Back to mapKoukamma

Kareedouw

Chairman / Voorsitter:
Nico Herselman (082 441 2467)
e-mail / e-pos

Algemeen / Taksake
Lede word herinner om hulle SAJWV-lidmaatskap na te gaan en te hernu indien nodig. Gaan ook vuurwapenlisensies en bevoegdheidsertifikate na en doen betyds aansoek.

Skiet-en Jagsake

Grysbok-tak het op 26 Januarie ‘n President-, Intertak- en Gallery Sporting Rifle skietkompetisie by die Billson-skietbaan aangebied. Omstandighede was maar moeilik weens reënbuie en sterk wind, maar almal het die dag geniet. Koukamma-tak het twee spanne en een individuele lid ingeskryf. Drie lede het ook aan die Gallery Sporting Rifle skietkompetisie deelgeneem. Baie geluk aan almal wat goed presteer het.

Koukamma-tak het op 16 Februarie ‘n President- en Intertakskietkompetisie by die Witklip-skietbaan aangebied. Die son was warm, maar die wind was ons genadig. Baie dankie aan SF Wasserman en sy hele span helpers vir ‘n baie suksesvolle skietdag. Baie geluk aan almal wat goed presteer het. ‘n Totaal van 62 skuts het deelgeneem, waarvan vier Koukamma spanne. Koukamma se A-span het tweede plek behaal. Baie geluk!

Kwagga-tak bied elke Saterdag ‘n kleiduif-skietkompetisie by die PE Gun Klub aan. Dit kos R60 vir die eerste ronde en R40 vir die daaropvolgende rondes; 15 kleie, met een skoot per klei. Inskrywings begin om 08:30 en die skiet begin om 09:00. Belangstellendes kan Koos Lourens kontak vir meer besonderhede.

Bewaring
Koukamma-tak se skilpadmonitering en ander bewaringsprojekte gaan voort. Skakel Christo Herselman indien u betrokke wil raak. 

 Program

16 Maart Kwagga-tak bied President-, Intertak- en Gallery Rifle skietkompetisie by Koedoeskloof aan. 
13 April Gamtoos-tak bied President-, Intertak- en Gallery Rifle skietkompetisie by Fairview aan. 
18 Mei Kamdeboo-tak bied die President-, Intertak- en Gallery Rifle skietkompetisie by Kaapse Poortjie
29 Junie Tuinroete-tak bied die President-, Intertak- en Gallery Rifle skietkompetisie by On Target aan

Branch Matters

  • SAHGCA – Unique contribution by Branches >

    IntroductionThe South African Hunters and Game Conservation Association (SAHGCA) is a voluntary association, managed by members for members. Branches and Read More
  • Annual evaluation of branches >

    SAHGCA branches play an essential role in providing services to members at local level. Therefore, the development and establishment of Read More
  • Candidates for branch management >

    One of the important annual events at branches of SA Hunters is the Annual General Meeting (AGM). An important item Read More
  • Activities at SAHGCA branches >

    Some branches are very innovative when finding solutions to deliver services to their members. Vrystaat Sandveld branch at Soutpan is Read More
  • Involving the youth in SAHGCA branch activities >

    The youth is our future, look after them. They will eventually take over from us at various levels amidst huge Read More
  • Are we neglecting our senior hunters? >

    Senior, experienced hunters have played a prominent role in earlier hunting communities such as the Eskimos, San, American Indians and Read More
  • Shooting ranges - important benefit to members >

    The old reference, “boer en sy roer” has an association with the modern hunter and his/her rifle. Our forbears' way Read More
  • Branch success story >

    During a branch visit by the writer in January 2007 to the Mopani branch at Phalaborwa the branch chairman, Pierre Read More
  • Range Officers: Shortage at branch level and at shooting competitions? >

    Most SAHGCA branches have enough trained and qualified Range Officers, but in spite of that, at one stage or another, Read More
  • 1

Taksake

  • SAJWV – Unieke bydrae deur takke >

    InleidingDie Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) is ’n vereniging vir lede bedryf deur lede en die takke en hulle Read More
  • Jaarlikse evaluering van takke >

    Die takke van die Vereniging is dié uiters belangrike platvorm vir praktiese dienslewering aan lede op plaaslike vlak. Vir die Read More
  • Kandidate vir takbestuur >

    Een van die belangrike jaarlikse geleenthede by die takke van SA Jagters is die Algemene Jaarvergaderings (AJV). ‘n Belangrike item Read More
  • Aktiwiteite by SAJWV takke >

    Die vindingryke oplossings wat takke landwyd vind om te verseker dat hul diens lewer aan hulle lede is verstommend. Vrystaat Read More
  • Juniorbetrokkenheid by die takke van die SAJWV >

    Ons jeug is die toekoms, koester hulle, in die nabye toekoms moet hulle by ons oorneem, op meer as een Read More
  • Senior jagters – skeep ons hulle af? >

    In die vroeë jagkulture soos die Eskimo’s, San (Boesmans), Amerikaanse Indiane en ons eie Boere het die senior jagter ‘n Read More
  • Skietbane – belangrike voordeel vir lede! >

    Die ou verwysing na die “boer en sy roer” het raakvlakke met die hedendaagse jagter en sy geweer. Die wyse Read More
  • Suksesverhaal van ’n tak >

    Gedurende ’n takbesoek in Januarie 2007 deur die skrywer aan die Mopani tak op Phalaborwa het die nuwe voorsitter, Pierre Read More
  • Baanoffisiere: tekort op takvlak en by skietkompetisies? >

    Ten spyte daarvan dat die meeste takke beskik oor genoeg opgeleide en ervare Baanoffisiere, ontwikkel baie takke op een of Read More
  • 1

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za