeks van voertuie wat Toyota aanbied. Daar is geen beperking op die getal voertuie wat gekoop word nie. Hierdie ooreenkoms is geldig tot einde Desember 2016.

Vanaf 1 April 2016 sal Toyota SA vir elke Toyota-produk wat ‘n SAJWV-lid koop ook ‘n verdere donasie ter waarde van 0,5% van die netto waarde van die transaksie aan die Tinyarhi Trust skenk wat die bewaringswerk van die SAJWV finansier. Dankie aan Toyota SA.

Maak asseblief seker dat u met enige transaksie van enige Toyota-produk dit wel registreer en op rekord plaas dat u ‘n lid van die SAJWV is sodat u die MyBonus-punte kry waarop u geregtig is. Dit sal terselfdertyd ook verseker dat Toyota SA se donasie vanaf 1 April 2016 outomaties na die Tinyarhi Trust gaan.

Westvaal Nelspruit: Die Westvaal Groep bied 9% korting aan SAJWV-lede en hul direkte familie (ouers, broers en susters, kinders) op die aankoop van enige nuwe Isuzu-bakkie. Westvaal Nelspruit lewer voertuie regoor RSA af. Westvaal Nelspruit bied die volgende spesiale aanbod aan lede van SA Jagters:

  • Isuzu KB 250 Hi-Rider Dubbelkajuit met paaiement van R4 100 per maand teen ‘n rentekoers van prima minus 4% (reëls en voorwaardes geld). Hierdie aanbod is slegs geldig indien GM FINANCIAL SERVICES die transaksie finansier.
  • Die nuwe Opel Astra ‘’ Europese motor van die jaar 2016’’ vanaf R254,00.

Skakel Jannie Nell van Westvaal Nelspruit indien u van hierdie aanbod wil gebruik maak. U kan ook (013) 757 5098 of 082 854 8318 skakel vir enige inligting sowel as kwotasies op enigeen van hulle produkte.

Action Ford: Ons verhouding met Action Ford is alombekend. Action Ford bied saam met Ford SA die Ranger reeks van bakkies met spesiale pryse in Mei aan onder hulle promosie van “Truck Month”. Addisioneel hiertoe sal Action Ford dan ook gratis lisensie en registrasie aan SAJWV-lede aanbied. Skakel vir Linda Botha van Action Ford by 086 022 8466 indien u van hierdie aanbod wil gebruik maak.

Selftrack: Selftrack bied aan lede ‘n voorkeurtarief van 10% korting op die standaardpryse met die aankoop van voertuig- en persoonlike opspoortoestelle. Selftrack gee aan gebruikers die vermoë om self hul voertuie of personeel na te spoor. Die nuutste rekenaartegnologie laat lede toe om outomatiese SMS-alarms te ontvang van paniek, spoed, beweging, gevaarlike areas en ander belangrike insidente.

Selftrack kan ook by die huis of werk gebruik word om geliefdes en/of werkers se voertuie te monitor vir veiligheid en ander redes. Kontak Dirk Bekker by 0861 909 101, 076 944 2739 of e-pos na dirk@selftrack.co.za.

Kragopwekkers: Mainsu bied 5% korting aan SAJWV-lede op die prys van alle Gentech en Kipor kragopwekkers. Skakel Fanie Swart by 082 901 7599 of per e-pos by fanie@mainsu.co.za vir meer inligting. Mainsu is in Pretoria geleë en verkoop, installeer, diens en herstel verskeie handelsmerke kragopwekkers soos Gentech, Kipor en Cummins. Die reeks sluit in petrol (digitaal, oop en stil) sowel as stil, diesel-kragopwekkers van 220V en 380V.

Worsderms: Deon Smidt bied worsderms teen ‘n spesiale prys aan lede en takke mits die takke die bestelling koördineer en ‘n minimum bestelling van 50 bondels per tak plaas. Die worsderms is 20/22BC/90m longs teen R75 per bondel, BTW uitgesluit en 22/24BC/90m longs teen R95 per bondel, BTW uitgesluit. Skakel vir Deon Smidt van Texel Casings by 0794 999 666.

