Back to mapWeskus

Vredenburg

Chairman / Voorsitter:
Jacques Smit (082 517 9377)
e-mail / e-pos
Facebook

Bestuur

Ondervoorsitter: Werner Groenewald 083 454 1027
Sekretaresse: Leon Avenant 082 445 9177
Tesourier: Jackie Fourie 079 924 7257
Veiligheid: Pieter de Kock 084 957 5860
Skietkoördineerder: Neels Coetzee 084 576 2564
Opleiding: Joubert Wesson 083 290 7120
Junior koördineerder: Fanie Erwee 082 373 5146
Kleiduif-skietkoörd: Jan Steyn 071 884 7981

 

 Algemeen

Baie dankie aan al die lede en gades wat die algemene jaarvergadering op 12 September bygewoon het. Ons bedank ook die streekbestuurder, Justus en Michelle Harms vir hul teenwoordigheid. Baie geluk en voorspoed aan die nuwe bestuur. Sonder jul vrywillige en onbaatsugtige toewyding vir die organisasie sal hierdie tak nie kan voortbestaan nie.
10de bestaansjaar: Die tak vier in April 2019 sy tiende bestaansjaar. Ons nooi lede om voorstelle ter viering per e-pos aan Jacques, Werner of Leon te stuur.

Jagsake
Die portefeulje vir jagsake op die takbestuur is tans vakant. Stuur gerus nominasies vir persone om hierdie pos te vul per e-pos aan Werner of Leon.

Opleiding
Baanoffisiere: Die bestuur doen ‘n beroep op lede om hulself beskikbaar te stel vir opleiding as baanoffisiere. Skakel Jacques vir meer inligting. Opleiding word tydens ‘n skietdag op Swartbergsvlei aangebied.

Skietaangeleenthede
Skietdae op 13 Oktober en 3 November: Meer inligting oor die skietdae sal per e-pos aan lede getuur word. Lede wat wil oorslaap kan verblyf by Monica bespreek by 082 448 1355. DSTV grootskerm in klubhuis beskikbaar waar verversings ook te koop aangebied word.

SA Jaggeweer WP Ope op 20 Oktober: Meer inligting oor hierdie byeenkoms sal ere -pos aan lede gestuur word. Baanoffisiere wat beskikbaar is om diens te doen, moet asseblief Met Jacques in verbinding tree.

Skietdag 10 November: Piketberg satelliettak nooi almal uit na hul skietdag en jaarafsluiting op Meintjieskraal op 10 November. Meer inligting hieroor volg. Ons versoek lede om hierdie dag te ondersteun.

Skietdag 1 Desember: Die tak se jaarafsluiting en skietdag vind plaas op Swartbergsvlei op 1 Desember. Soos elke jaar beloof hierdie dag om weer vol verrassings te wees. Kom geniet die dag saam met vriende en familie.

Program

13 Okt: Veldskiet, Swartbergsvlei
20 Okt: SA Jaggeweer WP Ope, Swartbergsvlei
3 Nov: Skietdag by Swartbergsvlei
10 Nov: Skietdag en afsluiting, Meintjieskraal - Piketberg
1 Des: Skietdag en afsluiting, Swartbergsvlei

Branch Matters

  • SAHGCA – Unique contribution by Branches >

    IntroductionThe South African Hunters and Game Conservation Association (SAHGCA) is a voluntary association, managed by members for members. Branches and Read More
  • Annual evaluation of branches >

    SAHGCA branches play an essential role in providing services to members at local level. Therefore, the development and establishment of Read More
  • Candidates for branch management >

    One of the important annual events at branches of SA Hunters is the Annual General Meeting (AGM). An important item Read More
  • Activities at SAHGCA branches >

    Some branches are very innovative when finding solutions to deliver services to their members. Vrystaat Sandveld branch at Soutpan is Read More
  • Involving the youth in SAHGCA branch activities >

    The youth is our future, look after them. They will eventually take over from us at various levels amidst huge Read More
  • Are we neglecting our senior hunters? >

    Senior, experienced hunters have played a prominent role in earlier hunting communities such as the Eskimos, San, American Indians and Read More
  • Shooting ranges - important benefit to members >

    The old reference, “boer en sy roer” has an association with the modern hunter and his/her rifle. Our forbears' way Read More
  • Branch success story >

    During a branch visit by the writer in January 2007 to the Mopani branch at Phalaborwa the branch chairman, Pierre Read More
  • Range Officers: Shortage at branch level and at shooting competitions? >

    Most SAHGCA branches have enough trained and qualified Range Officers, but in spite of that, at one stage or another, Read More
  • 1

Taksake

  • SAJWV – Unieke bydrae deur takke >

    InleidingDie Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) is ’n vereniging vir lede bedryf deur lede en die takke en hulle Read More
  • Jaarlikse evaluering van takke >

    Die takke van die Vereniging is dié uiters belangrike platvorm vir praktiese dienslewering aan lede op plaaslike vlak. Vir die Read More
  • Kandidate vir takbestuur >

    Een van die belangrike jaarlikse geleenthede by die takke van SA Jagters is die Algemene Jaarvergaderings (AJV). ‘n Belangrike item Read More
  • Aktiwiteite by SAJWV takke >

    Die vindingryke oplossings wat takke landwyd vind om te verseker dat hul diens lewer aan hulle lede is verstommend. Vrystaat Read More
  • Juniorbetrokkenheid by die takke van die SAJWV >

    Ons jeug is die toekoms, koester hulle, in die nabye toekoms moet hulle by ons oorneem, op meer as een Read More
  • Senior jagters – skeep ons hulle af? >

    In die vroeë jagkulture soos die Eskimo’s, San (Boesmans), Amerikaanse Indiane en ons eie Boere het die senior jagter ‘n Read More
  • Skietbane – belangrike voordeel vir lede! >

    Die ou verwysing na die “boer en sy roer” het raakvlakke met die hedendaagse jagter en sy geweer. Die wyse Read More
  • Suksesverhaal van ’n tak >

    Gedurende ’n takbesoek in Januarie 2007 deur die skrywer aan die Mopani tak op Phalaborwa het die nuwe voorsitter, Pierre Read More
  • Baanoffisiere: tekort op takvlak en by skietkompetisies? >

    Ten spyte daarvan dat die meeste takke beskik oor genoeg opgeleide en ervare Baanoffisiere, ontwikkel baie takke op een of Read More
  • 1

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za