Commercial

Die Kongres het in 2016 goedkeuring verleen dat die ivoor uit Nico van Rooyen se erflating gebruik kan word om messe en juwele te vervaardig, ten einde die ivoor te gebruik eerder as om dit te laat vergaan omdat dit nie in ideale omstandighede gestoor kan word nie.

Na ‘n proses van besluitname deur die Raad en Uitgebreide Raad is die ivoor nou opgesny en die eerste messe is gemaak en beskikbaar vir bestelling. Van die afvalstukke ivoor sal juwele vervaardig en verkoop word deur ‘n aangewese juwelier wat dit in samewerking met SA Jagters sal doen.

Hierdie is ‘n unieke gelentheid om ‘n mes te bekom waarvan die hef van ivoor sal wees wat uit die versameling van Nico van Rooyen kom. Dit sal sekerlik nie goedkoop wees nie maar die mes is bedoel om ‘n versamelstuk te wees.

Daar sal ‘n beperkte reeks messe gemaak word omdat die beskikbare ivoor beperk is. Die eerste reeks sal die Nico van Rooyen Doctari reeks messe wees wat ‘n eie unieke verhaal het. Daar sal slges 150 messe in hierdie reeks gemaak word en elke mes sal genommer wees, beide op die mes sowel as op die kassie. Hierdie messe sal beskikbaar wees teen R 5 500,00 elk en sal vervaardig en versend word na die lid sodra die bestelling geplaas en die geld in die rekening van SA Jagters oorgeplaas is.

Indien u een van hierdie messe wil bestel doen die volgende: Plaas die bedrag van R 5 500 oor na die rekening van SA Jagters by ABSA met die rekeningnommer 01443990077. Takkode 632005 en gerbruik die volgende verwysing: Mes en u Selfoonnommer. Stuur asseblief ‘n bewys van die betaling na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Die genommerde mes sal op ‘n eerste bestel eerste gelewer basis aan u versend word tesame met die permit om die ivoor wettig te besit.

Die volgende ondernemings bied spesiale aanbiedinge aan ‘n groot aantal van ons lede of aan die nasionale kantoor en ondersteun die aktiwiteite van ons lede sowel as die Vereniging op nasionale vlak.

 

Toyota SA

Lede van die SAJWV sal 0,5% korting se punte van Toyota ontvang slegs vir die waarde van die voertuig wat u aankoop. Die koste van enige ekstras word uitgesluit. Hiervan sal MyBonus hulle administrasiekoste verhaal en die restant van die korting se punte soos met Toyota ooreengekom sal op die lid se MyBonus rekening krediteer word.

Maak asseblief seker dat u met enige transaksie waar u enige Toyota-produk koop wel ’n afskrif van die faktuur binne die maand waarin die transaksie plaasvind aanstuur na MyBonus om te kwalifiseer vir hierdie voordeel.

 

Westvaal Nelspruit

NB ! - Aanbiedinge is ook van toepassing op direkte familieliede van SA Jagters se lede.

Spesiaal net by Westvaal Nelspruit – OPSIE op 7 jaar / 150,000 km diensplan & 7 jaar “unlimited warranty” – termes en voorwaardes geld.

Westvaal Nelspruit maak die volgende spesiale aanbiedinge beskikbaar aan lede van SA Jagters gedurende Maart 2020

ISUZU LCV

  1. D – MAX 250 Hi Rider Dubbel Kajuit 4x2 beskikbaar vanaf R379,900
  2. D - MAX “Base Enkel Kajuit” beskikbaar vanaf R249,900
  3. D – MAX 250 Fleetside vanaf R269,900
  4. D – MAX 250 D-TEQ “Extended Cab” vanaf R349,900.
  5. D – MAX 250 “X-RIDER Dubbel Kajuit” vanaf R429,900
  6. D – MAX 250 “X – RIDER 4x4 Dubbel Kajuit” vanaf R469,900
  7. D – MAX 300 Dubbel Kajuit vanaf R439,900
  8. SUV – “MU-X” vanaf R549,900 “Spesiale Aanbod"

Passasiers & SUV voertuie – OPEL – Duitse Kwaliteit

  1. Opel Mokka 1.4 Turbo vanaf R359,900
  2. Opel Corsa 1.0 Turbo vanaf R249,900
  3. Opel Astra 1.0 Turbo vanaf R289,900
  4. Opel Crossland X – vanaf R269,000
  5. Opel Grandland X beskikbaar vanaf R424,900

OPEL NUUS !!!!