Heartech Gehoorbeskerming: Custom Fit Silicone Hearing Protection offers their products at the discounted price of R600 per set for adults and R375 per set for children under 15 years of age. These sets usually sell for R800). Non-electronic custom fit silicone hearing protection is available at R699 per set, upgradable to CENS electronic hearing protection (regular selling price is R1000 per pair). The SA Hunters or branch logo can be printed on the fillers.

Both of the above devices are regulated to reduce noise levels to 29 db.

SHOT BLOCK analogue custom electronic noise protection is available at R3 780 for both suppression and amplification. It is water resistant and uses size 13 batteries to provide 400 hrs continuous use. The regular price is R4 500 per set)
Skakel Sean Stones by 0714736199 indien u van hierdie aanbod gebruik wil maak. Sean is ook bereid om SA Jagters-takke regoor die land te besoek om inligtingsessies oor gehoorskade en gehoorbeskerming te gee en om sy produk bekend te stel.

Roaming with a Rifle: A former member of SA Hunters, Michael Callender, who is retired and resides in the UK, approached us with a special offer. He received the Grand Championship Hunting Trophy from SAHGCA in 1994, following his hunting in Africa and abroad. He wrote a limited edition book (1000 copies
only) “Roaming with a Rifle” about his various hunting expeditions. He has 350 copies of the book available to our members at the reduced price of R650 per copy plus postage. Each copy of the book is signed by the author and it sells at US$ 85 and GB£ 60. Anyone wishing to make use of this offer, can send an e-mail to admin@sahunt.co.za

Robbie se Broer se Roer en Ander Jagstories deur een van ons ouer lede, oom Pienkes du Plessis, is op 13 en 14 April 2016 bekendgestel. Ons het ons voorraad eksemplare van dié boek by HuntEx Gauteng uitverkoop, maar dit is beskikbaar by Exclusive Books, Wordsworth Books, CNA, of by Takealot vir posaflewering. Andersins, stuur ‘n SMS aan oom Pienkes by 0828517742 indien die boek nie in u omgewing beskikbaar is nie.

Wildman Hunting and Outdoor: Alle takke (franchises) van die Wildman Groep bied 3% korting op alle aankope aan lede van SA Jagters. Hierdie korting sal as beskikbare punte op die lid se MyBonus rekening verskyn. Namens alle SA Jagters bedank ek graag vir Frikkie, Hennie en hulle span saam met al die “franchisees” vir die ondersteuning aan ons lede.

5. Dedicated Hunter and Dedicated Sportshooter Status
We still have 1 367 dedicated hunters and 847 dedicated sportshooters that have not yet submitted their activity reports to retain dedicated status for the previous year. SA Hunters' staff will phone these members to remind them to provide the 2015 activity reports to reach us by 30 June 2016, or forfeit their dedicated status. In terms of the Firearms Control Act, SA Hunters is obliged to report such members to the Central Firearms Registry.

We want to reduce the number of activity reports that we receive via e-mail and/or fax and request members to update their activity logs online.

Members logging in for the first time, must type their 6-digit SA Hunters membership number in both the Member no and Password fields. The system will guide you through the password reset process. You will need access to either your e-mail or mobile phone number registered with us on your SA Hunters member profile to complete this process. After logging in, a link to the user manual is available at the bottom of your ‘Member profile’ page. Members can also contact Mart-Marie on 083 2688 622 for assistance on the members administration system.

By now you should be aware that SA Hunters will also recognise participation of shooting activities offered by other accredited associations and formally registered shooting clubs as valid activities to maintain dedicated sportshooting status. Please log these activities on the system to ensure you retain your status.

6. Skietsake

Internasionale Sportskietkompetisies
SAJWV bied in Oktober 2016 weer ‘n Internasionale Ope ‘Gallery Rifle’ Skietkompetisie in Welkom aan. Die proewe om die spanne te kies wat Suid-Afrika by hierdie geleentheid gaan verteenwoordig, is reeds afgehandel. Individue en internasionale spanne sal aan die ‘Gallery Rifle’ kampioenskap deelneem. Duiker-tak bied ook ‘n Jaggeweer ‘Sporting Rifle’ kompetisie in Balfour aan.

