Fokus op Veldwagters

Internasionale Dag vir Veldwagters word op Vrydag, 31 Julie regoor die wêreld gevier om hulde te bring aan veldwagters wat in die uitvoer van hulle pligte gesterf het. In Suid-Afrika val die klem veral op die veldwagters wat daagliks hulle lewens in gevaar stel om renosterstropers in nasionale parke en reservate te stuit.

Die International Rangers Federation (IRF) het Internasionale Dag vir Veldwagters vir die eerste keer in 2007 herdenk. Die IRF het 54 lede-organisasies waaronder die Game Rangers Association of Africa (GRAA) wat veldwagters in Suid-Afrika ondersteun en verteenwoordig.

Besoek http://www.gameranger.org/ of http://www.internationalrangers.org/ vir meer inligting oor die werk wat veldwagters doen en hoe die publiek hulle op verskeie manier kan ondersteun.

Focus on Game Rangers

World Ranger Day is marked annually on 31 July to commemorate rangers all over the world who have died in the course of their duties, and who risk their lives daily as they work at the forefront of conservation. In South Africa, game rangers stand up to poachers almost daily as they battle to end the decimation of wildlife species, particularly the poaching of rhino.
 
The commemoration of rangers is the brainchild of the International Rangers Federation (IRF). The IRF has 54 member associations and includes the Game Rangers’ Association of Africa (GRAA) that provides support, networks and representation for game rangers across Africa.
 
Visit http://www.gameranger.org/ or http://www.internationalrangers.org/ for more information about the work of game rangers and how the public can get involved and support them.

  • Last modified on Friday, 31 July 2015 07:53
  • font size

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za