  • Nuwe Opel GSI is beskikbaar vanaf R349,900.
  • Nuwe Opel “Panelvan” “Cargo 1.6 TDI (diesel) vanaf R299,900 - Eurposes Panelvan van die jaar 2019 is hier beskikbaar vanaf R299,900 en nou die nuwe “5 sitplek Combo Life” vanaf R369,900

PEUGEOT NUUS!!!
Vanaf Augustus 2019 welkom ons Peugeot as deel van ons Westvaal Groep – “alle Peugeot produkte met standaard 5 jaar waarborg & 5 jaar diensplan”

  1. Nuwe 108 vanaf R184,900
  2. 208 vanaf R209,900 - Spesiale aanbod terwyl voorrad hou
  3. 2008 vanaf R334,900
  4. 3008 vanaf R439,900
  5. 5008 vanaf R539,900 (7 sitplak)

 

CITROEN NUUS!!!

Citroen is nou deel van die Westvaal Familie EN ALLE Citroen produkte STANDAARD met 5 jaar waarborg en 5 jaar diensplan

  1. C3 beskiklbaar vanaf R239,900
  2. C3 Aircross beskikbaar vanaf R344,900
  3. C5 Aircross beskikbaar vanaf R459,900

Op bogenoemde voertuie is Termes & voorwaardes van toepassing. Praat gerus met Westvaal Nelspruit vir spesiale aanbiedinge.

Vir meer besonderhede skakel Jannie Nell by 082 854 8318 of Dwayne Santos by 072 341 4114 of skakel hul landlyn op 013 7575005. Besoek gerus ook www.westvaalnelspruit.co.za vir meer aanbiedinge.

 

Graaf Auto Sentrum

Graaf Auto Sentrum in van der Hoffweg Pretoria Tuine bied 'n 10% korting op alle dienste aan alle opbetaalde lede van SA Jagters.

De Graaf Auto Sentrum spesialiseer in die vervaardiging van standaard en hoë werkverrigting uitlaatstelsels asook in doelgemaakte jag en beesrame asook enige ander staalwerke.
Kontak Leon Greef by 083 308 3083 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Wildman Hunting and Outdoor

WILDMAN winkels is waar die hele familie kan kom koffie drink & lekker kuier terwyl hulle rustig kyk na die nuutste jaggewere / haelgewere / handwapens / herlaai toestelle / verskeidenheid van ammunisie / Kamofleer Klere / wapen kluise / paintball guns / windbukse / gadgets / ens....ens....:

Kyk nou na die 2019 Windman Summer Fest Katalogus

 



 

Humansdorp Koöperasie

Humansdorp Koöperasie bied 5% spesiale korting aan SA Jagters lede ‘n hele reeks van jag- en skietverwante produkte Sien in die lys hieronder vir produkte waarop die korting geldig sal wees.

Vir November geld ‘n spesiale aanbod van 10% korting op die aankoop van alle Zastava gewere in kalibers van .22 tot 458 Win Mag wat beskikbaar mag wees. 

GROUP

DESCRIPTION

IMPORT

LOCAL

SA HUNTERS MEMBERS

DISCOUNT

AC

ACCESSORIES

 

X

5%

AM

AMMUNITION

X

X

5%

AR

AIR RIFLES & ACCESSORIES

 

X

5%

BR

BRASS

X

X

5%

BU

BULLETS

X

X

5%

CE

CLEANING EQUIPMENT

 

X

5%

CL

CLOTHES

 

X

5%

HG

HANDGUNS

 

X

NIL

KN

KNIVES

 

X

5%

LG

LIGHTS & ACCESSORIES

 

X

5%

OP

OPTICS

X

X

5%

PR

PRIMERS

 

X

5%

RB

RINGS & BASES

 

X

5%

RD

RELOADING DIE SETS

X

X

5%

RE

RELOADING EQUIPMENT

X

X

5%

RF

RANGEFINDERS

 

X

5%

RS

RIFLES

X

X

NIL

SG

SHOTGUNS

 

X

NIL

SL

SLINGS

 

X

5%

SR

SHOOTING RANGE

 

X

5%

ST

STORAGE

 

X

5%

TP

TOOLS & PARTS

 

X

5%

TR

TRIGGERS

 

X

5%

 

Dovetail Wooden Boxes

 

Hokaai Slaghuis

Hokaai Slaghuis bied 5% korting aan SAJWV-lede op alle aankope en wildsvleisverwerking by al hulle takke. Rig navrae aan Kenny Stanton by 079 900 5416.

