Back to mapKameeldoring

Mafikeng

Chairman / Voorsitter:
Ruan Pretorius (082 923 5962)
e-mail / e-pos

Voorsitter: Ruan Pretorius 082 923 5962 apexfarming@gmail.com
Ondervoorsitter: Sean Baker 083 648 3370 brugwe@icloud.com 
Sekretaresse: Marthie De Beer 083 301 7545 marthie.diabetic@nwisp.co.za
Tesourier: Herman Rossouw  082 321 8785  h.rousseau@rouacc.co.za  
Opleiding: JR Raath 082 258 6698 raathjr@gmail.com
Skietkoördineerder: Gert De Beer 083 310 3839 gertdebeer57@gmail.com
Jagsake: Carel Mienie 083 420 5303 callie@modderbok.co.za
Bewaring: Rusty Hustler 083 469 3242

rhustler@outlook.com

Kommunikasie: Rudolph V/D Walt 083 300 2937 rudolph@selenane.co.za
Sosiaal: Heinrich Swart 082 552 6598 rivierabutchery@lantic.net
Logistiek: Percy King 082 490 6639 rodrifle@internext.co.za
Junior opleiding: Charl Nienaber 083 306 0067 charln@intekom.co.za  
  Charles Kinnear 083 395 5048

Algemene Nuus

Wat ‘n wonderlike geskenk net so voor Kersfees, om vir die tweede jaar in ‘n ry bekroon te word as wenner in ons kategorie asook die Groot Kampioen-tak. Spesiale dank aan ons bestuur wat hard gewerk het deur die jaar om hul doelwitte te bereik en dankie aan al ons lede wat ons aktiwiteite so getrou ondersteun het. Laastens ons opregte dank aan die gemeenskap van Mafikeng wat ons so ruinhartig ondersteun. 

Spesiale gelukwense aan ons senior lid, Connie Conradie, wat ‘n spesiale oorkonde ontvang het van die President SAJWV. 

Dit is met groot spyt dat ons vir JR moet groet as Streekskoördineerder van die Kalahari Bosveldstreek wat sy amp moes neerlê as gevolg van loopbaanverpligtinge in die SANW. Baie dankie vir jou waardevolle bydrae gedurende jou ampstermyn. Ons gaan jou mis ou Grote. Ons wens jou alle sukses toe met jou kursus.
Die jaar snel nou einde se kant toe en ek dink die meeste van ons kan nie wag vir ‘n welverdiende blaaskans nie.

Skiet- en Jagaangeleenthede
Soos op die kalender aangedui is daar slegs een skietgeleentheid oor vir 2018, en dit is op 08 Desember 2018. Baie dankie aan al ons baanoffisiere wat so getrou opdaag by die skiet om dit vir die skuts moontlik te maak om te kan skiet.
 
Opleiding
Geen formele opleiding vind vir die res van 2018 plaas nie. Rig gerus navrae aan JR Raath oor opleiding vir 2019.

Bewaring
Rusty Hustler werk hard om skoliere bewus te maak van bewaring. 

Aktiwiteite
Baie geluk aan al die ontvangers van toekennings tydens ons Gala-aand. Baie geluk aan Percy King wat die trofee vir die mees veelsydige skut ontvang het en Sean Baker die Top Gun Trofee. 
Baie dankie aan Percy en Hester wat hul fasiliteite aan ons beskikbaar gestel het en weereens dit ‘n heerlike kuier aand gemaak het. Foto’s sal eersdaags op die Webtuiste beskikbaar wees.

 


 

Branch Matters

  • SAHGCA – Unique contribution by Branches >

    IntroductionThe South African Hunters and Game Conservation Association (SAHGCA) is a voluntary association, managed by members for members. Branches and Read More
  • Annual evaluation of branches >

    SAHGCA branches play an essential role in providing services to members at local level. Therefore, the development and establishment of Read More
  • Candidates for branch management >

    One of the important annual events at branches of SA Hunters is the Annual General Meeting (AGM). An important item Read More
  • Activities at SAHGCA branches >

    Some branches are very innovative when finding solutions to deliver services to their members. Vrystaat Sandveld branch at Soutpan is Read More
  • Involving the youth in SAHGCA branch activities >

    The youth is our future, look after them. They will eventually take over from us at various levels amidst huge Read More
  • Are we neglecting our senior hunters? >

    Senior, experienced hunters have played a prominent role in earlier hunting communities such as the Eskimos, San, American Indians and Read More
  • Shooting ranges - important benefit to members >

    The old reference, “boer en sy roer” has an association with the modern hunter and his/her rifle. Our forbears' way Read More
  • Branch success story >

    During a branch visit by the writer in January 2007 to the Mopani branch at Phalaborwa the branch chairman, Pierre Read More
  • Range Officers: Shortage at branch level and at shooting competitions? >

    Most SAHGCA branches have enough trained and qualified Range Officers, but in spite of that, at one stage or another, Read More
  • 1

Taksake

  • SAJWV – Unieke bydrae deur takke >

    InleidingDie Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) is ’n vereniging vir lede bedryf deur lede en die takke en hulle Read More
  • Jaarlikse evaluering van takke >

    Die takke van die Vereniging is dié uiters belangrike platvorm vir praktiese dienslewering aan lede op plaaslike vlak. Vir die Read More
  • Kandidate vir takbestuur >

    Een van die belangrike jaarlikse geleenthede by die takke van SA Jagters is die Algemene Jaarvergaderings (AJV). ‘n Belangrike item Read More
  • Aktiwiteite by SAJWV takke >

    Die vindingryke oplossings wat takke landwyd vind om te verseker dat hul diens lewer aan hulle lede is verstommend. Vrystaat Read More
  • Juniorbetrokkenheid by die takke van die SAJWV >

    Ons jeug is die toekoms, koester hulle, in die nabye toekoms moet hulle by ons oorneem, op meer as een Read More
  • Senior jagters – skeep ons hulle af? >

    In die vroeë jagkulture soos die Eskimo’s, San (Boesmans), Amerikaanse Indiane en ons eie Boere het die senior jagter ‘n Read More
  • Skietbane – belangrike voordeel vir lede! >

    Die ou verwysing na die “boer en sy roer” het raakvlakke met die hedendaagse jagter en sy geweer. Die wyse Read More
  • Suksesverhaal van ’n tak >

    Gedurende ’n takbesoek in Januarie 2007 deur die skrywer aan die Mopani tak op Phalaborwa het die nuwe voorsitter, Pierre Read More
  • Baanoffisiere: tekort op takvlak en by skietkompetisies? >

    Ten spyte daarvan dat die meeste takke beskik oor genoeg opgeleide en ervare Baanoffisiere, ontwikkel baie takke op een of Read More
  • 1

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za