Licences, Permits and Proclamations (2)

Jaglisensies, Permitte en Proklamasies

11 April 2015

Wanneer is 'n jaglisensie of permit nodig?

Vir die jag van enige wild waarvoor daar ‘n oop jagseisoen geproklameer is. ‘n Jaglisensie is geldig binne daardie seisoen en is onderhewig aan enige die beperkinge soos vervat in die betrokke provinsie se jag-proklamasie.

‘n Lisensie is nodig op alle oop plase en in sekere provinsies is ook op plase wat wel voldoende omhein is. (bv. Vrystaat, Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap)

Read more...
29 April 2015

Hunting regulations from each province differs somewhat the next. Ensure that you are up to date on the regulations for the province in which you are hunting.

Elke provinsie se jag proklamasie en ver skil so bietjie van die res van die land sin. Maak seker dat jy vertroud is met die regulasies van die provinsie waar jy gaan jag.

Read more...

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za