 

Wildshoekie Vleismark

Die Wildshoekie Vleismark in Centurion bied 5% korting aan lede. Besoek http://www.wildshoekievleismark.co.za of Skakel Robbie by 082 297 8380 vir meer inligting.

 

Archers Rock Safaris

http://archersrocksafaris.co.za/

 

Covid 19 - Persoonlike Beskerming

Herbruikbare lapmaskers wat nie jou bril laat opwasem nie!

  • Drie-dubbele laag met openinge vir vervangbare filters, neusstuk vir persoonlike vorming, sagte opvulling langs die boonste naat vir gemak, lang rekkies vir rondom die kop of ore  @ R65 elk.
  • Basiese dubbellaag maskers sonder enige spesiale kenmerke @ R45 elk. Dieselfde patroon en kwaliteit naaldwerk.

SPESIALE AANBOD vir SAJWV lede: Persoonlike beskermpak teen die goeie prys van R490-00 (btw ingesluit) wat insluit: 5 x herbruikbare geen opwasem maskers in die patroon en grote van jou keuse, 100 x weggooibare filters vir maskers, 1 x 500ml 70% alkohol oppervlakte/handsaniteerder-in-een, 1 x veiligheidsbril.

Logo’s kan op aanvraag (ekstra koste) op alle maskers aangebring word. 'n Groot verskeidenheid kleure en style is beskikbaar in vier groottes: kinders, klein, medium en groot.

 

  • Buffs is ook beskikbaar, ideale multifunksionele winterwarmers en bied 'n basiese laag beskerming teen virusverspreiding. Verskeie kleure in voorraad en pryse van R30 tot R45.
  • Ook beskikbaar: 70% alcohol oppervlakte en handsaniteerder, weggooibare maskers, geen kontak thermometer, veiligheidbille, gesigskerms, weggooibare oorpakke, stofjasse.

Klik hier vir die volledige katalogus van kleure en style wat beskikbaar is.

Whatsapp navrae of bestellings na 0825534719 of e-pos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Reusable cloth masks that don't fog up your glasses!

  • Triple-layer with openings for replaceable filters, nose piece for personal shaping, soft padding along the top seam for comfort, long elastics for around the head or for ear loops @R65 each.
  • Basic double layer masks without any of the special features @R45 each. Same pattern and quality sewing.

SPECIAL OFFER to SAGCHA members: Personal protection pack @ the great price of R490-00 (vat included) that included: 5 x reusable no fogging up masks in the pattern and size of your choice, 100 x disposable filters for masks, 1 x 500ml 70% alcohol surface/hand sanitiser all-in-one spray, 1 x safety glasses.

All masks could be branded with logos on request at an additional charge. A large variety of colours and styles available in four sizes: kids, small, medium and large.

  • Buffs also available, ideal multifunctional winter warmers and offers a basic layer of protection against the spreading of viruses. Variety of colours in stock and prices from R30 to R45.
  • Also available: 70% alcohol surface and hand sanitiser all-in-one, disposable masks, non-contact infrared thermometer, safety glasses, face shields, disposable overalls, dust coats.

Click here to for the full catalogue of colours and styles available.

Whatsapp inquiries or orders to 0825534719 or email This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

LAVA Vakuumverpakking


Lava vakuumverpakking bied 5 % AFSLAG op enige aankoop van Vakuumverpakkingsmasjiene MET GRATIS koerier aflewering landswyd vir masjien en bykomstighede aflewering asook 10 % AFSLAG op enige aankoop van vakuum sakkies of enige ander Landig/Lava produkte

Vir meer inligting skakel 072 160 5556 of stuur ‘n e-pos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

 

Cens Digital Gehoorbeskerming


Skakel Sean Stones by 071 473 6199 vir meer inligting oor hierdie aanbod.

Sean deel graag sy kundigheid oor gehoorskade en gehoorbeskerming en gaan poog om belangstellende SA Jagters-takke regoor die land te besoek om inligtingsessies te gee en om sy produk bekend te stel.

