Back to mapHardekool

Musina

Chairman / Voorsitter:
Sakkie Haasbroek (082 878 7351)
e-mail / e-pos

Voorsitter: Sakkie Haasbroek 082 878 7351 izak.haasbroek@debeersgroup.com
Ondervoorsitter: Courtney Terblanche 082 804 6902 huntcourts@yahoo.com
Tesourier: Anton Snyders 072 252 3643 asnyders@limpopo.co.za
Sekretaresse: Sumari Haasbroek 084 588 7873 sumari.haasbroek@telkomsa.net 
Skietkoördineerder: Jan (Plankies) Roos 084 822 2806 plankiesroos@gmail.com 
Addisionele lede    
Skietkoördineerder: Andries Robbertse 072 776 3707 robbertse77@gmail.com 
Jagkoördineerder: Bennie Fourie 076 536 6544 bennie44fourie@gmail.com 
Administrasie: Felicia Campbell 082 765 4350 felicia@musinashipping.co.za 

Bewaring:

Gavin Anderson 083 2788 138 gavin.anderson@debeersgroup.com 

Onderhoud:

Armand Viljoen 076 846 6560 armandviljoen91@gmail.com 

Skiet- en Jagaangeleenthede

Die tak het op Saterdag 20 Oktober 2018 ʼn oefen-skietdag gehou.
Die amptelike skietdag vind op 27 Oktober plaas. Ons skiet die Bosveld- en Vlakte-skietoefeninge op alternatiewe teikens, asook die handwapen Posliga-skietoefeninge. Almal word uitgenooi om die dag saam met ons te kom geniet. 

Sakkie Haasbroek en Courtney Terblanche het die National Gallery Sporting Rifle proewe in Betlehem bygewoon. Hulle het ongelukkig nie gekwalifiseer vir die Nasionale Kampioenskap nie, maar het ten spyte van weer baie lekker saam met al die lede vanoor die hele land geskiet en gekuier.

  Program

27 Okt: Vlakte en Bosveld (alternatiewe teikens), SMG Musina
10 Nov: Oefenskiet, SMG Musina
13 Nov: Komiteevergadering
1 Des: Haelgeweer, posliga (.22, PCP en handwapen), SMG Musina
1 Des: Jaareindfunksie
2019  
15 Jan Komiteevergadering
19 Jan Skietdag
26 Jan Grootkaliber, Vlakvark, posliga (handwapen)
12 Feb Komiteevergadering
16 Feb Skietdag
23 Feb Gallery Sporting Rifle & IGRF Limited Bold Action Rifle

Branch Matters

  • SAHGCA – Unique contribution by Branches >

    IntroductionThe South African Hunters and Game Conservation Association (SAHGCA) is a voluntary association, managed by members for members. Branches and Read More
  • Annual evaluation of branches >

    SAHGCA branches play an essential role in providing services to members at local level. Therefore, the development and establishment of Read More
  • Candidates for branch management >

    One of the important annual events at branches of SA Hunters is the Annual General Meeting (AGM). An important item Read More
  • Activities at SAHGCA branches >

    Some branches are very innovative when finding solutions to deliver services to their members. Vrystaat Sandveld branch at Soutpan is Read More
  • Involving the youth in SAHGCA branch activities >

    The youth is our future, look after them. They will eventually take over from us at various levels amidst huge Read More
  • Are we neglecting our senior hunters? >

    Senior, experienced hunters have played a prominent role in earlier hunting communities such as the Eskimos, San, American Indians and Read More
  • Shooting ranges - important benefit to members >

    The old reference, “boer en sy roer” has an association with the modern hunter and his/her rifle. Our forbears' way Read More
  • Branch success story >

    During a branch visit by the writer in January 2007 to the Mopani branch at Phalaborwa the branch chairman, Pierre Read More
  • Range Officers: Shortage at branch level and at shooting competitions? >

    Most SAHGCA branches have enough trained and qualified Range Officers, but in spite of that, at one stage or another, Read More
  • 1

Taksake

  • SAJWV – Unieke bydrae deur takke >

    InleidingDie Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) is ’n vereniging vir lede bedryf deur lede en die takke en hulle Read More
  • Jaarlikse evaluering van takke >

    Die takke van die Vereniging is dié uiters belangrike platvorm vir praktiese dienslewering aan lede op plaaslike vlak. Vir die Read More
  • Kandidate vir takbestuur >

    Een van die belangrike jaarlikse geleenthede by die takke van SA Jagters is die Algemene Jaarvergaderings (AJV). ‘n Belangrike item Read More
  • Aktiwiteite by SAJWV takke >

    Die vindingryke oplossings wat takke landwyd vind om te verseker dat hul diens lewer aan hulle lede is verstommend. Vrystaat Read More
  • Juniorbetrokkenheid by die takke van die SAJWV >

    Ons jeug is die toekoms, koester hulle, in die nabye toekoms moet hulle by ons oorneem, op meer as een Read More
  • Senior jagters – skeep ons hulle af? >

    In die vroeë jagkulture soos die Eskimo’s, San (Boesmans), Amerikaanse Indiane en ons eie Boere het die senior jagter ‘n Read More
  • Skietbane – belangrike voordeel vir lede! >

    Die ou verwysing na die “boer en sy roer” het raakvlakke met die hedendaagse jagter en sy geweer. Die wyse Read More
  • Suksesverhaal van ’n tak >

    Gedurende ’n takbesoek in Januarie 2007 deur die skrywer aan die Mopani tak op Phalaborwa het die nuwe voorsitter, Pierre Read More
  • Baanoffisiere: tekort op takvlak en by skietkompetisies? >

    Ten spyte daarvan dat die meeste takke beskik oor genoeg opgeleide en ervare Baanoffisiere, ontwikkel baie takke op een of Read More
  • 1

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za