Back to map Platorand

eMakhazeni/Belfast

Chairman / Voorsitter:
Kobus Davel (079 324 1638)
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Website / Webwerf

Management

Deputy Chairman/Senior training: Matthew Gibbons
Secretary: Moosa Mia
Shooting co-ordinator: Vacant
Conservation:    Vacant
Junior training: Dewald Coetzee
Senior training: Thys Uys
Finances: Moosa Mia
Branch news: Kobus Marais

Algemeen

 Alle lede is meer as welkom om in te skakel by ons aktiwiteite. Besoek gerus ons web blad by www.platorand.co.za  

Die tak het ‘n voortgesette bewaringsprojek om lede aan te moedig om uilkaste te koop en op te rig ten einde die landelike uilpopulasie se getalle te vermeerder en knaagdiere op ‘n natuurlike en veiliger manier te beheer. Bestel uilkaste by Twk Wonderfontein, Ferdie Brits, 082 773 8776.

Lede wat buite takverband aan jag- of skietaktiwiteite deelneem is verplig om self die aktiwiteit op die SA Jagters se aanlyn lede-administrasiestelsel te voltooi as deel van die handhawing van Toegewyde- Jagter- en Sportskutstatus.

Opleiding
Hou ons opleidingsprogram dop om vaardighede te verbeter. Junior opleiding  vind plaas gedurende die naweek van 26 April en die praktiese jagfase kom die naweek van 17 Junie aan die beurt. Juniors moet so gou moontlik bespreek by Dewald 082 495 7358.

Shooting Matters

Die SAJWV het skietoefeninge opgestel vir skuts wat met semi-aoutomatiese wapens skiet. Besoek die skietbaan om hieraan deel te neem. Daar sal vanjaar baie geleenthede wees om jou wapen se loop mooi roesvry te hou. 
Shooting range matters: It is compulsory to wear eye protection on the shooting range. Range fees are now R30 for seniors. Juniors shoot for free. During summer months, the shooting days open at 07:30 and during winter months we start at 08:30.

Uitvlug shooting range programme

11 May:   Regional Inter Branch President Shoot 
18 May:   Big Bore, Jackal, Sprinbok, AR Table, Shotgun, handgun fun shoot
15 June:  Veldshoot, shotgun, not handgun shooting
20 July:    Big bore, warthog, impala, AR table, gallery, shotgun. 22

 "A hug is a smile with arms, a laugh with a stronger grip." -  Terri Guiillemets