• LYNX/SAJWV Presidentskietkompetisie 2018

    LYNX/SAJWV Presidentskietkompetisie 2018

    Die Lynx Optics/SAJWV Presidentskietkompetisie is op 15 September 2018 baie suksesvol aangebied deur die Valschrivier tak op die Elandsrand skietbaan ongeveer 12 Read More
  • SA Jagters Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2018

    SA Jagters Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2018

    Die SA Jagters, nasionale Intertak Spanskietkompetisie het plaasgevind op Saterdag, 18 Augustus 2018 op die Meerkatgat skietbaan van die Vrystaat Sandveld tak Read More
  • Vuurwapenlisensies – waar staan sake?

    Vuurwapenlisensies – waar staan sake?

    Elsa Esterhuizen gesels met Fred Camphor van die SA Jagters en Wildbewaringsvereniging met oor die kwessie rondom vuurwapenlisensies, en waar sake nou Read More
  • Responsible hunting organisations denounce shooting of captive-bred lion

    Responsible hunting organisations denounce shooting of captive-bred lion

    There is increasing pressure on all forms of wildlife-based tourism and enterprises in the wildlife sector to become more sustainable and to Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4

Uncategorised

Communication

Written by Mart-Marie Posted in Uncategorised

SA Jagters: Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2018: Uitnodigings

Written by Admin Posted in Uncategorised

Baie geluk aan die Top 30 spanne met julle kwalifikasie vir die skietkompetisie! Belangrik: Vier van Pretoria Oos tak se spanne het onder die Top 30 geëindig en die reëls vir die Intertak Spanskietkompetisie laat net drie spanne per tak toe. Die Suikerbosrand Team A in die 31 ste plek word dus uitgenooi in plek van die Pretoria Oos Rietbokke in die 30 ste plek.  

U word uitgenooi om deel te neem aan die nasionale Intertak Spanskietkompetisie aangebied deur die Vrystaat Sandveld tak op die Meerkatgat skietbaan te Soutpan op Saterdag, 18 Augustus 2018.

Ek versoek dat spanne wat nie die uitnodiging kan aanvaar nie asb so spoedig moontlik laat weet na Dorothy@sahunt.co.za . Dit sal spanne vanaf posisie 32 die geleentheid gee om wel in te skryf.

Die nodige dokumentasie vir inskrywing is hieronder beskikbaar – let asb daarop dat alle reëlings met die gasheertak, Vrystaat Sandveld getref word. Let asb ook op belangrike inligting i.v.m. trompremme en skietstokke.


Congratulations to the Top 30 teams with your qualification for this shooting competition! Important: Four of Pretoria East branch’s teams ended up under the Top 30 and the rules for the Interbranch Team shooting competition allow only three teams per branch. Suikerbosrand Team A in the 31st place are therefore invited instead of the Pretoria East Rietbokke in the 30th place.    

You are invited to participate in the national Interbranch Team shooting competition hosted by the Vrystaat Sandveld branch on the Meerkatgat shooting range, Soutpan on Saturday, 18 August 2018.

I request that teams who cannot accept this invitation give notice to Dorothy@sahunt.co.za as soon as possible. This will create an opportunity for teams from position 32 to register.

Please find the necessary documentation for registration below – please note that all arrangements are to be done with the host branch, Vrystaat Sandveld. Please take note of important notes regarding muzzle brakes and shooting sticks.

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za