7. SAJWV-lidmaatskap
Elke lid van SA Jagters wat 10 of meer lede vir die Vereniging werf, ontvang gratis lidmaatskap vir die volgende jaar. Takke wat nuwe lede werf ontvang R100 van die nuwe lid se ledegeld bo en behalwe die taksubsidie ten opsigte van die nuwe lid.

Let daarop dat ons nie beide aansporings ten opsigte van ’n nuwe lid kan verskaf nie en dat óf die Tak óf die lid die geld ontvang.

Our membership increased slightly to 39 843 at the end of April 2016. Please help us to increase our membership numbers, because it strengthens the Association in representing hunters, firearm owners and conservationists.

8. HuntEx2016
HuntEx Eastern Cape will be held from on 27 to 29 May 2016 at Mentorskraal.
The normal working day on Friday resulted in fewer visitors overall at HuntEx that was held at Gallagher Convention Centre in Midrand in April. However, exhibitors were satisfied with the response and with the opportunity to be part of the biggest small calibre firearms expo in Africa.
SA Hunters enrolled 198 new members during HuntEx and a further 420 members renewed their membership.
Ons het die volgende donasies ontvang en bedank die donateurs graag hiervoor:

  • 3 Black Shadow luggewere van Nicholas Yale wat gebruik is om junior lede te werf. Die drie wenners is T Jansen van Vuuren, L Davison en MPA Zimmerman.
  • R10 000 geskenkbewys van die Wildman Groep wat by enige Wildman winkel bestee kan word. K Larney, ‘n studentelid, het die prys gewen.
  • Savage Axis jaggeweer van Safari & Outdoor wat deur L B Steenkamp gewen is.
  • Howa jaggeweer van SA Outdoor Sports. J A Pieters het hierdie prys gewen.
  • 24 Leopold jagmesse van Formalito. Die messe is met gelukkige trekkings gegee aan 24 lede van SA Jagters wat ons stalletjie besoek en hulle lidmaatskap hernu het.

9. HuntEx and Otterskloof Buffalo Hunt Competition
Otterskloof Game Reserve in association with HuntEx and other sponsors offered a buffalo hunt for promotional purposes. The total value of the prizes is R225 000. The competition comprises a limited offer of 500 tickets at R500 each. Ticket holders will participate in a gong shooting competition at Duiker Branch in Balfour on 15 and 16 July 2016 to determine the winner of the buffalo hunt. Click on http://www.huntex.net/bigone to register and buy your ticket for R500. The rules of the competition are also available at this link.

Good luck to all the participants. This is one competition that is worthwhile to pursue. It is not every day that one can win a seven day buffalo hunt, a rifle, telescope, binoculars, range finder, ammunition, and hunting clothing to the value of R500.  

The closing date for entering this competition is 29 May 2016.

10. Jagsake

Hunting Licences

Some game and bird hunting licences are available from the SAHGCA national office. Members can contact Vanessa Bell on (012) 808 9306 or Vanessa@sahunt.co.za for more information. The table below indicates which licences are available from Vanessa.

Province Type of Licence Available
Gauteng Bird hunting licences only
Mpumalanga Bird hunting licences only
Free State Game and game bird hunting licences
Kwa/Zulu Natal Ordinary game licences, bird hunting licences and protected game licences
Eastern Cape Game and bird hunting licences
Western Cape Game and bird hunting licences
Northern Cape Licences are only available at selected Post Offices countrywide. Contact Vanessa for a list of these Post Offices where the licenses could be obtained

11. Kontakdetail van Lede
Daar is sowat 5 209 van ons lede vir wie ons nie ‘n korrekte e-posadres op rekord het nie. Ons het hierdie lede per SMS versoek om hul e-posadresse te verskaf deur dit óf self op die aanlyn lede-databasis reg te stel, óf die korrekte inligting per e-pos na die kantoor te stuur. Kantoorpersoneel het ook hierdie lede begin skakel om hulle korrekte besonderherde te kry.

