Back to mapSoetdoring

Mokopane

Chairman / Voorsitter:
Danie Grobler (073 689 6249)
e-mail / e-pos
Website / Webwerf

Bestuur

Ondervoorsitter: Willem Engelbrecht 082 825 7781 willeme@lantic.net 
Tesourier: Werner Botha 082 411 1656

wb810321@gmail.com 

Sekretaris:  Jaco le Roux 082 561 0966 jacoleroux1@yahoo.com 
Opleiding (seniors): Tobias van Deventer 082 821 6671

tobievand@gmail.com

Opleiding (juniors): Tobias van Deventer 082 821 6671

tobievand@gmail.com

Jagkoördineerder: Andre de Lange 083 310 8214 engedimartins@gmail.com 
Skietkoördineerder: Willem Engelbrecht 082 825 7781 willeme@lantic.net
Trofeeregistrasie: Ralph Farrell 072 567 2606  
Addisionele lid: Rudi Kruger 082 809 8825  rudi@armsandammo.co.za 

 Algemene Nuus

Die nuwe jaar het afgeskop met twee takskietgeleenthede op 26 Januarie en 9 Februarie onderskeidelik.

Let asseblief daarop dat die posliga-oefening vanaf Februarie 2019 op die alternatiewe Saterdag (2de Saterdag van elke maand) sal plaasvind. Dit word gedoen sodat ons die Posliga-oefening, wat normaalweg slegs op die pistoolbaan plaasvind, verder kan uitbrei vir ‘n oefening met semi-outomatiese gewere (AR-oefening) op die langafstandbaan. Die eerste AR-oefening het reeds op 9 Februarie plaasvind en was ʼn groot sukses.

Dus benut Soetdoring-tak albei Saterdae wat die RC Brits-skietbaan tot ons beskikking is:
•Posliga- en AR-oefening op elke 2de Saterdag van die maand/ of soos afgekondig word per sms; en
• Jagters-oefening op elke laaste Saterdag van die maand/ of soos afgekondig word per sms.

Ons beplan ook alreeds vir die President Skietkompetisie later in 2019. Meer inligting sal volg.

Ons hoop dat 2019 ‘n jaar vol kolskote, mooi trofees en gesellige kuiers gaan wees.
vir inskrywingsvorms. Groot en baie pryse is te wen.

Aktiwiteitsprogram vir 2019

26-Jan Skietoefening, detail per sms
09-Feb Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
23-Feb Skietoefening, detail per sms
9 Maart Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
23 Maart Haelgeweer, Kransduifskietoefening
13-Apr Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
27-Apr Skietoefening, detail per sms
11 Mei Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
25 Mei Presidentskiet 
8 Junie Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
22 Junie Skietoefening, detail per sms
13 Julie Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
27 Julie Skietoefening, detail per sms
10-Aug Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
24-Aug AJV en Haelgeweerskiet, kransduifskietoefening
14-Sep Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
28-Sep Skietoefening, detail per sms
12 Okt Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
24 Okt Laat middag skiet, slegs besprekings
25 Okt Laat middag skiet, slegs besprekings
26 Okt Skietoefening, detail per sms
09-Nov Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
23-Nov Haelgeweer, Kransduifskietoefening en jaarafsluiting

Branch Matters

  • SAHGCA – Unique contribution by Branches >

    IntroductionThe South African Hunters and Game Conservation Association (SAHGCA) is a voluntary association, managed by members for members. Branches and Read More
  • Annual evaluation of branches >

    SAHGCA branches play an essential role in providing services to members at local level. Therefore, the development and establishment of Read More
  • Candidates for branch management >

    One of the important annual events at branches of SA Hunters is the Annual General Meeting (AGM). An important item Read More
  • Activities at SAHGCA branches >

    Some branches are very innovative when finding solutions to deliver services to their members. Vrystaat Sandveld branch at Soutpan is Read More
  • Involving the youth in SAHGCA branch activities >

    The youth is our future, look after them. They will eventually take over from us at various levels amidst huge Read More
  • Are we neglecting our senior hunters? >

    Senior, experienced hunters have played a prominent role in earlier hunting communities such as the Eskimos, San, American Indians and Read More
  • Shooting ranges - important benefit to members >

    The old reference, “boer en sy roer” has an association with the modern hunter and his/her rifle. Our forbears' way Read More
  • Branch success story >

    During a branch visit by the writer in January 2007 to the Mopani branch at Phalaborwa the branch chairman, Pierre Read More
  • Range Officers: Shortage at branch level and at shooting competitions? >

    Most SAHGCA branches have enough trained and qualified Range Officers, but in spite of that, at one stage or another, Read More
  • 1

Taksake

  • SAJWV – Unieke bydrae deur takke >

    InleidingDie Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) is ’n vereniging vir lede bedryf deur lede en die takke en hulle Read More
  • Jaarlikse evaluering van takke >

    Die takke van die Vereniging is dié uiters belangrike platvorm vir praktiese dienslewering aan lede op plaaslike vlak. Vir die Read More
  • Kandidate vir takbestuur >

    Een van die belangrike jaarlikse geleenthede by die takke van SA Jagters is die Algemene Jaarvergaderings (AJV). ‘n Belangrike item Read More
  • Aktiwiteite by SAJWV takke >

    Die vindingryke oplossings wat takke landwyd vind om te verseker dat hul diens lewer aan hulle lede is verstommend. Vrystaat Read More
  • Juniorbetrokkenheid by die takke van die SAJWV >

    Ons jeug is die toekoms, koester hulle, in die nabye toekoms moet hulle by ons oorneem, op meer as een Read More
  • Senior jagters – skeep ons hulle af? >

    In die vroeë jagkulture soos die Eskimo’s, San (Boesmans), Amerikaanse Indiane en ons eie Boere het die senior jagter ‘n Read More
  • Skietbane – belangrike voordeel vir lede! >

    Die ou verwysing na die “boer en sy roer” het raakvlakke met die hedendaagse jagter en sy geweer. Die wyse Read More
  • Suksesverhaal van ’n tak >

    Gedurende ’n takbesoek in Januarie 2007 deur die skrywer aan die Mopani tak op Phalaborwa het die nuwe voorsitter, Pierre Read More
  • Baanoffisiere: tekort op takvlak en by skietkompetisies? >

    Ten spyte daarvan dat die meeste takke beskik oor genoeg opgeleide en ervare Baanoffisiere, ontwikkel baie takke op een of Read More
  • 1

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za