‘n Onsuksesvolle breinskoot na ‘n dier wat bv. wel in die gorrel of neus getref word, word dikwels nie deur die jagter opgemerk nie – daar word aanvaar die skoot was mis! en die dier gaan ‘n aaklige dood tegemoet a.g.v. infeksie, bloedverlies, dors en honger. Lees meer here oor die risikos wat “kopskote” in die jagveld inhou?