Back to map Weskus

Vredenburg

Chairman / Voorsitter:
Jacques Smit (082 517 9377)
e-mail / e-pos
Facebook

Bestuur

Ondervoorsitter: Werner Groenewald 083 454 1027
Sekretaresse: Leon Avenant 082 445 9177
Tesourier: Jackie Fourie 079 924 7257
Veiligheid: Pieter de Kock 084 957 5860
Skietkoördineerder: Neels Coetzee 084 576 2564
Opleiding: Joubert Wesson 083 290 7120
Junior koördineerder: Fanie Erwee 082 373 5146
Kleiduif-skietkoörd: Jan Steyn 071 884 7981

 

 Algemeen

 Veldskiet op 26 Januarie 2019. Die dag was baie suksesvol bygewoon met 77 senior skuts, 4 juniors. Heelwat pryse is gewen.

Lizanne Nel, bewaringsbestuurder van die nasionale kantoor het ons bestuursvergadering op 27 Februarie bygewoon om oor bewaringsaktiwiteite te gesels.

Dertig skuts het die skietdag op 2 Maart bygewoon.

Die tak vier sy tiende bestaansjaar op 6 en 13 April met skietdae by Holvlei en Swartbergsvlei onderskeidelik. Opo 13 April hou ons ʼn funksie en prysuitdeling by Klipzaam. Ons nooi alle lede en vriende om die dag te ondersteun.