Die reaksie tot dusver was baie positief en ons bedank lede hiervoor. Dit maak dit makliker om met lede te kommunikeer wanneer ons korrekte e-posadresse en telefoonnommers het. Ons versoek alle lede om hulle kontakbesonderhede op die SA Jagters webwerf na te gaan en op datum te bring waar nodig.

12. Fotokompetisie
Die SAJWV maak gereeld gebruik van foto’s in aanbiedings en by verskeie geleenthede. Ons moet gereeld foto’s van ander verskaffers koop, bedel of smeek om te kan gebruik. Ons glo dat lede waarskynlik ‘n magdom goeie foto’s beskikbaar het wat ons by verskeie geleenthede sou kon gebruik. Ons nooi alle lede en takke van die Vereniging uit om deel te neem aan SA Jagters se Fotokompetisie sodat ons ‘n klompie foto’s kan versamel wat die Vereniging (met die toestemming van en erkenning aan die fotograaf) sal kan gebruik.

Die doel van die kompetisie is om ‘n portefeulje saam te stel van die beste foto’s wat SA Jagters se lede geneem het sodat ons dit byvoorbeeld tydens die jaarlikse kongres se gala-aand kan vertoon. Die naam van die fotograaf en die tak waaraan die lid behoort, sal by die foto verskyn.

Aan die einde van elke maand sal ons foto’s kies om by hierdie portefeulje in te sluit en dit ook op www.sahunters.co.za publiseer. Lede sal ook erkenning in die vorm van goud, silwer of brons sertifikate ontvang.
Die kategorieë vir die kompetisie is:

  1. Die moeite werd om te bewaar. Enige plant- of dierelewe wat na jou mening die moeite werd is om te bewaar. 
  2. Dis hoekom ek jag. Wat maak jou jagtog soveel méér as net skiet.
  3. My tak is die beste. Hoekom jy dit geniet om aan jou SA Jagters-tak te behoort.

Lees gerus hier op ons webwerf meer hieroor en ook hoe om in te skryf.

Gaan kyk hier na die finaliste van April se fotokompetisie hier.

13. Possible Post Office Strike
We have been warned that another strike by Post Office employees may be lurking. This will have a significant impact on the delivery of the SA Hunter and Magnum. Please be patient with this problem because it is out of our control.

We will let you know by SMS if the strike does occur. If you do not receive your copy of the SA Hunter or Magnum, Media 24 agreed to forward you a free digital copy of the magazine.

If you do not receive your copy of either one of the two magazines you are welcome to contact the call centre, or send an e-mail or SMS to the following:

SA Hunter Print copies: 
             
Call centre: 087 740 1018       
E-mail: hunter@media24.com   
SMS: 33677

Magnum
Fax: 086-520-3711
E-Mail: subscriptions@manmagnum.co.za

14. Internasionale Kontak in Australië
Die “Sporting Shooters’ Association of Australia” het SA Jagters na ’n konferensie in Australië genooi wat handel oor volhoubare gebruik van wild. Ten spyte van die feit dat die Australiese regering Suid-Afrika onlangs sterk veroordeel het oor jagpraktyke en hulle ook ’n verbod het op die uitvoer van trofeë uit RSA na Australië geplaas het, is Dr. Brian Reilly een van ons Raadslede as gasspreker na die konferensie genooi en sal hy die boodskap van SA Jagters gaan oordra.

Ons sal kontak behou met die Australiese Sportskietvereniging met die doel om ’n internasionale federasie te stig sodat ons uiteindelik nasionale kleure aan ons eie skuts kan toeken. Ons het voorheen berig dat die toeken van nasionale kleure dalk nog so twee tot drie jaar in die toekoms is, maar hierdie is een van die stappe wat ons by die einddoel sal bring.

Best wishes and good hunting
Fred Camphor
SA Hunters: CEO

  • Last modified on Monday, 09 May 2016 06:28
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za