Back to mapBaviaanspoort

Pretoria Moot en Noord van die Magaliesberg

Chairman / Voorsitter:
Hansie Lerm (082 652 2396)
e-mail / e-pos
Website / Webwerf

Bestuur

Ondervoorsitter: Herman Botha 082 357 6510
Tesourier: Johan Lundall 082 724 8477
Sekretaris: Roelandi Lerm 082 291 8038
Kommmunikasiebeamte: Len Schubach 082 967 3432
Senior opleiding: Schalk du Plessis 083 238 9117
Junior opleiding & meetbeampte: Danie Nieuwoudt 083 268 7294
Skietkoördineerder: Thys Fourie 082 897 4263
Skiet-assistent (ingeperkte skuts) Johan Lundall 082 724 8477
Jagsake: Rodney Hall 072 713 9936
Bewaring: Danie Smit 083 789 0379

 

Taknuus

Lede-aande
Baviaanspoort-tak se lede-aande vind op die tweede Woensdag van elke maand om 19:00 by Inyathipark se lapa plaas. Bring asseblief eie vleis, stoele, eetgerei en drinkgoed saam. Pap, sous, slaai en vure word voorsien. Kom kuier lekker saam met ander mense wat dieselfde belangstelling as jy deel. 

Jaarlikse prysuitdeling
Die jaarlikse prysuitdeling en jaareindfunksie vind op 24 November plaas vanaf 14:00. Dit neem die vorm aan van 'n braai en 'n kuier. Meer besonderhede sal binnekort aan lede gestuur word.

Senior Opleiding
Die volgende opleidingskursus vir Toegewyde status vind op 5 en 6 Oktober 2018 plaas. Tree in verbinding met Schalk by wbkrsm@gmail.com vir inligting oor kursusse en ander navrae oor senior opleiding.

Junior Opleiding
Tree in verbinding met Danie Nieuwoudt by daniewdt@gmail.com vir meer inligting.

Skietaangeleenthede
Tak-skietdae vind elke derde Saterdag van die maand plaas by Generaal Piet Joubert-skietbaan, Hammanskraal. Besoekers is baie welkom. Bring eie verversings en let asseblief daarop dat geen alkohol op die skietbaan toegelaat word nie. Skietbalkies kan by Roelandi by die skietbaan bestel word.
Kontak vir Thys vir meer besonderhede.

Skedule vir Skietoefeninge

September 
Vlakte (Springbok, Bosveld, Rooijakkals, Rooibok sonder rus, Big Bore, Jaghandwapen
Oktober
Vlakte (Springbok) Bosveld, Swart wildebees, vlakvark, 22 randslag, haelgeweer
November: Pretskiet

Bewaring
Die tak is voortdurend op soek na nuwe geleenthede om ons passie vir wild en die natuur uit te leef in die vorm van bewaringsprojekte of ondersteuning aan bewaringsinstansies.

Takhemde
Die nuwe takhemde kan by Roelandi bestel word en is by lede-aande beskikbaar, of tref reëlings om dit af te haal. Die koste van die hemde is R310 elk.

 Program

15 Sept Skietdag
8 Okt Komiteevergadering
10 Okt Lede-aand
20 Okt Skietdag
12 Nov Komiteevergadering
14 Nov Lede-aand
17 Nov Pretskiet

Branch Matters

  • SAHGCA – Unique contribution by Branches >

    IntroductionThe South African Hunters and Game Conservation Association (SAHGCA) is a voluntary association, managed by members for members. Branches and Read More
  • Annual evaluation of branches >

    SAHGCA branches play an essential role in providing services to members at local level. Therefore, the development and establishment of Read More
  • Candidates for branch management >

    One of the important annual events at branches of SA Hunters is the Annual General Meeting (AGM). An important item Read More
  • Activities at SAHGCA branches >

    Some branches are very innovative when finding solutions to deliver services to their members. Vrystaat Sandveld branch at Soutpan is Read More
  • Involving the youth in SAHGCA branch activities >

    The youth is our future, look after them. They will eventually take over from us at various levels amidst huge Read More
  • Are we neglecting our senior hunters? >

    Senior, experienced hunters have played a prominent role in earlier hunting communities such as the Eskimos, San, American Indians and Read More
  • Shooting ranges - important benefit to members >

    The old reference, “boer en sy roer” has an association with the modern hunter and his/her rifle. Our forbears' way Read More
  • Branch success story >

    During a branch visit by the writer in January 2007 to the Mopani branch at Phalaborwa the branch chairman, Pierre Read More
  • Range Officers: Shortage at branch level and at shooting competitions? >

    Most SAHGCA branches have enough trained and qualified Range Officers, but in spite of that, at one stage or another, Read More
  • 1

Taksake

  • SAJWV – Unieke bydrae deur takke >

    InleidingDie Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) is ’n vereniging vir lede bedryf deur lede en die takke en hulle Read More
  • Jaarlikse evaluering van takke >

    Die takke van die Vereniging is dié uiters belangrike platvorm vir praktiese dienslewering aan lede op plaaslike vlak. Vir die Read More
  • Kandidate vir takbestuur >

    Een van die belangrike jaarlikse geleenthede by die takke van SA Jagters is die Algemene Jaarvergaderings (AJV). ‘n Belangrike item Read More
  • Aktiwiteite by SAJWV takke >

    Die vindingryke oplossings wat takke landwyd vind om te verseker dat hul diens lewer aan hulle lede is verstommend. Vrystaat Read More
  • Juniorbetrokkenheid by die takke van die SAJWV >

    Ons jeug is die toekoms, koester hulle, in die nabye toekoms moet hulle by ons oorneem, op meer as een Read More
  • Senior jagters – skeep ons hulle af? >

    In die vroeë jagkulture soos die Eskimo’s, San (Boesmans), Amerikaanse Indiane en ons eie Boere het die senior jagter ‘n Read More
  • Skietbane – belangrike voordeel vir lede! >

    Die ou verwysing na die “boer en sy roer” het raakvlakke met die hedendaagse jagter en sy geweer. Die wyse Read More
  • Suksesverhaal van ’n tak >

    Gedurende ’n takbesoek in Januarie 2007 deur die skrywer aan die Mopani tak op Phalaborwa het die nuwe voorsitter, Pierre Read More
  • Baanoffisiere: tekort op takvlak en by skietkompetisies? >

    Ten spyte daarvan dat die meeste takke beskik oor genoeg opgeleide en ervare Baanoffisiere, ontwikkel baie takke op een of Read More
  • 1

Head Office - Hoofkantoor

Inyathi Park
Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, South Africa
    South Africa: 0861 SAHUNT (724 868)
    International: +27 (0) 12 808-9300
 admin@sahunt.co.za