Back to mapOosrand

Kempton Park

Chairman / Voorsitter:
Pieter Claassens 083 289 8543)
e-mail / e-pos
Website / Webwerf

Bestuur 

Voorsitter: Pieter Claassens voorsitter.oosrand@gmail.com 083-289-8543
Ondervoorsitter: Chris de Villiers chrisdevilliers39@gmail.com 073-549-3639
Sekretaris: Stoffel van Aswegen sekretaris.oosrand@gmail.com 082 468 2111
Tesourier: Johan Jansen tesourier.oosrand@gmail.com 082-469-7010
Jagmeester: Mike Retief jag.oosrand@gmail.com  083 289 9394
Skietkoörd: Ian Swarts skiet.oosrand@gmail.com  083 452 1762
Sportskietkoord: Deon Jordaan sportskiet.oosrand@gmail.com 082-378-1329
Natuurbewaring: Kevin Lesser bospos.oosrand@gmail.com 082-807 2603
Snr. opleiding: Hendrik de Beer opleiding.oosrand@gmail.com 082-887-7091
Jnr. opleiding: Karien Oosthuizen wilka@mweb.co.za  073 383 9462
Trofeebeampte:  Werner Müller trofee.oosrand@gmail.com  082-789-0177
Ledebelange: Mario Trovato mariot@absa.co.za 083-449-6179
Redakteur: Erich Schmidt redakteur.oosrand@gmail.com 082-920-7822
Haelgeweer: Chris de Villiers chrisdevilliers39@gmail.com 073-549-3639

Monthly social meeting
East Rand Branch social meetings are held on the first Thursday of the month and starts at 19:00  
The monthly meeting takes place at Hamba Nawe, old Marlieus Hall, Pomona Road, Kempton Park. All are welcome. The next meeting is on 4 October 2018. Freddie Hirsch bied 'n vleisverwerkingskursus aan.

Vir meer tak inligting, nuus, jagstories, resepte, ens, besoek ons Webwerf by http://sahunters.co.za/index.php/branchtakke/oosrand en lees ons maandlikse Kolskoot uitgawe.

Skietaangeleenthede
Skietsake – Ian Zwarts
Maandelikse Takskietdag/ Monthly Shoot: 6 Oktober op Rooikraal-skietbaan.
Sportskiet word vanaf 11:00 op die 50-meter baan aangebied.

Jagsake – Mike Retief
Die volgende jagte word vir die 2019-jagseisoen in die vooruitsig gestel:

  • Nuwe Jagters/Novice Hunt sal gereël word vir nuwe jagters soos die behoefte bepaal 
  • Jaarlikse jaglootjie sal weer gedoen word en trekking is gewoonlik in Maart
  • Toppie-jagte sal in ooreenstemming met die groep gereël word
  • Takjagte word volgens behoefte bepaal
  • Komiteejag

Opleiding
Junior Opleiding/Training – Karien Oosthuizen

Op Saterdag, 6 Oktober 2018, word ʼn junior skietdag op die 50m baan by Rooikraal-skietbaan aangebied. Alle juniors is welkom om deel te kom neem.
Ons begin om 07:30 met die eerste aflossing en beplan om O/9, O/13 en O/18 Luggeweer en randslagskietoefeninge op S03/S04 teikens.

Nasionale kampioenskap: Ons wens voorspoed toe aan ons juniors wat aan die Nasionale kampioenskap op 2-4 Oktober 2018 deelneem.


Senior Opleiding/Training  - Hendrik de Beer.

Die volgende opleidingskursusse word gewoonliok die eerste Woensdag van elke maand aangebied:
Intree- en Toegewyde Jagter 
Sportskutstatus     
Sportskut en baanoffisier
Vleisverwerking, salami, russians 
Spoorsnykursus - Mense wat belangstel in spoorsnykursus kan met Hendrik in verbinding tree

Ander aktiwiteite

East Rand Shotgun Group – Chris de Villiers
Monthly social –24 October 2018
The monthly meeting takes place the last Wednesday of the month at 19h00 at Hamba Nawe Hall, Pomona Road, Kempton Park.  All are welcome

Monthly Clay and Night Shoots

The next shoot is on 27 October at the Wattlesprings Gun Club. Registration starts at 09:00.

All shotgun enthusiasts are welcome.

 

 

 



Branch Matters

  • SAHGCA – Unique contribution by Branches >

    IntroductionThe South African Hunters and Game Conservation Association (SAHGCA) is a voluntary association, managed by members for members. Branches and Read More
  • Annual evaluation of branches >

    SAHGCA branches play an essential role in providing services to members at local level. Therefore, the development and establishment of Read More
  • Candidates for branch management >

    One of the important annual events at branches of SA Hunters is the Annual General Meeting (AGM). An important item Read More
  • Activities at SAHGCA branches >

    Some branches are very innovative when finding solutions to deliver services to their members. Vrystaat Sandveld branch at Soutpan is Read More
  • Involving the youth in SAHGCA branch activities >

    The youth is our future, look after them. They will eventually take over from us at various levels amidst huge Read More
  • Are we neglecting our senior hunters? >

    Senior, experienced hunters have played a prominent role in earlier hunting communities such as the Eskimos, San, American Indians and Read More
  • Shooting ranges - important benefit to members >

    The old reference, “boer en sy roer” has an association with the modern hunter and his/her rifle. Our forbears' way Read More
  • Branch success story >

    During a branch visit by the writer in January 2007 to the Mopani branch at Phalaborwa the branch chairman, Pierre Read More
  • Range Officers: Shortage at branch level and at shooting competitions? >

    Most SAHGCA branches have enough trained and qualified Range Officers, but in spite of that, at one stage or another, Read More
  • 1

Taksake

  • SAJWV – Unieke bydrae deur takke >

    InleidingDie Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) is ’n vereniging vir lede bedryf deur lede en die takke en hulle Read More
  • Jaarlikse evaluering van takke >

    Die takke van die Vereniging is dié uiters belangrike platvorm vir praktiese dienslewering aan lede op plaaslike vlak. Vir die Read More
  • Kandidate vir takbestuur >

    Een van die belangrike jaarlikse geleenthede by die takke van SA Jagters is die Algemene Jaarvergaderings (AJV). ‘n Belangrike item Read More
  • Aktiwiteite by SAJWV takke >

    Die vindingryke oplossings wat takke landwyd vind om te verseker dat hul diens lewer aan hulle lede is verstommend. Vrystaat Read More
  • Juniorbetrokkenheid by die takke van die SAJWV >

    Ons jeug is die toekoms, koester hulle, in die nabye toekoms moet hulle by ons oorneem, op meer as een Read More
  • Senior jagters – skeep ons hulle af? >

    In die vroeë jagkulture soos die Eskimo’s, San (Boesmans), Amerikaanse Indiane en ons eie Boere het die senior jagter ‘n Read More
  • Skietbane – belangrike voordeel vir lede! >

    Die ou verwysing na die “boer en sy roer” het raakvlakke met die hedendaagse jagter en sy geweer. Die wyse Read More
  • Suksesverhaal van ’n tak >

    Gedurende ’n takbesoek in Januarie 2007 deur die skrywer aan die Mopani tak op Phalaborwa het die nuwe voorsitter, Pierre Read More
  • Baanoffisiere: tekort op takvlak en by skietkompetisies? >

    Ten spyte daarvan dat die meeste takke beskik oor genoeg opgeleide en ervare Baanoffisiere, ontwikkel baie takke op een of Read More
  • 1

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za