Back to map Tafelberg

Bellville

Chairman / Voorsitter:
Wessel Symington (082 351 9991)
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Website / Webwerf

082 552 3319

 Bestuurslede

Voorsitter & Kommunikasie Wessel Symington  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 082 3519 991 
Ondervoorsitter Deon Erasmus This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 082 5523 319
Skietkoördineerder vakant    
Sosiale koördineerder Herbert Dudley  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 082 7740 676
Bewaring Jan Kruger jThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  084 300 0630
Opleiding  Hennie de Jager hsdejager@vodamail.co.za  082 545 4026
Jagsake  David Terblanche   This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 083 2755 653
Sekretaresse/Finansies Isabel Terblanche  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  083 7876 607

Algemene Nuus/General News

Ons versoek lede wat as baanoffisiere gekwalifiseer is, asook diegene wat as hulp-baanoffisiere kan optree, om na vore te kom om ons by skietdae by te staan. Dit is net regverdig om hierdie take onder lede te versprei sodat dit nie altyd dieselfde lede is wat diens doen nie. Gee asb. jou naam op by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. indien jy bereid is om te help.
Die veldskiet wat vir 16 Maart beplan was, is ongelukkig uitgestel weens 'n botsing met ander skietaktiwiteite wat ons lede bygewoon het. 'n Nuwe datum sal binnekort aan lede gestuur word. 

Acitivities

Lede word aangemoedig om van die geleenthede gebruik te maak om aktiwiteite te registreer sodat hulle hul toegewyde status kan behou. Die spertyd vir 2019 is einde Oktober 2019.

Bewaring

Lede word versoek om op die uitkyk te wees vir 'n indringer boomkewer wat groot skade aan bome kan aanrig. Alhoewel daar nog nie gerapporteerde gevalle in die Kaapse metropool is nie, is die kanse groot dat die indringer(polyphagous shot hole borer (PSHB)) binnekort sy verskyning kan maak.
PSHB is verantwoordelik vir die vernietiging van duisende bome in ander dele van die land en navorsers het die Stad Kaapstad ingelig om gereed te wees sou die kewer in bome opgemerk word. 
Verdere inligting is beskikbaar op die skakels https://bit.ly/2SfuySw en www.invasivescapetown.org.za 

Road-kill survey
Our branch wants to compile a database on road-kill that we can share with wildlife and conservation authorities.
Various species are killed on city roads especially on the urban edge and suburban areas that border nature reserves. Studies show that up to 20 caracals in a specific year were killed on Cape Town roads. Another report cited a steenbok that was killed by a vehicle in Brackenfell Boulevard last year.
We request members to report any sightings of wild animal road kills within the Cape metropole.
This will assist Nature Conservation authorities to study behavioural patterns and to use carcasses for important research.
Information on the date, time, location and, if possible, a photo can be emailed to This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Program
Rig navrae aan Isabel Terblance by 021 982 2515 of Wessel Symington by 082 3519 991 .

13 April:     Posliga by DSK, vanaf 08:30
20 April:     Tak-skietdag, vlakte en Bosveldskietoefeninge by Atlantins vanaf 08:00