Sean sal in die komende weke met Takvoorsitters skakel. Hy gebruik die kontakinligting wat in die SA Jagter gepubliseer word om kontak te maak om meer inligting aangaande sy aanbieding met Takvoorsitters en  lede te deel. Takke wat belangstel in die aanbod kan hom ook direk kontak.

 

NiteCoreSA Flashlights


NiteCoreSA is proud to present the MH40GTR - Ultra long range hunting flashlight.
This Li-Ion rechargeable flashlight features 1200 lumens with a beam distance of 1004 meters. (meaning very effective at 500 meters)
The tailor-made large reflector allows a pre-focused beam (long-range and peripheral view combined), specifically designed for hunting and searching purposes.
The 25mm shaft is designed to allow rifle and scope mounting for hunting purposes. The Tail Switch ensures easy handling, with remote switch compatibility.
Designed for hunting and searching purposes, the MH40GTR is crafted with aerospace-grade aluminium alloy and is rain resistant.

Included in the Price of R2695 is the following:

  • 2 x 3500mAh rechargeable Li-Ion batteries
  • 220 volt and 12 volt (vehicle) chargers
  • Delivery to a street address in a town
  • Pouch
  • Product carries a 5 year warranty (2 year component replacement, and 3 year factory repair thereafter)

Order online at https://nitecoresa.co.za/home/mh40gtr/ and use coupon code SAJAG during the checkout process to qualify for your discount.
Contact us at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. for any queries.

 

Helle Messe

Norway messe teen 15% korting aan SA Jagters lede. Kyk gerus hier na die top 10 Helle messe. Ander modelle is ook beskikbaar. Kontak vir EDC Blades by 063 404 2659 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. vir meer inligting.

 

Selftrack

Selftrack bied aan lede ‘n voorkeurtarief van 10% korting op die standaardpryse van voertuig- en persoonlike opspoortoestelle. Selftrack gee aan gebruikers die vermoë om self hul voertuie of personeel na te spoor. Die nuutste rekenaartegnologie laat lede toe om outomatiese SMS alarms te ontvang van paniek, spoed, beweging, gevaarsones en ander belangrike insidente. Kontak Dirk Bekker by 0861 909 101, 076 944 2739 of e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Mainsu Kragopwekkers

 

Mamba-Reloading

 

 

 

 

 

Fitch & Leedes

Do you recall a time of romance, fine craftsmanship and unmatched quality? Fitch and Leedes bespoke mixers represent the integrity of a bygone age when things were made with care and patience, and people took pride in achieving perfection. Fitch & Leedes is a fitting tribute to the intrepid gentlemen merchantmen of London, Ralph Fitch and William Leedes, who set sail on the Tyger in 1583 in search of new, exotic tastes in India and the East.

Fitch & Leedes is extremely grateful for the opportunity to align itself with SA Hunters and their discerning community. SA Hunters and the members it represents stand for integrity and doing things right, characteristics Fitch & Leedes holds in high regard.

Fitch & Leedes can be found at leading purveyors of fine beverages, boutique wine shops, selected deli’s, fine dining establishments and cocktail bars.
Keep a look out for Fitch & Leedes mixers at future SA Hunters events and experiences.

 

Wildsvleisgeregte - Venison dishes

 

Lede kan R50 afslag kry per eksemplaar! Ouma Leonè de Lange gee R50 afslag en skenk R50 aan SA Jagters vir elk resepteboek wat verkoop word op https://www.ouma-se-wildsboek.co.za. 

Gebruik die "SAHUNT" promosiekode wanneer jy die boek bestel. Die resepteboek is perfek vir die jagter, en sluit 220 resepte in om op die kampvuur te maak. Dit bevat ook omskakelingstabelle vir gewig en oondtemperature; en die slaankrag van verskeie kalibers. 

 

Members qualify for R50 discount per copy! Ouma Leonè de Lange gives R50 discount and a R50 donation to SA Hunters for every recipe book sold on https://www.ouma-se-wildsboek.co.za  

Use the "SAHUNT" promotional code when placing your order on the website. This recipe book is essential for each hunter. It includes 220 recipes of meals that can be made on the campfire; conversion tables for weight measurements and oven temperatures; and energy of various calibres. 

 

{grid12}

Droë Bosveldhout - Pretoria omgewing

Goeie droë bosveld vuurmaakhout beskikbaar  teen ‘n billike prys in die Pretoria-omgewing.

Good quality bushveld firewood at reasonable price in Pretoria region.