Back to map Soetdoring

Mokopane

Chairman / Voorsitter:
Danie Grobler (073 689 6249)
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Website / Webwerf

Bestuur

Ondervoorsitter: Willem Engelbrecht 082 825 7781 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Tesourier: Werner Botha 082 411 1656

wThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Sekretaris:  Jaco le Roux 082 561 0966 jThis email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Opleiding (seniors): Tobias van Deventer 082 821 6671

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Opleiding (juniors): Tobias van Deventer 082 821 6671

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Jagkoördineerder: Andre de Lange 083 310 8214 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Skietkoördineerder: Willem Engelbrecht 082 825 7781 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Trofeeregistrasie: Ralph Farrell 072 567 2606  
Addisionele lid: Rudi Kruger 082 809 8825  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

 Algemene Nuus

Soetdoring-tak het in die afgelope maand ‘n bewaringsprojek saam met die Wildteelsentrum in Mokopane geloods. Die tak gaan uilkaste by die Sentrum plaas waar dit gemonitor sal word. Die data wat ons hieruit versamel is bestem om ‘n bydrae te maak tot die SAJWV se Projek Grootoog wat handel met die gewoontes en broeikapasiteit van uile. Ons is baie opgewonde hieroor en sal ander soortgelyke inisiatiewe ondersoek.

Op 22 Junie het ons ‘n salige jaggeweer oefening op die RC Brits-skietbaan aangebied. Ons was almal jaloers en gelyktydig opgewonde vir ons medejagters wat daardie naweek in die jagveld kon spandeer.
Ons het ook ‘n besonder bedrywige posliga skietdag aangebied op 13 Julie. Daar was altesaam 32 skuts en vele aflossings moes behartig word aangesien meeste deelnemers met meer as een handwapen kom oefen het.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning en bywoning. Ons dink dat SA Jagters die mees bekwame vereniging in die land is. Moet dus nie skaam wees om enige iemand wat belangstel na ons aktiwiteite te nooi nie. Sien julle daar!

Aktiwiteitsprogram vir 2019

10-Aug Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
24-Aug AJV en Haelgeweerskiet, kransduifskietoefening
14-Sep Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
28-Sep Skietoefening, detail per sms
12 Okt Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
24 Okt Laat middag skiet, slegs besprekings
25 Okt Laat middag skiet, slegs besprekings
26 Okt Skietoefening, detail per sms
09-Nov Posliga (handwapen, semi-auto, 22LR
23-Nov Haelgeweer, Kransduifskietoefening en jaarafsluiting