Back to mapTransvaal

Randfontein

Chairperson / Voorsitter:
Ria Zeelie (083 390 8465)
e-mail / e-pos

Bestuur

Voorsitter: Ria Zeelie
Ondervoorsitter: Herman Kriel
Sekretaris en tesourier: Amanda Fürstenburg
Skietkoördineerder: Fred Jooste
Skietkoördineerder, jaggeweer: Deon Smal
Skietkoördineerder, handwapen: Justin Slabbert
Skietkoördineerder, randslag: Berty Thompson
Senior opleier: Ben Herbst
Junior opleier: Christie Venter
Adjunk senior opleier: Chris du Plooy
Trofeebeampte: Faan Zeelie
Jagkoördineerder: Andre Schoombee
Geleentheidsbestuurder: Antoinette Schoombie
Bewaringskoördineerder: Stephan du Toit
Adjunk-bewaringskoördineerder: Martie Jonker
Haelgeweer-skietkoördineerder: Johan de Jager
Adjunk haelgeweer-skietkoördineerders: Daneel Louw

Algemeen
Soos in die verlede, het ons ‘n reuse opkoms van lede gehad met die prysuitdeling. Ons het ook van die geleentheid gebruik gemaak om van die tak se stigterslede te vereer, aangesien ons vanjaar 20 jaar oud is. Die mes waarvoor ons deur die jaar lootjies verkoop het, se trekking het ook plaasgevind en die trotse wenner is Harry Booyse. Daar is ook troospryse uitgedeel.Ons jaareindfunksie wat op 17 November gehou is, was baie lekker en soos altyd was die kos, musiek en geselskap van uitstaande gehalte.

Ons wens al ons vriende by SA Jagters, God se vrede en vreugde toe vir die feestyd. Alles wat mooi is vir 2019!

Skietaangeleenthede
Die Groeperingskietkompetisie van 20 Oktober wat deur Camdix geborg was, het baie belangstelling getrek en was ‘n groot sukses. Een van ons juniorlede, Tiaan Janeke het die beste groepering van 14.62 mm geskiet. Op 10 November het ons ‘n pretskietdag aangebied waar net valplate en ghongs geskiet is. Almal het dit baie geniet.

Bemarking
Die warm somerdae het aangebreek. Plaas bestellings vir hemde of breerandhoede by Lindie Wessels. Die hoede het die tak se wapen op geborduur en is beskikbaar teen R80 elk. Doen ook navraag by Lindie oor die spesiale hoedjies ter viering van ons tak se twintigste herdenking. Die hoedjies kos R150 elk.

Opleiding
Ons laaste formele opleidingsessie vir die jaar is afgehandel, maar belangstellendes kan die tak skakel en reël vir opleiding.

Program 2019

10 Janaurie Eerste ledevergadering by die Randfontein-klub

Branch Matters

  • SAHGCA – Unique contribution by Branches >

    IntroductionThe South African Hunters and Game Conservation Association (SAHGCA) is a voluntary association, managed by members for members. Branches and Read More
  • Annual evaluation of branches >

    SAHGCA branches play an essential role in providing services to members at local level. Therefore, the development and establishment of Read More
  • Candidates for branch management >

    One of the important annual events at branches of SA Hunters is the Annual General Meeting (AGM). An important item Read More
  • Activities at SAHGCA branches >

    Some branches are very innovative when finding solutions to deliver services to their members. Vrystaat Sandveld branch at Soutpan is Read More
  • Involving the youth in SAHGCA branch activities >

    The youth is our future, look after them. They will eventually take over from us at various levels amidst huge Read More
  • Are we neglecting our senior hunters? >

    Senior, experienced hunters have played a prominent role in earlier hunting communities such as the Eskimos, San, American Indians and Read More
  • Shooting ranges - important benefit to members >

    The old reference, “boer en sy roer” has an association with the modern hunter and his/her rifle. Our forbears' way Read More
  • Branch success story >

    During a branch visit by the writer in January 2007 to the Mopani branch at Phalaborwa the branch chairman, Pierre Read More
  • Range Officers: Shortage at branch level and at shooting competitions? >

    Most SAHGCA branches have enough trained and qualified Range Officers, but in spite of that, at one stage or another, Read More
  • 1

Taksake

  • SAJWV – Unieke bydrae deur takke >

    InleidingDie Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) is ’n vereniging vir lede bedryf deur lede en die takke en hulle Read More
  • Jaarlikse evaluering van takke >

    Die takke van die Vereniging is dié uiters belangrike platvorm vir praktiese dienslewering aan lede op plaaslike vlak. Vir die Read More
  • Kandidate vir takbestuur >

    Een van die belangrike jaarlikse geleenthede by die takke van SA Jagters is die Algemene Jaarvergaderings (AJV). ‘n Belangrike item Read More
  • Aktiwiteite by SAJWV takke >

    Die vindingryke oplossings wat takke landwyd vind om te verseker dat hul diens lewer aan hulle lede is verstommend. Vrystaat Read More
  • Juniorbetrokkenheid by die takke van die SAJWV >

    Ons jeug is die toekoms, koester hulle, in die nabye toekoms moet hulle by ons oorneem, op meer as een Read More
  • Senior jagters – skeep ons hulle af? >

    In die vroeë jagkulture soos die Eskimo’s, San (Boesmans), Amerikaanse Indiane en ons eie Boere het die senior jagter ‘n Read More
  • Skietbane – belangrike voordeel vir lede! >

    Die ou verwysing na die “boer en sy roer” het raakvlakke met die hedendaagse jagter en sy geweer. Die wyse Read More
  • Suksesverhaal van ’n tak >

    Gedurende ’n takbesoek in Januarie 2007 deur die skrywer aan die Mopani tak op Phalaborwa het die nuwe voorsitter, Pierre Read More
  • Baanoffisiere: tekort op takvlak en by skietkompetisies? >

    Ten spyte daarvan dat die meeste takke beskik oor genoeg opgeleide en ervare Baanoffisiere, ontwikkel baie takke op een of Read More
  • 1

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za